Veselperske

Die Veselperske (Mangifera indica) is 'n subtropiese boom wat peervormige vrugte met veselagtige vleis dra.

Die vrugte staan as veselperskes of mango's bekend. Ryp veselperskes is soet in smaak, maar hulle is bitter-suur as hulle nog groen is.

Veselperske of Mango
Veselperske
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. indica
Binomiale naam
Mangifera indica

Veselperskes is naas piesangs die belangrikste tropiese vrug vir kommersiële verbouing. Dit kom bykans dwarsoor die wêreld voor, maar daar word geglo dat hulle vanaf die suidelike en suidoostelike dele van Asië afkomstig is, insluitende Indië, Pakistan, Mianmar, Sri Lanka en Bangladesj. Pakistan en Indië is die grootste uitvoermarkte. Die vrug is ook die lande se nasionale vrug.

Top mango- en koejawel-produserende lande (2011)

Land Metrieke ton
Veselperske  Indië 15,188,000
Veselperske  China 4,350,000
Veselperske  Thailand 2,600,000
Veselperske  Indonesië 2,131,000
Veselperske  Pakistan 1,888,500
Veselperske  Meksiko 1,827,300
Veselperske  Brasilië 1,190,000
Veselperske  Bangladesj 889,176
Veselperske  Nigerië 850,000
Veselperske  Filippyne 800,551
Res van die Wêreld 7,238,639
Wêreldtotaal 38,953,166

(Data getoon vir 2011) Bron: FAOSTAT

Veselperske 
Dekoratiewe patroonsnit, heel en een kant gesny.

Fotogalery

Veselperske 
'n Veselperskeboom in Indië.
Veselperske 
Die tipiese oorgroot hangende blare aan 'n jong plantjie.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Veselperske Top mango- en koejawel-produserende lande (2011)Veselperske FotogaleryVeselperske Sien ookVeselperske VerwysingsVeselperske Eksterne skakelsVeselperske

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YstervarkWes-KaapYstertydperkKweekhuiseffekPsigopatieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierFiksieVoegwoordEl (lengtemaat)Ivan ZimmermannKrimpvarkieJeugdagBetonAfrikanersKonsentrasiekampJagluiperdRobbeneilandPerdAuschwitz-konsentrasiekampFranklin D. RooseveltGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSkaapTrevor NoahKoolhidraatWatersuiweringTsoenamiKrokodilDierPretoriaKinderregteNaaldekokerBywoordJudaïsmeTwaalf Stamme van IsraelTaylor SwiftKommunismeFrankrykWiki CommonsKatKlem-in-die-kaakHarry KerrVolstruisSeksReënvalbepalingVerkleurmannetjieAtoomAt BothaPenisBloemfonteinSamestellingVoorsetselVerstedelikingSoogdierBrugDieregeluideNetbalStresProstaatkankerMonopolieStaalSatellietfotoOutismePaddaSelfvertroueSpelerposisies in rugbyDiarreeSteenkoolGeslagWinnie Madikizela-MandelaTaalParkinson se siekteNierversakingApartheidVarkgriepGalblaas🡆 More