Wawiel

Dis my Sandput

Aangesluit op 28 Junie 2010

Dis ek, Wawiel

Verder ondertoe is 'n klomp items waarby ek betrokke is. Die skakels hier is meer om my te help om vinniger by dit uit te kom en ook te help onthou en organiseer met wat ek besig is. As jy om een of ander rede op die blad geland het, gaan gerus na die item wat jou interesseer en voel vry om te verbeter of verander waar ek dalk verbrou het.

Projekte

Projek Letterkunde

Die idee is om 'n Letterkunde portaal op die been te bring, met al die nodige artikels om dit relevant en volledig genoeg te maak. Die Engelse wikiprojek: Literature dien as voorbeeld en gids hiervoor. Artikels oor Suid-Afrikaanse en Afrikaanse letterkunde moet ook deel hiervan uitmaak. Die beplanning en bree trekke sal met tyd ontwikkel.

Projek Sjabloonverbetering

Met die visuele redigeerder is dit heelwat makliker om sjablone in te voeg en gebruik. Die sjablone moet egter sekere bywerkings ondergaan om dit makliker te maak vir die gebruiker van die redigeerder. Hierdie projek het ten doel om die mees gebruikte sjablone op standaard te kry en beter gedokumenteerde riglyne en standaarde en dokumentasie te verskaf vir die skep en onderhoud van sjablone.

Dinge waar ek al aan bygedra het

Artikels

Saadjies uitgebrei

Drama - Poësie - Taal - Kuns - Henri Matisse - Andorra - Malta - Homeros - Sophokles - Vergilius - Li Bai

Nuwe Artikels/Saadjies geskep

Homeriese kwessie - Fiksie - Literatuurkritiek - Prosa - Opvoering - Genre - Tragikomedie - Satire - Ridderroman - Nonsens-literatuur - Mito-poësis - Liriek - Hygliteratuur - Epiek - Novelle - Stimulus - Kode - Gebaretaal - Natuurlike taal - Skryfkuns - Bedreigde taal - Dialektologie - Spraakbond - Pidgin - Taalkontak - Grammatikalisering - Taalverandering - Tweedetaalverwerwing - Geletterdheid - Taalverwerwing - Pragmatiek (taalkunde) - Taaluniversalia - Taaltipologie - Skryfkuns - Fonologie - Artikulatoriese fonetiek - Fonetiek - Spraakproduksie - Neurolinguistiek - Die geskiedenis van taalwetenskap - Oorsprong van spraak - Oorsprong van taal - Grootaaptaal - Dieretaal - Demografie van Andorra - Polisiemag van Andorra - Politiek van Andorra - Geologie van Andorra - Buitelandse betrekkinge van Andorra - Geskiedenis van Malta

Sjablone

Sjablone verbeter

Sjabloon:IPA - Sjabloon:Hoofartikel - Sjabloon:Sterftedatum en ouderdom - Sjabloon:Geboortejaar en ouderdom - Sjabloon:Geboortedatum en ouderdom - Sjabloon:Inligtingskas Kunstenaar - Sjabloon:Inligtingskas3

Nuwe Sjablone geskep

Sjabloon:OCLC - Sjabloon:Inligtingskas Ekonomie - Sjabloon:Spoorwydte - Sjabloon:Ca - Sjabloon:Vervang - Sjabloon:Trim - Sjabloon:Omreken - Sjabloon:WNotasie - Sjabloon:Tag - Sjabloon:Anker - Sjabloon:Orde van grootte - Sjabloon:Wikiatlas - Sjabloon:CIA World Factbook skakel - Sjabloon:Staafgrafiek kas - Sjabloon:Grootste stede - Sjabloon:Grootste stede van Andorra

Modules

Nuwe Modules geskep

Module:String - Module:EenheidToetse - Module:Math - Module:Inligtingskasbeeld

Modules verbeter

Tags:

Wawiel Dis ek, Wawiel ProjekteWawiel Dinge waar ek al aan bygedra hetWawielGebruiker:Wawiel/Sandput

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MielieAndré SchwartzVaginaKaliumAfrikanersAtleetvoetStokely CarmichaelSkerpioenTafelbergLAanhalingstekensKlavierProstaatkankerErfenis15 FebruarieKarlien van JaarsveldStedelike hitte-eilandNiersteenOranjerivierMangaanApple Inc.Natuurlike hulpbronTrappe van vergelykingMachu PicchuPlaasjapieHartaanvalPornografiese subgenresLetterlike en figuurlike taalgebruikHadedaKersfeesBlackie Swart (sanger)PortugalHipertensieFietsKanadaMondKremetartLys van Griekse mitologiese figureGeslagsgelykheidBoerkaLugbesoedelingPretoriaSwahiliGevlekte muisvoëlBruto binnelandse produkWoordeboek van die Afrikaanse TaalKoppeltekenEmo AdamsOrgasmeDansTekstielPenisAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van landeMaatskaplike verantwoordelikheidPieter StraussSpysverteringstelselSuid-Afrikaanse Grensoorlog0 (getal)Eerste WêreldoorlogVasco da GamaSterrekundeBosluisbytkoorsNegrologieSwawelLys van Suider-Afrikaanse soogdiereFisioterapieErektiele disfunksieMetaalChemiese verbindingMorfologie (taalkunde)Goeie VrydagDemokratiese Alliansie🡆 More