Epiek

‘n Epiek (vanaf die Oudgriekse byvoeglike naamwoord ἐπικός (epikos), van ἔπος (epos) woord, storie,gedig) is ʼn omslagtige verhalende gedig, gewoonlik oor 'n ernstige onderwerp wat detail bevat oor heroïese dade en gebeure van groot belang vir 'n beskawing of nasie.

Mondelinge digkuns kan ook as 'n epiek kwalifiseer, en Albert Lord en Milman Parry voer aan dat klassieke eposse in wese 'n mondelinge vorm van digkuns was.

Epiek
Tablet wat fragmente bevat van die Gilgamesj-epos
Epiek
Homeros

Nog 'n tipe heldedig of epiek is 'n epyllion (meervoud: epyllia) ook genoem klein-epos, wat 'n verkorte verhalende gedig is met 'n romantiese of mitologiese tema. Die term is in die negentiende eeu in gebruik geneem. Dit verwys merendeels na die geleerde, korter heksametriese gedigte van die Hellenistiese periode en die ooreenstemmende werke in Rome bestaande uit die neoteriese era; tot 'n mindere mate sluit die term ook sommige gedigte in uit die Engelse Renaissance, veral dié beïnvloed deur Ovidius. Die bekendste voorbeeld van 'n klassieke epyllion is moontlik Catullus 64.

Van die bekendste voorbeelde van epiese digkuns sluit in die Ramayana, Mahabharata, die Oudgriekse Ilias en die Odussee, die Oudengelse Beowulf, of die Portugese digter Luís de Camões se Lusiade (Os Lusíadas, 'n historiese benaming vir die Portugese, die bewoners van Lusitanië), 'n geïdealiseede geskiedenis van Portugal.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WelwillendheidsdagBestuiwingKookpuntGautengFinansiële staatKunselementeKernkragFacebookGroot TrekKultuurNic de JagerGawes van die Heilige GeesBakterieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBrongitisBewussynLatynVolhoubare ontwikkelingSeilvaartBestaansboerderyDeelwoordKunstenaarWaterkringloopHerfsInsekKatPseudowetenskapPad na jou hartLyfstraf in skoleDigtheidMielieVenda (taal)BosluisbytkoorsOlifantKolorektale kankerKerngeneeskundeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBlack SashWiskundeKarakteriseringAborsieBerghaanRefentse MorakeArmoedeWitbankKonjunktivitisSatellietKappie (skryfteken)StadOmgewingskwessies in Suider-AfrikaAfrikaanse taalleerWilna SnymanNaaldekokerSuid-Afrikaanse GrensoorlogAardeWêreld- Ekonomiese ForumLys van Suid-Afrikaanse musikanteTydHandré PollardWinnie Madikizela-MandelaSkarlakenkoorsRefleksieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalJeugdagYslandMonopolieBladwisselendKommaEuropaAngina pectorisWêreldboekedagSweedsElektrodeGlasGrootste rampe in Suid-Afrika🡆 More