Grootaaptaal

Navorsing in grootaaptaal het al die onderrig van sjimpansees, bonoboë, gorillas, en orangoetangs behels om met mense en mekaar te kan kommunikeer deur gebruik te maak van gebaretaal, fisiese tekens, en leksigramme (deel van Yerkish).

Sekere primatoloë redeneer dat die primaat se gebruik hiervan wys op hulle vermoë om "taal" te gebruik, hoewel dit nie konsekwent is met sekere definisies van die term nie.

Vrae in dieretaalnavorsing

Dieretaalnavorsing poog om die volgende vrae te beantwoord:

  • Watter probleme kan diere oplos sonder taal, en kan hulle dit beter oplos na taalonderrig?
  • Kan die lesse geleer uit die onderrig van die diere toegepas word op mensekinders?
  • Hoe en hoeveel verskil diere se vermoë om te leer van die van die mens?
  • Is die vermoëns onderliggend aan taal algemeen of hoogs gespesialiseerd?
  • Waar kan die lyn getrek word tussen taal en ander vorms van kommunikasie?

Ape wat begrip toon

Dit is al opgeteken dat niemenslike diere al gedrag ten toon gestel het wat konsekwent is met menslike sintaksisproduksie. (ʼn produksie is ʼn stroom van lekseme met semantiese inhoud. ʼn Taal is grammatika en ʼn stel lekseme. ʼn Sin, of stelling, is ʼn stroom van lekseme wat ʼn grammatika gehoorsaam, met ʼn begin en ʼn einde.) Van sekere van die hieropvolgende diersoorte kan gesê word dat hulle "verstaan" (ontvang), en sommige kan konsekwente toepaslike grammatikale strome van kommunikasie "toepas" (produseer). David Premack en Jacques Vauclair voer taalnavorsing aan vir die volgende diere:

  • Gewone sjimpansees
  • Bonoboë
  • Gorillas
  • Orangoetangs

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Taal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HartversakingPersMielieMikro-ekonomieRassisme in AfrikaEuropaKunstenaarKoue OorlogDieregeluideKopieregKernkragHaasTrekarbeidKindermishandelingByKatoenFamilie (verwantskap)Beëdigde verklaringVryheidsmanifesSuid-Afrikaanse GrensoorlogWelwillendheidsdagWikipediaNoord-Sotho (taal)LongontstekingTwaalf Stamme van IsraelHoofletterLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSkoenlapperKersfeesBeroerteLimpopo (rivier)LewerKappie (skryfteken)WêreldboekedagAnale kankerWeervoorspellingLuiperdMaroela MediaNierversakingTussenwerpselMiskruierMartin Luther King jr.TafelbergMaatskaplike verantwoordelikheidRookgewoonteWaterbesparing in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse InkomstediensWoordGrondwet van Suid-AfrikaAmateurradioMuishondVierde Industriële RevolusieWerwelkolomSatellietKoos BekkerSwartbewussynsbewegingDuitsMagnesiumKwaZulu-NatalKalsiumKunsMetafoorOnse VaderKrieketXenofobieInflasieHomofoonHomoniemGoogleGautengHoenderHartaanvalSlag van Cuito CuanavaleStam (taalkunde)Preseminale vloeistofUnited Democratic FrontVratSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024🡆 More