Sitroenmirt

Sitroenmirt (Backhousia citriodora, ook lemon myrtle of suurlemoengeurige ysterhout) is 'n blomplant in die familie Myrtaceae, genus Backhousia.

Dit is endemies in subtropiese reënwoude van Sentraal- en Suid-Oos-Queensland, Australië, met 'n natuurlike verspreiding van Mackay tot Brisbane. Ander algemene name is soetverbenaboom, soetverbena Myrtle, suurlemoengeurige verbena, en suurlemoengeurige backhousia.

Sitroenmirt
Sitroenmirt
Backhousia citriodora,
'n tuinvoorbeeld, in blom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Backhousia
Spesie:
B. citriodora
Binomiale naam
Backhousia citriodora
F.Muell.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wetenskaplike klassifikasieOnderhandelinge om apartheid te beëindigRugby, WarwickshireManie JacksonAlice MunroBTWRina HugoAtlantiese OseaanTrevor ManuelMetamfetamienLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandFranse RewolusieAardeBoer Soek 'n VrouWinnie Madikizela-MandelaKarakteriseringFrankrykYsterKlein vyf diereKommunismeNederlandsBiodiversiteitJanie du PlessisInflasieJeuksiekteHoërskool OuteniquaNazi-DuitslandGasNierversakingRieldansBalletKlein-KarooMoedersdagMenslike penisgrootteErfenisdag (Suid-Afrika)VryheidsdagRegardt van den BerghSikloonMaatskappyAnale kankerLiefdeGeboortePaarl GimnasiumHulpwerkwoordVloeistof2024 Chinese Grand PrixWoordsoortMiltPlaasjapieTweede WêreldoorlogAfrikaanse taalleerKobus LombardOlifantStaatstoelaeVoorsetselNylrivierWebblaaierKakiebosChemiese verbindingSokkerRefentse MorakeVerkragtingHeupStereotipeLugbesoedelingRassisme in AfrikaCheslin KolbeSpelerposisies in rugbyWet op Bantoe-onderwysVerfWaterstofKunsmatige algemene intelligensiePersoonlikheidSonAssonansieWikimedia-stigting🡆 More