Suid-Afrika R507: Streeksroete

Die R507 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin waar dit aftak van die N18-nasionale pad by Setlagole tussen Stella en Mmabatho, gaan dan deur Geysdorp, kruis die N14 in Delareyville en kruis die R505 in Ottosdal.

Die roete bly ooswaarts en daar is 'n verspringende kruising met die R503 in Hartbeesfontein en eindig by Brakspruit waar dit aansluit by die R30-provinsiale pad, 24 km noord van Klerksdorp.

Streeksroete R507 shield

Streeksroete R507
Belangrike aansluitings
SuidpuntSuid-Afrika R507: Streeksroete N18 Setlagole
 Suid-Afrika R507: Streeksroete N14
Suid-Afrika R507: Streeksroete R505
Suid-Afrika R507: Streeksroete R503
NoordpuntSuid-Afrika R507: Streeksroete R30 Brakspruit
Ligging
DorpeGeysdorp
Delareyville
Ottosdal
Hartbeesfontein
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
Suid-Afrika R507: Streeksroete R506R508 Suid-Afrika R507: Streeksroete

Sien ook

Bron

Tags:

DelareyvilleGeysdorpHartbeesfonteinKlerksdorpMmabathoN14N18OttosdalR30 (Suid-Afrika)R503 (Suid-Afrika)R505 (Suid-Afrika)SetlagoleStellaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VolksbevrydingsleërSuiderkruisTermietAardbewingLeeuIdioomSamestellingRoekelose DadeArgeologieWaterLuxemburg (provinsie)Angkor WatWikipediaLys van landeRooilipslangVarkJavaScriptPankreasHoërskool VorentoeIslamitiese StaatPatrice LumumbaWetenskaplike klassifikasieHoërskoolWet op NaturellengrondDuitse maselsSteve HofmeyrKlimaatSarah Rose KarrProtestantismeGeelslangDassiedeurWaarheid-en-versoeningskommissieAMenstruasieMaselsCobus RossouwHongkongSokkerGeslagsorgaanJane GoodallWhatsAppNiersteenDesiré GardnerInfeksieLord’sMiltFacebookWatervervoerElsabé DaneelGodSewastopolWeervoorspellingHeilige SaterdagSangkunsAktuarisVrugbaarheidJohnny SinsVergelyking (wiskunde)VoortrekkermonumentTegnologieLionel PetersonHTMLDuitse nasionale rugbyspanNardusLabia (geslagsdele)VigsMin ShawHeuningbierLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeSlag van Cuito CuanavaleKoöperasiestoriesGesinsdagGeelsugWikisourceAkkedis🡆 More