Taalkunde Pragmatiek

Pragmatiek is ʼn onderafdeling van taalkunde wat die metodes bestudeer van hoe konteks bydra tot betekenis.

Pragmatiek omvat die taalhandelingsteorie, gespreksimplikatuur, gespreksanalise en ander benaderings tot taalgedrag in taalfilosofie, taalsosiologie, taalwetenskappe en antropologie. Anders as semantiek, wat betekenis wat konvensioneel of "gekodeer" is in ʼn gegewe taal ondersoek, ondersoek pragmatiek hoe die oordrag van betekenis afhanklik is van nie net taalkundige kennis (bv. grammatika, leksikon ens.) van die spreker en luisteraar nie, maar ook die konteks van die uiting, alle voorkennis van die betrokkenes, die afgeleide intensie van die spreker, en ander faktore. In die opsig verduidelik pragmatiek hoe taalgebruikers in staat is om skynbare dubbelsinnigheid te oorkom, aangesien betekenis steun op die manier, plek, tyd ens. van die uiting.

Die vermoë om ʼn ander spreker se bedoelde betekenis te verstaan word pragmatiese bevoegdheid genoem.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AntropologieGrammatikaSemantiekTaalfilosofieTaalwetenskappe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeilvaartTienerFacebookWikimedia-stigtingFrankrykTafelbergAfghanistanVryheidsdagOnse VaderYsterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989NedersettingAkademiaGreen PornoHartseerOlimpiese Somerspele 2024KwikSeestroomTransatlantiese slawehandelSwangerskapSirkelBorsklierSenuweestelselSinkKlimaatveranderingKoorsWaterstofTweede VryheidsoorlogRugbySkilpadKunsmatige intelligensieBTWDeelteken en umlautKoekie (rekenaarwetenskap)HomofoonByvoeglike naamwoordVoorvoegselStresNarsismeAfro-AmerikanersLongPad na jou hartLimpopo (rivier)GedigSonenergieDansFotosinteseRudi ClaaseGoogleKomplementêre kleureLys van hoofstedeIranse aanval op Israel in 2024KatoenKriekTafelsoutDemografie van Suid-AfrikaToekoms van die AardeSpelerposisies in rugbyFossielbrandstofGordelroosWiki CommonsAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVolhoubare ontwikkelingGasIndustriële RevolusieLiewe HeksieGrondwaterPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAngolese BurgeroorlogLieweheersbesieSomerNetbalKarooTropiese sikloonWeervoorspellingBreinEreksie🡆 More