Nooienskokerboom

Die nooienskokerboom (Aloidendron ramosissimum), voorheen Aloe ramosissima, is 'n plant wat deel is van die Aloidendron genus.

Die plant kom in die Noord-Kaap en Namibië voor, meer spesifiek die Richtersveld. Die plant is geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 30.2

Nooienskokerboom
Nooienskokerboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloidendron
Spesie:
A. ramosissimum
Binomiale naam
Aloidendron ramosissimum
(Pillans) Klopper & Gideon F.Sm., (2013)
Nooienskokerboom
Voorkoms van onder andere die Nooienskokerboom (donkerblou)
Sinonieme
  • Aloe dichotoma subsp. ramosissima (Pillans) Zonn.
  • Aloe dichotoma var. ramosissima (Pillans) Glen & D.S.Hardy
  • Aloe ramosissima Pillans

Die boom toon baie ooreenkomste met die kokerboom Aloidendron dichotomum en is een van die spesies in die aalwynfamilie wat die meeste takke het. Die boom word tot 2 m hoog en wyd. Die stamme is glad en bedek met 'n wasagtige poeier wat soos 'n sonskerm werk. Die takke eindig in langwerpige blare wat tot 200 mm lank is, die blare is grysgroen of geelgroen soms met 'n pienk skynsel.

Die boom blom van Junie tot Augustus. Die bloeiwyse is heldergeel en word tot 200 mm lank.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Nooienskokerboom GaleryNooienskokerboom Sien ookNooienskokerboom VerwysingsNooienskokerboom BronneNooienskokerboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PerdebyeDurbanAssonansieNiemetaalTswanaAmhariesVerenigde State van AmerikaAppel (sanger)RymLidwoordAdolessensieTropiese sikloonNederduitse Gereformeerde KerkProteaAluminiumSanskritAndrew DavisTrigeminale neuralgieWêreldboekedagGroepsgebiedewetSimmetrieKersfeesWater (molekuul)Eerste WêreldoorlogIronieLys van hoofstedeVincent van GoghEjakulasieFinansiële staatVarkViëtnamNatriumsulfietSendelingposisieHidroëlektrisiteitGeskiedenis (vakgebied)RooilipslangHandelsmerkReg tot ‘n gesonde omgewingWoordVoornaamwoordMisdaadromanRenaissanceSweedsCalviniaJodeErfenisKontinentKlimaatsverandering in Suid-AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAardedagNatuurlike hulpbronKewerRoesVioolJode in Suid-AfrikaDieregeluideWolkTweede VryheidsoorlogNetbalAfrikanernasionalismeKatWiskundige terminologieSoweto-opstandMaatskappyRob HersovLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsPad na jou hartLys van Joodse feeste en herdenkingsMenseregteWet op Bantoe-onderwysOlimpiese Somerspele 2012Lys van Nederlandse skildersImpakte van toerismeLiefdeSeilvaart🡆 More