Skarlakenrooi

Die kleur skarlaken is 'n helderrooi met 'n effense oranje skynsel.

#FF2400

In die spektrum van sigbare lig, en op die tradisionele kleurwiel, is dit kwartpad tussen rooi en oranje, effens minder oranje as vermiljoen.

Kleurkoördinate

Skarlakenrooi 
'n Ou weegskaal in die Fort Nongqayi-museum, uitgestal teen 'n skarlakenrooi agtergrond

Volgens verskeie kleurskemas word skarlaken as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FF2400
RGB-kleurmodel (255, 36, 0)
CMYK (0, 85, 100, 0)
HSV (8.5°, 100%, 100%)

Sien ook

Tags:

KleurOranje (kleur)RooiVermiljoen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBraaiEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaHindoeïsmeVryheidsmanifesChemiese elementToekoms van die AardeWeervoorspellingWaterKoronavirusGewone breukeSkilpadMateriaalDepressie (gemoedstoestand)VlinderHipoteseMark (ekonomie)KoppeltekenOrtopedieWalvisSkooluniformGoogle MapsSeevlakstygingTsoenamiJaco JacobsVars waterEnkelvoudige sinKonsentrasiekampSprokieAarde se atmosfeerGewone tarentaalAdolessensieSelfoonQuebecMary WalkerLeierSwartbewussynsbewegingRefentse MorakeGeweldLys van kinderspeletjiesRooibloedselToestand van materieJohannesburgHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalLiesbreukKoolhidraatVierhoekGalblaasTaalProstaatklierAlkoholisme7de LaanMartin Luther King jr.RymCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMaanPornografieGerda SteynSendelingposisieEkotoerismePenetrasieBuck AngelJodeEsmé EuvrardVoorvoegselPadtekens in Suid-AfrikaSomerKallie KrielWêreldgeskiedenisKommunismeLys van elemente volgens simboolMusieksimboleWaterstofGlasLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKoolstofdioksiedKunselementeKoos Bekker🡆 More