Dale Steyn: Krieket speler van Suid-Afrika

Dale Willem Steyn (* 27 Junie 1983 te Phalaborwa) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler wie toets- en EDI- en T20I-krieket vir die Proteas gespeel het.

Hy het onder meer tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 2011, 2015 en 2019, die T20I-wêreldbekertoernooie in 2009, 2010, 2012, 2014 en 2016, asook die Kampioenetrofeë in 2009 en 2013 vir Suid-Afrika gespeel.

Dale Steyn
Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings
Dale Steyn in 2009
Volle naam Dale Willem Steyn
Gebore 27 Junie 1983 (1983-06-27) (40 jaar oud)
Phalaborwa, Suid-Afrika
Bynaam(e) Steyn Remover, Phalaborwa Express
Lengte 1,79 m
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm vinnig
Rol Aanvangsbouler
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Suid-Afrika
Toetsdebuut (no 297) 17 Desember 2004 v Engeland
Laaste Toets 21 Februarie 2019 v Sri Lanka
Toetshempno. 82
EDI debuut (no 82) 17 Augustus 2005 v Asië XI
Laaste EDI 13 Maart 2019 v Sri Lanka
EDI hempno. 8
T20I debuut (no 31) 23 November 2007 v Nieu-Seeland
Laaste T20I 21 Februarie 2020 v Australië
T20I hempno. 8
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
2003–2004 Noordelikes
2004/05–2009/10, 2017/18–2018/19 Titane
2005 Essex
2007 Warwickshire
2008–2010; 2019–2020 Royal Challengers Bangalore
2011–2012 Deccan Chargers
2011/12–2014/15 Kaapse Kobras
2013–2015 Sunrisers Hyderabad
2016 Gujarat Lions
2018–hede Cape Town Blitz
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets EDI T20I 1ste rang A-lys
Wedstryde 93 125 47 141 180
Lopies aangeteken 1 251 365 21 1 824 419
Kolfgemiddeld 13.59 9.35 3.50 13.71 8.72
100s/50s 0/2 0/1 0/0 0/4 0/1
Hoogste telling 76 60 5 82 60
Aflewerings geboul 18 608 6 256 1 015 27 183 8 844
Paaltjies 439 196 64 618 284
Boulgemiddeld 22.95 25.95 18.35 23.57 24.61
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 26 3 0 35 6
10 paaltjies in 'n wedstryd 5 0 0 7 0
Beste boulontleding 7/51 6/39 4/9 8/41 6/39
Vangskote/Stonkings 26/– 28/– 12/– 33/– 33/–
Bron: ESPNcricinfo, 31 Augustus 2021

Steyn het die posisie as die voorste Toetsbouler ter wêreld beklee. Hy bereik die 900+ punte kerf op 13 November 2011 nadat hy sy aanvanklike werk met snelboul-deskundige Ian Pont gedoen het. Hy is 'n regterarm snelbouler wat boul teen 'n gemiddelde spoed van 145–150 km/h. Sy vinnigste bal waargeneem was teen 156.2 km/h tydens die 2010 Indiese Premierliga, vir Bangalore Royal Challengers teen Kolkata Knight Riders. Hy hou ook die rekord vir die vinnigste Suid-Afrikaner om 100 paaltjies in Toetskrieket te neem, hy behaal hierdie mylpaal op 2 Maart 2008.

Steyn beskik tans oor die beste boulslaagsyfer van alle tye in Toetskrieket (onder boulers wie ten miste 10 000 aflewerings geboul het). In die 2007/08 seisoen neem Steyn 78 paaltjies teen 'n gemiddeld van 16.24 balle per paaltjie, en word beloon met die prestige "IKR 2008 Toetsspeler van die Jaar" toekenning. Hy word benoem as een van Wisden se "Krieketspelers van die Jaar" in 2013.

Steyn het sy tuiskrieket in Suid-Afrika vir die Kaapse Kobras gespeel. Op 5 Augustus 2019 het Steyn sy uittrede uit toetskrieket aangekondig, en op 31 Augustus 2021 sy uittrede uit alle krieket.

