Chao Phraya

Die Chao Phraya (Thai: แม่น้ำเจ้าพระยา Maenam Chao Phraya, of ) is die hoofrivier van Thailand en met 'n lengte van 372 km ook die tweede langste rivier van dié land ná die Mekongrivier.

Die Chao Phraya se lae spoelgrondvlaktes oorheers die sentrale gedeeltes van Thailand. Die stroomgebied van die Chao Phraya word vir intensiewe rysboerdery gebruik. Daarbenewens is die rivier 'n belangrike vervoerpad.

Chao Phraya
Die Chao Phraya se oorsprong in Nakhon Sawan, Thailand
Die Chao Phraya se oorsprong in Nakhon Sawan, Thailand
Die Chao Phraya se oorsprong in Nakhon Sawan, Thailand
Chao Phraya

Die stroomgebied van die Chao Phraya

Oorsprong Saamvloei van Ping- en Nan-riviere
Pak Nam Pho, Nakhon Sawan-provinsie, Thailand
Monding net suid van Bangkok, Thailand
Golf van Thailand
Stroomgebied Thailand
Lengte 372 km (231 myl)
Oorspronghoogte 25 m (82 voet)
Mondinghoogte 0 m (0 voet)
Gemiddelde afloop 718 m³/s (25 400 vt/s³)
Stroomgebiedopp. 160 8400 km² (61 900 myl²)
Chao Phraya
Die Chao Phraya in Bangkok, hoofstad van Thailand

Die Chao Phraya ontstaan deur die saamvloei van die Ping- en Nan-riviere naby Pak Nam Pho in die Nakhon Sawan-provinsie van Thailand. Aansluitend vloei die rivier vir 372 km in 'n suidelike rigting deur die sentrale vlaktes van Thailand en bereik Bangkok. Net suid van Thailand se hoofstad mond die Chao Phraya in die Golf van Thailand uit. Die Chao Phraya word soms as grens tussen die Indo-Chinese en die Maleise Skiereiland beskou.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

MekongRysThaiThailand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeboorteBreingewasOntbossingRuslandHolocaustAntisemitismeGNU/FDL-lisensieCounter-Strike (videospeletjie)BeesDigvormShakaDigtheidKlimaatSkilpadKrokodilGriekse mitologieHemelBesemSiya KolisiAborsie in Suid-AfrikaJana CilliersPornografiese subgenresBloedsomloopstelselTekstielKonjunktivitisTafeltennisAalwynEl (lengtemaat)SomerSwartwitpensRugby, WarwickshireLeonardo da VinciKunsmatige algemene intelligensieAnilingusPlantGalileo GalileiTatoeëermerkKolorektale kankerXenofobieTradisionele literatuurGautengNederduitse Gereformeerde KerkTrevor ManuelMenslike penisgrootteBalletStikstofBaarmoederKinderregteVoorsetselEkonomieBeenbreuke en ontwrigtingsVakbondReënvalbepalingViëtnamGemeenskapsorganisasiePapierDuitse maselsSirkusVryheidsdagVoegwoordSkaapRepubliek van Zoid AfrikaTweede WêreldoorlogDieretuinMosesSeeMaagsweerVerfWayde van NiekerkToekoms van die AardeNiemetaalAndré JacobsRugbyVlekvrye staalSwaweldioksied🡆 More