Cobus Rossouw

Cobus Rossouw (28 Maart 1933 - ) is ’n Afrikaanse akteur en ’n pionier van die Afrikaanse toneel.

Hy het in verskeie groot rolprente, TV-reekse en toneelstukke gespeel, maar het nooit in enige sepies verskyn nie.

Cobus Rossouw
Geboorte 28 Maart 1933 (1933-03-28) (91 jaar oud)
Marydale, Noord-Kaap
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rossouw maak sy rolprentdebuut in 1965 in Debbie. Daarna het hy in tientalle rolprente verskyn, onder ander in Die Kandidaat, Die wildsboudjie en Jannie totsiens. Onder sy groot verhoogrolle is Koning Lear, Richard III, Hamlet, Oom Wanja en Die idoot. In 1971 ontvang Rossouw die Erepenning vir Toneelkuns van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.

Biografie

Rossouw is op 28 Maart 1933 op Marydale naby Prieska in die Noord-Kaap gebore. Sy pa was Jacobus Francois Rossouw en sy ma Susan Greyling. Hy was een van drie kinders, met 'n suster, Ria, en 'n boetie, Jannie, wat jonk oorlede is.

Hy was ’n skaam seun en onbetrokke by skoolaktiwiteite. Later matrikuleer hy van die Hoërskool Jan van Riebeeck.

In 1965 is hy met Sandra Kotzé getroud. Hulle het drie kinders, Wilmien, ’n skrywer en regisseur, Cobus, ’n TV- en rolprentregisseur, en Susan, ’n rolverdelingsregisseur.

Filmografie

en andere.

TV

Van die TV-reekse waarin hy verskyn het, sluit in Die Sonkring.

Toekennings

Hy is op 3 Februarie 2011 tydens kykNET se Fiestas vereer vir sy lewensbydrae tot die Afrikaanse teater.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Cobus Rossouw BiografieCobus Rossouw FilmografieCobus Rossouw ToekenningsCobus Rossouw VerwysingsCobus Rossouw Eksterne skakelsCobus RossouwAfrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloedingEmosieRob HersovVerkleinwoordKindermishandelingCleopatra VIIYstertydperkPuberteitVlinderAce MagashuleElandréWiskundeGeskiedenis van die BoererepubliekeHemelBesemVerkragtingSkildklierSonOrkney Snork NieKliniese depressieStikstofBloemfonteinMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesHomofoonLabia (geslagsdele)BlaaskankerVoëlgriepCarles PuigdemontReddingskakeKlimaatReg tot ‘n gesonde omgewingPapierTropiese sikloonKunsmatige intelligensieGrootste rampe in Suid-AfrikaKomplementêre kleureStaatstoelaeKoos KombuisNierversakingAfrikaanse woordelys en spelreëlsDoopAlliterasieRooms-Katolieke KerkPlantWaar ruwe rotseWetenskaplike klassifikasieBeenbreuke en ontwrigtingsGriekse mitologiePersBlourokkeNazi-DuitslandISO 3166-2NeerslagHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBruin menseDieregeluideEskomProstaatkankerBynierEjakulasieLys van nedersettings in Suid-AfrikaMuishondSwemDiarreeGalileo GalileiBloedsomloopstelselKuberkrakerAtlantiese OseaanSpysverteringstelselAnton GoosenHoofkarakterLys van slangeHoutAardbewingDuitse masels🡆 More