Ottosdal

Ottosdal is 'n dorp in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika.

Ottosdal
Ottosdal is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Ottosdal
Ottosdal
Ottosdal Ottosdal se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°48′S 26°00′O / 26.800°S 26.000°O / -26.800; 26.000 26°00′O / 26.800°S 26.000°O / -26.800; 26.000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikNgaka Modiri Molema
MunisipaliteitTswaing
Stigting1917
Oppervlak
 • Totaal5,15 km2 (1,99 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal884
 • Digtheid172/km2 (450/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense58.5%
 • Indiërs/Asiërs5.5%
 • Bruin mense2.9%
 • Swart mense31.9%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Tswana20.2%
 • Afrikaans61.7%
 • Xhosa2.1%
 • Sotho1.7%
 • Engels5.6%
Poskode (strate)
2610
Poskode (posbusse)
2610
Skakelkode018

Geskiedenis

Die dorp is in 1913 as 'n NG gemeente op die plaas Korannafontein van GP Otto gestig. Die dorp is in 1917 geproklameer en uitgelê. Daar is 'n gedenktuin met grafte van Britse soldate wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog gesneuwel het. Die plaas Rietkuil van Siener van Rensburg en die Van Rensburg-familiebegraafplaas is ongeveer 11 km vanaf Ottosdal op die Wolmaransstad-pad.

Landbou

Die belangrikste gewasse wat verbou word is mielies, grondbone en sonneblomsaad.

Sien ook

Verwysings

Ligging

Tags:

Ottosdal GeskiedenisOttosdal LandbouOttosdal Sien ookOttosdal VerwysingsOttosdal LiggingOttosdalDorpNoordwesSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klimaatsverandering in Suid-AfrikaWeervoorspellingSomerWinnie Madikizela-MandelaNedersettingDikdermHorlosieNag van die lang messeDuitsCalviniaDemi Lee MooreSelfoonEerste WêreldoorlogPersToerismeSpierMieliestronkAfrikanersDialoog in fiksieChristendomGlasKartografieVormJo BlackNiersteenDistillasieKewerMetaalHarry PotterBrongitisMuishondDataverwerkingN.P. van Wyk LouwLys van Kaapstad se voorstedeWetenskapPerdAgtergrond (narratief)Diatomiese molekuulDieremishandelingKoperSeksSuurstofOorstromingMantisCorioliskragTelefoonAsemhalingOssewaElon MuskMIVErektiele disfunksieWaterBorskankerAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVolhoubaarheidVarkKarooAfro-AmerikanersMartin Luther King jr.MensKlereChristiaan BarnardPersentasieAkwariumEufemismeDonderstormLeonardo da VinciGeografie van Suid-AfrikaBlack SashChemiese reaksieSarel Jacob PretoriusGeskiedenis van AfrikaansDoopMuskietPaarl GimnasiumStereotipeKrokodil🡆 More