Erasmuskloof: Voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika

Erasmuskloof is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika.

Erasmuskloof is geleë tussen die woonbuurte Elarduspark, Erasmusrand, Constantiapark en Wingate Park.

Erasmuskloof
Die Erasmuskasteel of ou Spookhuis (1903)
Die Erasmuskasteel of ou Spookhuis (1903)
Erasmuskloof is in Gauteng
Erasmuskloof
Erasmuskloof
Erasmuskloof: Voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika Erasmuskloof se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°48′52″S 28°16′0″O / 25.81444°S 28.26667°O / -25.81444; 28.26667 28°16′0″O / 25.81444°S 28.26667°O / -25.81444; 28.26667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal4,01 km2 (1,55 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal5 406
 • Digtheid1 348/km2 (3 490/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense73.6%
 • Indiërs/Asiërs0.9%
 • Bruin mense1.7%
 • Swart mense21.9%
 • Ander1.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans 63.1%
 • Engels 18.2%
 • Noord-Sotho 2.8%
 • Tswana 2.7%
 • Ander 13.2%
Poskode (strate)
0181
Skakelkode012

Die voorstad is bekend vir sy uitsig op die Erasmuskasteel (foto regs), of die ou Spookhuis, wat reeds in 1903 daar verrys het. Die hedendaagse inkopiesentrum staan dan ook bekend as Castle Walk.

Verwysings


Erasmuskloof: Voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.


Tags:

ConstantiaparkElardusparkErasmusrandPretoriaSuid-AfrikaVoorstadWingate Park

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderhandelinge om apartheid te beëindigMieliestronkEkonomiese sektorBlack SashYouTubeOmtrek, oppervlakte en volumeShakaKrugerwildtuinKlem-in-die-kaakHulpwerkwoordTwaalf Stamme van IsraelErfenishulpbronLika BerningWetenskaplike klassifikasieMidde-OosteMielieDurbanLandbouChapmanspiek-rylaanSuid-Afrikaanse randKolorektale kankerSimboolBronsPornografieHoofletterVolhoubaarheidKankerSonWaterSuid-Afrikaanse InkomstediensLettergreepIntensiewe vormKoorsNiemetaalVarkgriepKameelperdErfenisdag (Suid-Afrika)ProstaatkankerNadia ValvekensWoestynAnilingusSokkerBesnydenisHartJoodse kalenderKunsmatige algemene intelligensie7de LaanWaterbesoedelingLeestekenHerpes simplexMisdaadDemokratiese Republiek die KongoAntisemitismeWet op Bantoe-onderwysOorstromingVersoeningsdagLiewe HeksieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKerngeneeskundeGeletterdheidKrieketVoëlTienerDaggaRoofdierRobert SobukweSkoenlapperSuiwelprodukKlimaatveranderingWinterLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVryheidsmanifesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994OrtopedieGoudkus (streek)Steenkool in Suid-Afrika🡆 More