Demografie Van Andorra

Hierdie artikel handel oor die demografiese aspekte van die bevolking van Andorra, insluitend bevolkingsdigtheid, etnisiteit, opleidingsvlak, gesondheid van die bevolking, ekonomiese stand, godsdienstige affiliasie en ander aspekte van die bevolking.

Demografie Van Andorra
Die ligging van Andorra in Europa.
Demografie Van Andorra
Bevolkingspiramide van Andorra

Andorrese wat etniese Katalaans van oorspring is, is in die minderheid in hulle eie land; Spanjaarde, Franse, en Portugese inwoners maak 67.7% van die bevolking uit.

Die amptelike taal is Katalaans, 'n Romaanse taal verwant aan die Wes Romaanse groep. Dit word gepraat deur 12 miljoen mense in die nabye gebiede. Spaans, Frans, en Portugees word ook gepraat.

Andorrese is woonagtig in sewe verstedelikte valleie wat Andorra se sewe politieke distrikte of gemeentes (parròquies) vorm:

  • Andorra la Vella
  • Canillo
  • Encamp
  • Escaldes-Engordany
  • La Massana
  • Ordino
  • Sant Julià de Lòria

Lewenstatistieke

Gemiddelde bevolking Lewende geboortes Sterftes Natuurlike verandering Geskatte geboortesyfer (per 1 000) Geskatte sterftesyfer (per 1 000) Natuurlike verandering (per 1 000)
1948 5 500 92 58 34 16,6 10,5 6,1
1949 5 800 85 48 37 14,6 8,2 6,4
1950 6 100 94 61 33 15,5 10,1 5,4
1951 6 200 104 63 41 16,7 10,1 6,6
1952 6 100 98 49 49 16,1 8,0 8,0
1953 5 700 101 53 48 17,6 9,3 8,4
1954 5 500 96 51 45 17,3 9,2 8,1
1955 5 800 108 55 53 18,5 9,4 9,1
1956 6 200 110 61 49 17,7 9,8 7,9
1957 6 300 111 47 64 17,6 7,4 10,1
1958 6 800 138 55 83 20,4 8,1 12,3
1959 7 200 157 57 100 21,9 7,9 13,9
1960 7 800 180 73 107 23,0 9,3 13,7
1961 8 700 185 61 124 21,3 7,0 14,3
1962 9 600 242 72 170 25,1 7,5 17,6
1963 10 800 262 75 187 24,2 6,9 17,3
1964 11 800 275 77 198 23,3 6,5 16,8
1965 12 900 308 75 233 23,9 5,8 18,1
1966 14 000 292 88 204 20,9 6,3 14,6
1967 15 000 330 93 237 22,1 6,2 15,8
1968 16 400 375 96 279 22,9 5,9 17,0
1969 17 700 390 113 277 22,0 6,4 15,6
1970 18 900 395 102 293 20,9 5,4 15,5
1971 20 000 414 91 323 20,7 4,5 16,1
1972 21 000 487 110 377 23,2 5,2 18,0
1973 22 300 475 132 343 21,3 5,9 15,4
1974 23 900 545 116 429 22,8 4,8 17,9
1975 25 700 515 88 427 20,1 3,4 16,6
1976 26 700 469 143 326 17,6 5,4 12,2
1977 27 500 469 122 330 17,1 4,4 12,0
1978 29 100 441 140 301 15,2 4,8 10,4
1979 30 700 420 110 310 13,7 3,6 10,1
1980 33 400 577 153 424 17,3 4,6 12,7
1981 36 600 560 156 404 15,3 4,3 11,0
1982 38 900 630 127 390 16,2 3,3 10,0
1983 40 800 563 157 406 13,8 3,8 10,0
1984 42 200 472 164 308 11,2 3,9 7,3
1985 43 700 557 165 392 12,8 3,8 9,0
1986 45 800 547 179 368 11,9 3,9 8,0
1987 47 700 527 176 351 11,0 3,7 7,4
1988 49 500 572 206 366 11,6 4,2 7,4
1989 50 700 634 209 425 12,5 4,1 8,4
1990 52 700 628 191 437 11,9 3,6 8,3
1991 56 800 678 217 461 11,9 3,8 8,1
1992 60 300 729 219 510 12,1 3,6 8,5
1993 63 400 723 211 512 11,4 3,3 8,1
1994 64 800 704 184 520 10,9 2,8 8,0
1995 64 100 702 219 483 11,0 3,4 7,5
1996 64 200 700 197 503 10,9 3,1 7,8
1997 64 900 730 197 533 11,2 3,0 8,2
1998 65 600 781 235 546 11,9 3,6 8,3
1999 65 900 823 207 616 12,5 3,1 9,3
2000 65 900 747 259 488 11,3 3,9 7,4
2001 66 100 777 237 540 11,8 3,6 8,2
2002 66 700 749 218 531 11,2 3,3 8,0
2003 69 700 721 221 500 10,3 3,2 7,2
2004 74 600 814 281 533 10,9 3,8 7,1
2005 77 700 828 276 552 10,7 3,6 7,1
2006 79 900 843 260 583 10,6 3,3 7,3
2007 82 200 826 230 596 10,1 2,8 7,3
2008 83 800 875 237 638 10,4 2,8 7,6
2009 84 300 838 272 566 9,9 3,2 6,7
2010

CIA World Factbook demografiese statistiek

Die volgende statistiek kom vanaf die CIA World Factbook, tensy anders vermeld.

