Myrtaceae

Myrtaceae is die bloekom en koejawel-familie wat hoort tot die orde Myrtales.

Die familie bevat meer as 3 000 spesies wêreldwyd en kom hoofsaaklik in die tropiese areas voor. Vyf-en-twintig van die spesies kom in Suid-Afrika voor en slegs 20 is bome.

Myrtaceae
Myrtaceae
Myrtus communis blare en blomme.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Myrtaceae

Juss.
Genera

Omtrent 130; sien teks.

Die familie is algemeen in Amerika (koejawelbome) en Australië (bloekombome), maar is skaars in Afrika. Baie van die spesies bevat olies wat in spesiale kliere in die jong lote, blomme en vrugte voorkom. Dié familie se plante voorsien naeltjies, wonderpeper, die olie wat gebruik word om lourierwater te produseer en terpentyngom.

Genera

Vier genera kom natuurlik in Suid-Afrika voor: Eugenia, Metrosideros, Heteropyxis‎ en Syzygium. Eucalyptus is 'n genus wat in Suid-Afrika genaturaliseer geraak het en word as indringerplante beskou word.

Sien ook

Myrtaceae 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Myrtaceae

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LandbouStikstofMusieksimboleSonGordelroosHolocaustMagnesiumToestand van materieMorfeemRefleksieHaasGroot DepressieAdolf HitlerKoos du PlessisEugenetikaKommunikasieLys van Joodse feeste en herdenkingsNarsistiese persoonlikheidsteuringSlawernyKrugerwildtuinGeskiedenis van Suid-AfrikaSowjetunieNiemetaalDie GelofteHomoniemStedelike hitte-eilandSarel Jacob PretoriusBraaiAfrikanersSuiwelprodukC.J. LangenhovenSkoolDokterMenslike seksuele gedragNelson MandelaAngina pectorisBoerboelVraag en aanbodFrankrykAppendiksDriedimensioneelTekstielIndustriële RevolusieLeierGoudPlantAngolaAborsieLeonardo da VinciPad na jou hartBloedsomloopstelselKopieregVulkaanRobert SobukweReënspinnekopAfrikaanse WikipediaElektrodeJagluiperdFranse RewolusieBreinkaartVreesVrouInsekVincent van GoghPretoriaGlobaliseringDrinkwatervoorsieningSomerSoweto-opstandSokkerJeugdagVlekvrye staalKhoikhoiMorfologie (taalkunde)Plae van Egipte🡆 More