Gasteria: Plantgenus

Gasteria (beestonge) is 'n vetplant genus wat hoort tot Asphodelaceae, die aalwynfamilie.

Daar is 26 spesies wat hoort tot die genus. Die genus is naverwant aan die aalwyne, (Aloe). Kenmerkend van die spesies is hul gepunte blare sonder stekels en die opsigtelike geboë, basaal bolvormige verdikte blomme. Die blare van die meeste spesies het opvallende wit vlekke en dikwels 'n rif aan die onderkant. Die genus groei meestal in die skadu van omringende plantegroei. Hulle is meestal stamloos.

Gasteria
Gasteria: Plantgenus
Gasteria pillansii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Genus:
Gasteria

Duval
Spesies
Sien teks.
Gasteria: Plantgenus
Voorkoms van Gasteria-spesies

Spesies

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Provinsies van Suid-AfrikaWikiquoteHarry StylesEthiopiese kalenderJagluiperdWhatsAppSelfstandige naamwoordBorsklierSid JordanClaire CarletonGerard MoerdykHomoseksualiteitMetaalHepatitis BHeidelberg, GautengLeksikografieKanadaKoorsGBritse RykBywoordEerste WêreldoorlogIslamitiese kalenderNetflixBeëdigde verklaringSwartkwasmuishondBiljoenHormoonNoag se arkJesus van NasaretOu Apostoliese KerkLetterlike en figuurlike taalgebruikVoedselkettingWaarheid-en-versoeningskommissieBreinvliesontstekingPragmatiek (taalkunde)HaasAnemieAstronomiese eenheidJaco JacobsLiewe HeksieMarie AntoinetteRuslandHomofoonMaleiersVetplantDie CampbellsNairobiMuskeljaatkatVreemde Stad (album)GroenTheuns JordaanWoudMuishondRupert MuseumBrighton SharbinoRoemeniëKlitorisToerismeHartversakingPriemgetalGewone breukeAalwynBloemhofdamLeon KrugerSonDiensplig in Suid-AfrikaVangueriopsis longifloraLys van Afrikaanse digtersLongontstekingMedia (kommunikasie)Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalAnargismePeach van PletzenSoortnaam🡆 More