Grammatika

Grammatika is die studie van die reëls wat die gebruik van 'n gegewe natuurlike taal bepaal, en, as sodanig is dit 'n veld van taalkunde.

Tradisioneel het grammatika morfologie en sintaks ingesluit; in moderne taalkunde word die subvelde aangevul deur fonetiek, fonologie, semantiek, en pragmatiek.

Dieselfde term word ook toegepas op enige stel reëls; dus, daar kan gesê word dat elke taal sy eie bepaalde grammatika het. Dus verwys "Afrikaanse grammatika" na die reëls van die Afrikaanse taal self, terwyl "’n Afrikaanse grammatika" verwys na 'n spesifieke studie of analise van die reëls. 'n Volledige eksplisiete grammatika wat die grammatikale konstruksies van 'n taal omvattend beskryf is 'n beskrywende grammatika. Spesifieke soorte grammatikas, of benaderings tot die konstruksie daarvan, staan bekend as grammatikale raamwerke. Die standaard raamwerk, generatiewe grammatika is die transformasionele grammatikamodel wat in die 1950's tot 1980's deur Noam Chomsky ontwikkel is.

Eksterne skakels

Tags:

FonetiekFonologieMorfologie (taalkunde)SemantiekTaalTaalkunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeuningbyKrapSportLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSuikerbekkiesSonStresGeweldKommunikasieGroot DepressieBloemfonteinPeriodieke tabelGevolge van aardverwarming op oseaneTrekarbeidRugbyTegnologieHeupvervangingNemunasYsterGenadedoodAfrikaanse woordelys en spelreëlsPinksterOntbossingFranse RewolusieMenseregtedagWynand StrydomIranGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKompasRekenaarRegardt van den BerghSeekoeiIngenieursweseMynbouAkroniemKalsiumJeuksiekteKakiebosMieliestronkBernice WestRatelKletsrymLianie MayVarkgriepBTWFrankrykMaselsEvangelies Gereformeerde KerkKankerInsekVoëlgriepMierleeuSwaweldioksiedElizabeth II van die Verenigde KoninkrykKomplementêre kleureKlereAnale seksEugenetikaKonsentrasiekampAfro-AmerikanersGeboorteKnieYstertydperkOlifantKlimaatveranderingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)VulkanismeVeeartsNaboomSonsteekArmoedeDiskriminasieNiersteenIntensiewe vormJan-Willem Breure🡆 More