Koejawel

Koejawel is 'n plant in die mirtelfamilie (Myrtaceae) en genus Psidium, wat ongeveer 100 spesies van tropiese struike en klein boompies bevat.

Hulle is inheems aan Meksiko, Sentraal-Amerika en die noorde van Suid-Amerika. Koejawels word nou gekweek in die hele tropiese en subtropiese gebied van Afrika, Suid-Asië, Suidoos-Asië, die Karibiese Eilande, subtropiese streke van Noord-Amerika, Hawaii, Nieu-Seeland, Australië en Spanje.

Koejawel
Koejawel
Die Egte koejawel (Psidium guajava)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Myrtoideae
Tribus:
Myrteae
Genus:
Psidium
Spesie:
P. guajava
Binomiale naam
Psidium guajava
Koejawel
Ryp koejawels te koop in Bangalore, Indië
Koejawel
Koejawel

Top mango- en koejawel-produserende lande (2011)

Land Metrieke ton
Koejawel  Indië 15,188,000
Koejawel  China 4,350,000
Koejawel  Thailand 2,600,000
Koejawel  Indonesië 2,131,000
Koejawel  Pakistan 1,888,500
Koejawel  Meksiko 1,827,300
Koejawel  Brasilië 1,190,000
Koejawel  Bangladesj 889,176
Koejawel  Nigerië 850,000
Koejawel  Filippyne 800,551
Res van die Wêreld 7,238,639
Wêreldtotaal 38,953,166

(Data getoon vir 2011) Bron: FAOSTAT

Sien ook

Koejawel 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Myrtaceae

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Koejawel Top mango- en koejawel-produserende lande (2011)Koejawel Sien ookKoejawel BronneKoejawel Eksterne skakelsKoejawel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PenisBreingewasSlaginstrumentKweekhuiseffekOligopolieDokterAnneli van RooyenBek-en-klouseerAnilingusElandréItaliëDrakensbergeDeelstate van die Verenigde State van AmerikaMieliestronkKuberkrakerLys van politieke partye in Suid-AfrikaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaRumatiekAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSeekoeiMasturbasieReënGeweldVennootskapMosesErfenisVoortrekkermonumentJazzAngssteuringJakkalsTweede WêreldoorlogKappie (skryfteken)TaalfossielOnderhandelinge om apartheid te beëindigGriekwa-AfrikaansVlag van Suid-AfrikaVraag en aanbodOrthopteraTermietIndustriële RevolusieLarry PageKaapstadse waterkrisis 2015-2018DriedimensioneelSowjetunieApartheidRooibokKoolhidraatKletsrymBestaansboerderyStellenboschLettergreepKarakteriseringMark (ekonomie)JohannesburgNuwe TestamentAspoestertjieSeptimius AwardsHoofpynLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSkilpadAalwynSaartjie BaartmanLRumatoïede artritisDonderstormEngelsSkildklierAardedagHannes van WykAfrikaanse woordelys en spelreëlsFranse RewolusiePretoriaOogInternetLeeuMetafoorEkonomiese sektor🡆 More