Wingate Park

Wingate Park is 'n voorstad in die suidooste van Pretoria, Suid-Afrika.

Wingate Park is geleë tussen die woonbuurte Erasmuskloof, Elarduspark, Moreletapark en Pierre van Ryneveldpark.

Wingate Park
Wingate Park is in Gauteng
Wingate Park
Wingate Park
Wingate Park Wingate Park se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°49′38″S 28°16′3″O / 25.82722°S 28.26750°O / -25.82722; 28.26750 28°16′3″O / 25.82722°S 28.26750°O / -25.82722; 28.26750
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal3,51 km2 (1,36 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 099
 • Digtheid883/km2 (2 290/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense79.4%
 • Indiërs/Asiërs1.1%
 • Bruin mense2.2%
 • Swart mense17.2%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans 67.9%
 • Engels 19.6%
 • Zoeloe 2.2%
 • Noord-Sotho 2.1%
 • Ander 8.2%
Poskode (strate)
0153
Poskode (posbusse)
0181
Skakelkode012

Wingate Park was vir 'n lang ruk (1970 - 1990) die verste uitbreiding van Suidoos-Pretoria, maar is nou ten volle "toegevou" soos nuwe woongebiede steeds verder vanaf die stadskern van Pretoria uitbrei.

Verwysings


Wingate Park  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.


Tags:

ElardusparkErasmuskloofMoreletaparkPierre van RyneveldparkPretoriaSuid-AfrikaVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klem-in-die-kaakFabelJeuksiekteLys van kinderspeletjiesNeurenberg-verhoreHartVioolAfrikaanse woordelys en spelreëlsKunselementeAtleetvoetTikTokSwitserlandAnilingusMeervoudNatriumtiosulfaatKlein gekolde katAtlantiese OseaanSteve BikoAkkedisHematurieHage GeingobArmoedeApostoliese GeloofsendingKatherine JohnsonTierSuid-Afrikaanse GrensoorlogJohn Brown (aktivis)KaartSowjetunieDinosourusKontinentLongBolandse aardbewing van 1969Bruce FordyceReënspinnekopDigitale en analogiese tydFluoorVierde Industriële RevolusieToekoms van die AardeWikipediaPaarl GimnasiumMetafoorSuider-AfrikaSuikersiekteRacheltjie de BeerKrimpvarkieChatGPTMobutu Sese SekoJodeNasiebou24 AprilMiddelmisbruikAardedagAkroniemKommaStollingsgesteenteSomerDigtheidLys van elemente volgens simboolNiersteenGasLys van Suid-Afrikaanse musikanteMondKoorsSwart nasionalismeOrtopedieSeptimius AwardsLuiperdHoofstadKangogrotteSendelingposisieHaasNierversakingKlein-KarooKarpaletonnelsindroomNiemetaal🡆 More