Kode

'n Kode is 'n reël waarvolgens 'n brokkie inligting (bv.

'n letter, woord, frase of gebaar) omgeskakel word na 'n ander – gewoonlik verkorte of verborge – vorm of voorstelling (een teken tot 'n ander teken), en nie noodwendig van dieselfde soort nie.

Kode
Morsekode, 'n bekende tipe kode

Met kommunikasie en inligtingverwerking behels kodering die proses waarvolgens inligting vanaf 'n bron omgeskakel word tot simbole wat gekommunikeer moet word. Dekodering is die teenoorgestelde proses waar die kodesimbole terug omgeskakel word na inligting verstaanbaar vir die ontvanger.

Een vername rede vir kodering is om kommunikasie moontlik te maak in gebiede waar gewone gesproke of geskrewe taal moeilik of onmoontlik is. Byvoorbeeld semafoor, waar die samestelling van vlae wat deur die seiner of die arms van 'n semafoortoring gehou word, dele van die boodskap kodeer, normaalweg, letters en getalle.

Bronnelys

  • Chevance, Fabienne (2017). "Case for the genetic code as a triplet of triplets". Proceedings of the National Academy of Sciences of the United States of America. 114 (18): 4745–4750. doi:10.1073/pnas.1614896114. PMC 5422812. PMID 28416671.

Eksterne skakels

Tags:

InligtingLetterWoord

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikipediaOos-KaapBosluisAfrikaanse TaalmonumentGrondbesoedelingHeuningbyVleilandOrthopteraN.P. van Wyk LouwLys van Joodse feeste en herdenkingsPad na jou hartEnkelvoudige sinSowjetunieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaLys van Suid-Afrikaanse skrywersSelfoonMaagsweerOssewaKultuurJakkalsKlimaatveranderingVerenigde KoninkrykTsoenamiWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAdolf HitlerChemiese verbindingMeervoudEskomAustraliëSteenkoolSoutsuurSwartbewussynsbewegingGeskiedenis van Suid-AfrikaMantisMetaalWoordsoortStrykysterBokmakierieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KartografieVerlede tydSosiale mediaBoomKongo-krisisVryheidsmanifesCheslin KolbeCleopatra VIIKarakteriseringHolocaustOnderhoudMIV/vigs in Suid-AfrikaAtoomAfro-AmerikanersSkoenlapperSwart nasionalismeVoorvoegselWitrenosterKolonialismeBeesAngssteuringWayde van NiekerkVersoeningsdagLys van Nederlandse skildersFabelEkologieRooikatKoperArthur GrumiauxSoortnaamKoorsblaarKinderregteVoegwoordAfrikaansFanie ViljoenOligopolieLidwoordVryheid van spraak🡆 More