Astronomiese Eenheid: Gemiddelde afstand tussen die Aarde en die Son

'n Astronomiese eenheid (AE, Engels: AU) is die gemiddelde afstand tussen die Aarde en die Son.

Een astronomiese eenheid is gelyk aan sowat 150 miljoen kilometer. Die mees onlangse meting gee die presiese waarde as: 149 597 870,691 km. Hierdie maat word in sterrekunde gebruik om afstande in die ruimte aan te dui.

Voorbeelde

  • Pluto is 39,5 AE van die Son af.
  • Jupiter is 5,2 AE van die Son af.
  • Die maan is 0,0026 AE van die Aarde af

Berekeninge

  • 1 AE = 149 597 870,691 kilometer
  • 1 AE = 8,317 ligminute
  • 1 AE = 499 ligsekondes
  • 1 ligjaar = 63 241 AE
  • 1 parsek = 206 265 AE
  • 1 parsek = 3,262 ligjare

Verwysings

Tags:

AardeEngelsKilometerSonSterrekunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Oos-KaapAngssteuringEkonomiese sektorPaasfeesBorsTandbederfOorkruipersKlimaatveranderingSkilpadGriepHelpmekaar-kollegeAnneli van RooyenN.P. van Wyk LouwVliegtuigAarverkalkingKunselementeSeksposisieHipotesePampoentjiesJuan Antonio VillacañasStaatstoelaeProstaatkankerSikloonAandagstreepClanwilliam-sandvisSkooluniformMiddeloorontstekingAfkortingDuitse maselsEreksieManie LibbokMynbouDemografie van Suid-AfrikaBewussynOutismeWerkersdagEugenetikaKoos du PlessisPaulus van TarsusBelgiëRymLys van Joodse feeste en herdenkingsNasionalismeElon MuskPoësieMIV/vigs in Suid-AfrikaWebjoernaalPinksterRenaissanceRekenaarDrakensbergeVerdampingTekstielMassaBloemfonteinVoorvoegselKoorsArmoedeDiarreeSiya KolisiNuwe TestamentMartin Luther King jr.Diatomiese molekuulBeeldspraakGrondbewerkingHibernasieErektiele disfunksieSamespanningVigsIngenieursweseKangogrotteSportTafelberg7de LaanLys van Suider-Afrikaanse soogdiere🡆 More