Hartbeesfontein

Hartbeesfontein is 'n dorpie in Noordwes, Suid-Afrika.

Die dorp is 30 km noordwes van Klerksdorp op die Klerksdorp-Ottosdal-takspoorlyn.

Hartbeesfontein
Dorpie
Hartbeesfontein is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Hartbeesfontein
Hartbeesfontein
Hartbeesfontein Hartbeesfontein se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°45′44″S 26°25′14″O / 26.76222°S 26.42056°O / -26.76222; 26.42056 26°25′14″O / 26.76222°S 26.42056°O / -26.76222; 26.42056
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikDr Kenneth Kaunda
MunisipaliteitMatlosana
Stigting1955
Oppervlak
 • Totaal6,37 km2 (2,46 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 467
 • Digtheid230/km2 (600/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense74.8%
 • Indiërs/Asiërs0.9%
 • Bruin mense0.4%
 • Swart mense23.3%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans81.0%
 • Tswana11.9%
 • Engels3.6%
 • Sotho1.6%
 • Ander1.9%
Poskode (strate)
2600
Poskode (posbusse)
2600
Skakelkode018

Geskiedenis

Die is twee stories oor hoe die dorp sy naam verkry het, beide uit die Voortrekkerdae. Volgens een storie het twee manne met die dieselfde van nl. De Clerq gaan jag, 'n hartbees gekwes en dit dood by 'n fontein gevind wat hulle toe Hartbeesfontein genoem het. Volgens die tweede storie het die Voortrekkerleier Hendrik Potgieter sommige van sy mense hier agtergelaat om 'n strafekspedisie teen Silkaats te lei. Een van die manne was toe verveeld en het gaan jag. Hy het 'n hartbees gekwes, dit agterna gesit en op 'n borrelende fontein afgekom. Na die veldtog het hy teruggekeer na die gebied en 'n plaas verkry wat hy toe Hartbeesfontein noem.

Tydens die Tweede Vryheidsoorlog het hier op 18 Februarie 1901 'n geveg plaasgevind tussen 'n Boerekommando en lord Paul Methuen.

Die plaas het verskeie kere van eienaar verwissel. Uiteindelik het die eienaar HF Moller die grond onderverdeel vir 'n dorp wat in 1955 geproklameer is.

Distrik

Mielies, grondbone en sonneblomsaad is van die belangrikste gewasse wat in die distrik verbou word.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Hartbeesfontein GeskiedenisHartbeesfontein DistrikHartbeesfontein Sien ookHartbeesfontein BronneHartbeesfontein VerwysingsHartbeesfonteinKlerksdorpNoordwesOttosdalSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wêreld- Ekonomiese ForumApostoliese GeloofsendingAbstraksie (rekenaarwetenskap)Stedelike gebiedInligtingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKitaarMiddeloorontstekingSiya KolisiLeeuAnilingusJagluiperdGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaAustraliëAluminiumSeksualiteitGesonde dieetTremTweede WêreldoorlogPoësieKindermishandelingVryheidsmanifesNG gemeente TheunissenMaagVergelykings (taalkunde)HemelvaartsdagPolitieke partyWaterpokkiesGroot-VisrivierVoedselkettingIslamBipolêre gemoedsteuringSias ReineckeBosluisbytkoorsTermietMobutu Sese SekoMielieBernice WestRenteOu Apostoliese KerkKatherine JohnsonKunsmatige intelligensieWiki CommonsNetbalMierTweede VryheidsoorlogSwangerskapWoestynKrieketYsterLiewe HeksieRuslandDolfynNagmaalSikloonMynbouKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWiskundige terminologieKweekhuiseffekHibernasieAnrich HerbstSeksismeSkerpioenOntwikkelende landDundermDiepaartromboseOrthopteraHartversakingBateEkologieGriepSweedsLeierMorfologie (taalkunde)FrankrykMars🡆 More