Dieretaal

Dieretaal is die vorms van dierekommunikasie wat beskou word as ooreenkomstig met menslike taal.

Dierekommunikasie kan as ingewikkeld genoeg beskou word om 'n vorm van taal genoem te word indien die inventaris van tekens groot genoeg is, die tekens relatief arbitrêr is en indien die diere dit met 'n mate van wilskrag gebruik (in teenstelling met gekondisioneerde instink). Dierekommunikasie kan ook waargeneem word deur die gebruik van leksigramme (term van Yerkish), aanvullend tot tekens. 'n Leksigram verteenwoordig 'n woord maar is nie noodwendig 'n aanduiding van die objek waarna deur die woord verwys word nie. Dit is simbole wat met objekte en idees ooreenstem en is al deur sjimpansees en bonoboë gebruik om taal uit te druk. Hoewel die term "dieretaal" wyd gebruik word, is navorsers dit eens dat dieretale nie so ingewikkeld en veelbetekenende is soos menslike taal nie

Sommige navorsers insluitend die taalkundige Charles Hockett, wat 'n lys van ontwerpkenmerke van die menslike taal voorgestel het, redeneer dat daar beduidende verskille bestaan wat menslike taal van dierekommunikasie onderskei, selfs in sy mees ingewikkelde vorm, en dat die onderliggende beginsels nie verwant is nie. Dienooreenkomstig het Thomas A. Sebeok voorgestel om nie die term 'taal' te gebruik in die geval van dieretekenstelsels nie.

Ander argumenteer dat 'n evolusionêre kontinuum bestaan tussen die kommunikasiemetodes deur hierdie diere gebruik en menslike taal. Die bestudering van die kontinuum kan help om te verduidelik hoe die mens sy ongelooflike gesofistikeerde vaardigheid vir taal ontwikkel het.

Verwysings

Tags:

DierekommunikasieTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van slangeBrandmondsindroomWaarheid-en-versoeningskommissieArmand AucampKlein-KarooJeuksiekteMagda van BiljonGeorgiëJada FireAswoensdagAfrikanersSterNazi-DuitslandSuid-Afrikaanse InkomstediensOrgasmeWiskundige terminologieDiarreeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereTierboskatGoeie VrydagKommunikasieKoedoeDemi Lee MooreAngkor WatHelm (geboorte)Jacques LootsTrigeminale neuralgieKalenderAtriale fibrillasieAnrich HerbstKasterolieGenesisBatmanWoordKinkhoesNarsismeSkilpadRussiesMaagKoorsVolksrepubliek ChinaSlag van Cuito CuanavaleKinderregteTolla van der MerweInstagramRepubliek ArtsachMeksikoSendelingposisieWynsteenDanie du ToitBrasiliaanse nasionale rugbyspanAleksei NawalniDachshundSelfieTongPlantDundermSean CombsSwartbewussynsbewegingSirkelProvinsies van Suid-AfrikaBloemfonteinOopbroninhoudTobie CronjéRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Thabo MbekiHartaanvalSuid-Afrikaanse WeermagInsekSpysverteringstelselSuiwelprodukNoord-Amerika🡆 More