Waaieraalwyn: Plant spesie

Die waaieraalwyn (Kumara plicatilis), voorheen Aloe plicatilis, is 'n boom wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae en blom vanaf Augustus tot Oktober.

Die boom is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in Franschhoekberg tot by die Elandskloof in die noorde. Die blomme is skarlaken van kleur en die boom word tot 5 m hoog.

Waaieraalwyn
Waaieraalwyn: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
K. plicatilis
Binomiale naam
Kumara plicatilis
(L.) G.D.Rowley, (2013)
Sinonieme
  • Aloe plicatilis (L.) Mill.

Die boom se FSA-nommer is 29.6. In Engels staan die plant bekend as die Franschhoek aloe.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Waaieraalwyn GaleryWaaieraalwyn Sien ookWaaieraalwyn VerwysingsWaaieraalwyn BronneWaaieraalwyn Eksterne skakelsWaaieraalwyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KameelperdLys van Kaapstad se voorstedeJohann de LangeGroot vyfLeah van NiekerkKlein-KarooVlekvrye staalIngenieursweseSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHemelvaartAborsie in Suid-AfrikaLika BerningSelfoonDesimale breukeWerkwoordJan van TonderBreinAtleetvoetInfeksieSwitserlandHeks van HexrivierOogproblemeBevolkingTuisbladGemeenskapSoogdierMensErfenisByvoeglike naamwoordSleutel (musiek)PaasfeesCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKlitorisKankerLeonardo da VinciNierversakingBloeddrukOrthopteraJosef StalinHibernasieKapitalismeWoordsoortGoogle TranslateAardedagKomplementêre kleureBurgerregteMaatskappyElandréMoskouWerkersdagHokkieEngelsKlein gekolde katLuiperdRobert SobukweCovid-19-pandemieSuid-SothoGeelslangHeidelberg, GautengMonopolieJan-Willem BreureHartversakingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPornografieRoesPoesAsiëKommunismeRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KarakteriseringThys die BosveldklongHeupTydStaalMIVBrandstofPlastiek🡆 More