Koejawel is 'n plant in die mirtelfamilie (Myrtaceae) en genus Psidium, wat ongeveer 100 spesies van tropiese struike en klein boompies bevat.
Hulle is inheems aan Meksiko, Sentraal-Amerika en die noorde van Suid-Amerika. Koejawels word nou gekweek in die hele tropiese en subtropiese gebied van Afrika, Suid-Asië, Suidoos-Asië, die Karibiese Eilande, subtropiese streke van Noord-Amerika, Hawaii, Nieu-Seeland, Australië en Spanje.
Koejawel | |
---|---|
Die Egte koejawel (Psidium guajava) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Myrtoideae |
Tribus: | Myrteae |
Genus: | Psidium |
Spesie: | P. guajava |
Binomiale naam | |
Psidium guajava |
Land | Metrieke ton | |||
---|---|---|---|---|
Indië | 15,188,000 | |||
China | 4,350,000 | |||
Thailand | 2,600,000 | |||
Indonesië | 2,131,000 | |||
Pakistan | 1,888,500 | |||
Meksiko | 1,827,300 | |||
Brasilië | 1,190,000 | |||
Bangladesj | 889,176 | |||
Nigerië | 850,000 | |||
Filippyne | 800,551 | |||
Res van die Wêreld | 7,238,639 | |||
Wêreldtotaal | 38,953,166 | |||
(Data getoon vir 2011) Bron: FAOSTAT |
Wiki Commons bevat media in verband met Myrtaceae. |
Sien koejawel in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Koejawel, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.