Bevolking

    83 888 (Julie 2009 beraming.)
    Internasionale vergelykingranglys: 200

Ouderdomstruktuur

    0-14 jaar : 15,5 % (manlik 6 710 / vroulik 6 305 )
    15-64 jaar : 72,2 % (manlik 31 604 / vroulik 28 925 )
    65 jaar en ouer : 12,3 % (manlik 5113 / vroulik 5231 ) ( 2009 beraming)

Mediaanouderdom

    Totaal: 41,2 jaar
    Manlik : 41,4 jaar
    Vroulik: 40,9 jaar ( 2012 beraming)

Verstedeliking

    Stedelike bevolking : 89 % van die totale bevolking ( 2008 )
    Verstedelikingskoers: -0,2% jaarlikse veranderingskoers (2005-10 beraming)

Geslagsverhouding

    By geboorte : 1,07 manlik/vroulik
    Onder 15 jaar : 1,06 manlik/vroulik
    15-64 jaar : 1,09 manlik/vroulik
    65 jaar en ouer : 0,98 manlik/vroulik
    Totale bevolking: 1,07 manlik/vroulik ( 2009 beraming)

Kindersterftesyfer

    Totaal: 3,76 sterftes / 1000 lewende geboortes
    Internasionale vergelykingranglys: 212
    Manlik : 3,78 sterftes / 1000 lewende geboortes
    Vroulik: 3,74 deaths/1 000 live births (2009 beraming)

Lewensverwagting by geboorte

    Totale bevolking: 82,51 jaar
    Internasionale vergelykingranglys: 2
    Manlik : 80,33 jaar
    Vroulik: 84,84 jaar ( 2009 beraming)

Vrugbaarheidsyfer

    1,33 kinders gebore / vrou ( 2009 raming)
    Internasionale vergelykingranglys: 205

MIV/vigs

    Koers onder volwassenes: N/B%
    Mense met MIV/vigs: N/B%
    Vigssterftes: N/B%

Nasionaliteit

    Selfstandige naamwoord: Andorrees (enkelvoud); Andorrese (meervoud)
    Byvoeglike naamwoord: Andorrese

Etniese groepe

    Andorrese 33% (wat etnies Katalaans is)
    Spanjaarde 23% (wat verdeel is tussen Katalaanse en Spaanse sprekers)
    Portugese 21%
    Franse 17%
    Arabiere 3% (Noord Afrikaanse immigrante)
    Ander 3% (1998) (insluitend Britte en Italianers)
  • (Hierdie syfers stem ooreen met burgerskap en nie met moedertaal en nasionaliteit nie.)

Gelowe

Rooms Katoliek
  
90.1%
Protestant
  
2.1%
Ander Christen
  
1.8%
Ander geloof
  
0.7%
Geen terugvoer
  
2.8%
Geen geloof
  
2.5%

Tale

    Katalaans (amptelik), Frans, Kastiliaans, Portugees en Engels

Geletterdheid

    Definisie: N/B
    Totale bevolking: 100 %
    Manlik: 100%
    Vroulik: 100%

Skoollewensverwagting (primêr tot tersiêre onderwys)

    Totaal: 11 jaar (2006)

Onderwysbegroting

    2,3 % van die totale BBP (2006)
    Internasionale vergelykingranglys: 162

Verwysings

  • Andorra se inskrywing in The World Factbook
  • Hierdie artikel inkorporeer agtergrondnotas vanaf webwerwe of dokumentasie van die Verenigde State van Amerika se Staatsdepartement.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Demografie Van Andorra Lewenstatistieke [1]Demografie Van Andorra CIA World Factbook demografiese statistiekDemografie Van Andorra VerwysingsDemografie Van AndorraAndorraBevolkingBevolkingsdigtheid

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PampoentjiesHartaanvalNederduitse Gereformeerde KerkNoord-AmerikaPersMarkus JoosteVolkekundePtolemeusPenisLugbesoedelingSwedeBelgiëLys van Afrikaanse rolprenteAgter Elke ManGeslagsorgaanRob HersovKoue OorlogNieu-SeelandNardusHernubare energieKoedoeDagroofvoëlsSirkelSonsverduisteringCristiano RonaldoAntieke EgipteGeelsugSlag van BloedrivierBreinBateMaagOoiEier (biologie)Tropiese sikloonPiet ByleveldKarakteriseringGodDeon MeyerRugbywêreldbeker 2023GNU-lisensie vir vrye dokumentasieBipolêre gemoedsteuringKlankverskynselsRuslandRooikatWortelkanaalVergelykings (taalkunde)VaginaMenstruasieIngrid JonkerRam (sterreteken)KolonoskopiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKinderregteStaat PalestinaOntsteking (geneeskunde)DiarreeRolprentEreksieBoet TroskieSpookvoëlCleopatra VIIBloutongsiekteInfeksieEierleierIndiëRooiwaterTrappe van vergelykingEmily HobhouseLily CarterLettergreepAfrikaanse taalleerLetterkundeAfghanistanMuishond🡆 More