Bangalore: Hoofstad van die Indiese staat Karnataka

Bangalore (soms ook: Bengaluru; Kannada: ಬೆಂಗಳೂರು, Beṅgaḷūru) is die hoofstad van die Indiese deelstaat Karnataka en is met 'n bevolking van 4 292 223 die vyfde grootste stad in Indië.

Bangalore is geleë in die suidelike Sentraal-Indië.

Bangalore
ಬೆಂಗಳೂರು
Beṅgaḷūru
Bangalore: Hoofstad van die Indiese staat Karnataka

Ligging in Indië Wapen
Bangalore: Hoofstad van die Indiese staat Karnataka
Bangalore: Hoofstad van die Indiese staat Karnataka
Kaart
Bangalore: Hoofstad van die Indiese staat Karnataka
 Land Vlag van Indië Indië
 Provinsie Karnataka
 Koördinate 12°57′N 77°37′O / 12.950°N 77.617°O / 12.950; 77.617
 Stigting 1537
 Oppervlakte:  
 - Totaal 366 vk km
 Hoogte bo seevlak 920 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 8 443 675
 - Bevolkingsdigtheid 11 000/vk km
 - Metropolitaanse gebied 10 456 000
 Tydsone UTC+05:30
 Burgemeester Sharadamma
 Lughawens Mangalore Int. Lughawe
Kempegowda Lughawe
 Amptelike webwerf bbmp.gov.in
Bangalore: Hoofstad van die Indiese staat Karnataka
Bangalore in 1924

Sport

Bangalore beskik met die M. Chinnaswamy-stadion oor 'n toetskrieketstadion. In die stad speel die Indiese nasionale krieketspan van sy tuiswedstryde. Op die M. Chinnaswamy-stadion is onder andere wedstryde tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996, 2011 en 2023, asook die T20I-wêreldbeker 2016, aangebied.

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansBangalore: Hoofstad van die Indiese staat Karnataka  Wiki Commons het meer media in die kategorie Bangalore.
  • (en) Toerisme-inligting oor Bangalore op Wikivoyage
  • (en) (kn) Amptelike webwerf
  • (en) "Bangalore". Encyclopædia Britannica. Besoek op 16 Desember 2021.


Tags:

HoofstadIndiëKannadaKarnataka

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosluisbytkoorsGroot Muur van ChinaWikiSinkKaliumMaagBoor (element)LGeboorteKangogrotteSkoolTussenwerpselKultuurLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAfrikaanse WikipediaSonnestelselEskomKookpunt22 AprilOnderhoudWetenskaplike klassifikasieSeekoeiLettergreepEjakulasieDriedimensioneelBevolkingsafnameVryheidsdagSpysverteringstelselVormWaterkringloopRacheltjie de BeerPoesDesmond TutuKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLenteKunstenaarAgtervoegselApartheidDrakensbergeIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieAborsie in Suid-AfrikaTradisionele Afrika-medisyneRumatiekAfrikanersVerkragtingPriemgetalNeurenberg-verhoreKeramiekLys van elemente volgens simboolWebwerfTrekarbeidJeugdagBybelMIVRomanOos-KaapLemoenKameelperdMaatskappyGawes van die Heilige GeesEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaEkonomieBelastingSwart menseKonjunktivitisAboriginesAlkoholismeLys van Suid-Afrikaanse skrywersStereotipeJan-Willem BreureNoord-KaapLetterkundePornografieDieregeluideErfenisdag (Suid-Afrika)🡆 More