Maleise Skiereiland

Die Maleise Skiereiland of Malakka-skiereiland (Maleis: Semenanjung Tanah Melayu, سمننجوڠ تانه ملايو; Thai: คาบสมุทรมลายู, Khapsamut Malayu) is 'n skiereiland in Suidoos-Asië tussen die Andamanse See/Golf van Bengale in die weste en die Golf van Thailand/Suid-Chinese See in die ooste.

Op dié skiereiland is dele van Mianmar, Thailand, Maleisië en die stadstaat Singapoer geleë. In die suide daarvan is die suidelikste punt van die vasteland van Asië geleë.

Maleise Skiereiland
Ligging van die Maleise Skiereiland
Maleise Skiereiland
Die Maleise Skiereiland soos snags vanaf die Internasionale Ruimtestasie gesien

Eksterne skakels

100°0′O / 7.000°N 100.000°O / 7.000; 100.000

Tags:

Andamanse SeeAsiëGolf van BengaleGolf van ThailandMaleisMaleisiëMianmarSingapoerSkiereilandSuid-Chinese SeeSuidoos-AsiëThaiThailand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikiquoteEkonomie van Suid-AfrikaPretoriaMikro-ekonomieGoogleLangste woordPolisiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaChristiane JaccottetSuikersiekteWikiKriekMuskeljaatkatHoofkarakterSuid-AfrikaWatersuiweringDaggaInsekErfenisLionel MessiPuberteitKultuurDokterBTWAfrikaanse WikipediaDemokrasieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Plae van EgiptePriemgetalKlem-in-die-kaakMaagMonopolieHomofoonEnkelvoudige sinYouTubeDirekte en Indirekte redeErns GrundlingLys van Suid-Afrikaanse digtersDieregeluideNetbalOnderhoudChristendomSout (chemiese stof)Afrikaanse taalleerRooibokAardeGroepsgebiedewetBosluisTaalVersoeningsdagEtniese groepAlkoholismeBorskankerTennisKatoenHerfsPapegaaieAnrich HerbstCarles PuigdemontBloedsomloopstelselAarde se atmosfeerArthur GrumiauxFrankrykDoopMIVWiki CommonsMusiekOranje-VrystaatPinksterSlawernyGoogle MapsGroot vyfDataverwerkingBysteekGawes van die Heilige GeesSlag van Cuito CuanavaleSebraNederduitsch Hervormde KerkKoring🡆 More