Golf Van Thailand

Die Golf van Thailand (Thai: อ่าวไทย, Ao Thai, , luister (hulp·inligting); Khmer: ឈូងសមុទ្រថៃ, Boeung Tonle Siem; Maleis: Teluk Thailand; Viëtnamees: Vịnh Thái Lan), of vroeër die Golf van Siam (Thai: อ่าวสยาม; Ao Sayam) genoem, is 'n golf van die Suid-Chinese See in Suidoos-Asië tussen Indo-China in die noorde en die Maleise Skiereiland in die suide.

Golf van Thailand
Golf Van Thailand
Nasa-Satellietbeeld van Thailand, Kambodja en die Golf van Thailand
Golf Van Thailand
Kaart van die Golf van Thailand
Koördinate:9°30′N 102°00′O / 9.500°N 102.000°O / 9.500; 102.000 102°00′O / 9.500°N 102.000°O / 9.500; 102.000
Ligging:Thailand, Kambodja, Maleisië, Viëtnam
Soort:Golf van die Stille Oseaan
Oppervlakte:320 000 km² (120 000 myl²)
Gemiddelde diepte:58 meter (190 voet)
Maksimum diepte:85 meter (279 voet)
Lengte:450 km (725 myl)
Breedte:500–560 km (300–350 myl)
Invloei:Chao Phraya
Uitvloei:Suid-Chinese See
Nedersettings:Bangkok
Golf Van Thailand
Ligging van die Golf van Thailand
Golf Van Thailand
Kaart van die Golf van Thailand

Die Golf van Thailand word in die noorde en weste deur Thailand begrens, in die noordooste deur Kambodja, in die ooste deur Viëtnam en in die suide deur Maleisië. In die suidooste die Suid-Chinese See geleë. Die golf het 'n oppervlakte van sowat 320 000 km², is tussen 500 en 560 km wyd en 450 km lang. Net noord van die Baai van Bangkok in die noorde van die Golf van Thailand is Bangkok, Thailand se hoofstad en grootste stad, geleë. Suid van Bangkok mond die Chao Phraya in die Golf van Thailand uit.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Indo-ChinaKhmerLandhoofde en baaieLêer:Th-Gulf of Thailand.oggMaleisMaleise SkiereilandSuid-Chinese SeeSuidoos-AsiëTh-Gulf of Thailand.oggThaiViëtnameesWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GriepPiesangSoogdierWinnie Madikizela-MandelaHeks van HexrivierFranse RewolusieWapen van Suid-AfrikaDagboekVlag van Suid-AfrikaAfrikaanse woordelys en spelreëlsKoperNeo-NazismeVoortrekkermonumentByung-Chul HanWikipediaVarkBeesvleisBruin huisslangPinksterTelwoordKlein-KarooNoord-KaapDiepaartrombosePussy RiotDundermHipoteseKarnivoorWeermagAfrikaanse TaalmonumentKlimaatsverandering in AfrikaReënBruto binnelandse produkMag (sosiale wetenskappe)AprilMahatma GandhiWieg van die MensdomGreta ThunbergOlimpiese Somerspele 2024AsemhalingLys van Suid-Afrikaanse musikanteCoca-ColaHoofstadBalletTweede WêreldoorlogDriedimensioneelPretoriaChromatografieNieuwoudtvilleWaterbesoedelingVarkgriepOranjerivierKapitaal (ekonomie)Wikimedia-stigtingSwartbewussynsbewegingBrandmondsindroomAardrykskundeDuitse maselsGraaff-ReinetUniondaleSosiale mediaPrimêre sektor van die ekonomieInternetDataverwerkingKlavierRooms-Katolieke KerkNierBoerboelBreinvliesontstekingOorkruipersKolorektale kankerKewerRobert SobukweVratVulvaPuntDeelteken en umlautKrampBTW🡆 More