Ovidius: Romeinse digter (43 vC – 17/18 nC)

Publius Ovidius Naso (20 Maart 43 v.C.

– 17 of 18 n.C.), algemeen bekend as Ovidius, was ’n Romeinse digter wat veral bekend is vir die Heroides, Amores en Ars Amatoria, drie groot versamelings erotiese gedigte, die Metamorfoses, ’n mitologiese heksametergedig, die Fasti, oor die Romeinse kalender, en die Tristia en Epistulae ex Ponto, twee gedigte wat hy in ballingskap aan die Swartsee geskryf het. Hy het ook ’n verlore tragedie, Medea, en ander kleiner werke geskryf.

Ovidius
Ovidius: Romeinse digter (43 vC – 17/18 nC)
Standbeeld van Ovidius deur Ettore Ferrari in 1887
Gebore
Publius Ovidius Naso

20 Maart 43 v.C.
Sterf17 of 18 n.C.
Tomis, Scythia Minor, Romeinse Ryk
NasionaliteitAntieke Rome
Beroepdigter
Bekend virHeroides, Amores, Ars Amatoria, Metamorfoses, Fasti, Tristia, Epistulae ex Ponto, Medea

Tags:

171820 Maart43 v.C.MetamorfosesSwartsee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoordMorfologie (taalkunde)BiljoenABynierMielieEikelGesinsdagPornografiese subgenresAppendiksPsigopatieRugbyGhanaKoöperasiestoriesEngelsNardusDonker materieAlvin BruindersWiskundeVoortrekkermonumentKlein-KarooErfenisWiki CommonsMarsE-posOu Apostoliese KerkVolhoubaarheidByAnale seksVyfsterStaat PalestinaNuwe TestamentCyril RamaphosaEuropese UnieAndré SchwartzEier (biologie)KaapstadWoordeboek van die Afrikaanse TaalKanadese nasionale krieketspanOekraïneAppelblaarEjakulasieMuskeljaatkatSkaakCToorbergIndustriële RevolusieGeslagsorgaanMenslike skeletNarsismeKoolhidraatVolumePieter BiewengaOorlog in Soedan (sedert 2023)Pubiese hareJohan StemmetKrokus Stadsaal-aanvalSuurstofGeslagErnst Otto FischerSelfieSlukdermNamakwalandOnderhandelinge om apartheid te beëindigSlaapapnee2024 Japannese Grand PrixSwitserlandOntkieming🡆 More