Rekords

Vyf paaltjies per toetsbeurt geneem

Vyf paaltjies per beurt
Nommer Syfers Wedstryd Teen Stad/Land Veld Seisoen
1 5/47 4 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Sri Lanka Centurion, Gauteng SuperSport-park 2005/06
2 5/82 8 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Sri Lanka Colombo, Sri Lanka P Saravanamuttu stadion 2006
3 5/56 12 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Pakistan Karatsji, Pakistan Nasionale stadion, Karatsji 2006/07
4 5/34 14 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Nieu-Seeland Johannesburg, Suid-Afrika Wanderersstadion 2007/08
5 5/59 14 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Nieu-Seeland Johannesburg, Suid-Afrika Wanderersstadion 2007/08
6 6/49 15 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Nieu-Seeland Centurion, Suid-Afrika SuperSport-park 2007/08
7 6/72 18 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Wes-Indië Durban, Suid-Afrika Sahara Kingsmead 2007/08
8 5/23 22 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Indië Ahmedabad, Indië Sardar Patel-stadion 2007/08
9 5/63 25 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Bangladesj Bloemfontein, Suid-Afrika OUTsurance-ovaal 2008/09
10 5/87 28 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Australië Melbourne, Australië Melbourne-krieketveld 2008/09
11 5/67 28 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Australië Melbourne, Australië Melbourne-krieketveld 2008/09
12 5/51 35 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Engeland Johannesburg, Suid-Afrika Wanderersstadion 2009/10
13 7/51 37 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Indië Nagpur, Indië Vidarbha Cricket Association Stadion 2009/10
14 5/29 38 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Wes-Indië Port of Spain, Wes-Indië Queen's Park Oval 2010
15 6/50 45 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Indië Durban, Suid-Afrika Kingsmead 2010/11
16 5/75 46 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Indië Kaapstad, Suid-Afrika Saharapark Nuweland 2010/11
17 5/56 55 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Engeland Londen, Engeland The Oval 2012
18 6/8 63 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Pakistan Johannesburg, Suid-Afrika Wanderersstadion 2013
19 5/52 63 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Pakistan Johannesburg, Suid-Afrika Wanderersstadion 2013

Tien paaltjies per toetswedstryd geneem

Tien paaltjies per toetswedstryd
Nommer Syfers Wedstryd Teen Stad/Land Veld Seisoen
1 10/93 14 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Nieu-Seeland Johannesburg, Suid-Afrika Wanderersstadion 2007/08
2 10/91 15 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Nieu-Seeland Centurion, Suid-Afrika SuperSport-park 2007/08
3 10/154 28 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Australië Melbourne, Australië Melbourne-krieketveld 2008/09
4 10/108 37 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Indië Nagpur, Indië Vidarbha Cricket Association Stadion 2009/10
5 11/60 63 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Pakistan Johannesburg, Suid-Afrika Wanderersstadion 2013

Toekennings

"Toetsspeler van die wedstryd"-toekennings

Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings 
Dale Steyn op Adelaide-ovaal, 2009
Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings 
Dale Steyn op Adelaide-ovaal, 2009
"Toetsspeler van die wedstryd"-toekennings
Nommer Boulsyfers in wedstryd Kolfsyfers in wedstryd Wedstryd Teen Stad/Land Veld Seisoen
1 5/34 en 5/59 13 en nie gekolf nie 14 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Nieu-Seeland Johannesburg, Suid-Afrika Wanderersstadion 2007/08
2 4/42 en 6/49 25 en nie gekolf nie 15 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Nieu-Seeland Centurion, Suid-Afrika SuperSport-park 2007/08
3 5/87 en 5/67 76 en nie gekolf nie 28 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Australië Melbourne, Australië Melbourne-krieketveld 2008/09
4 6/8 en 5/52 12* en nie gekolf nie 63 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Pakistan Johannesburg, Suid-Afrika Wanderersstadion 2012/13

"Toetsspeler van die reeks"-toekennings

"Toetsspeler van die reeks"-toekennings
Nommer wedstryde Paaltjies en boulsyfers in reeks Lopies en Kolfsyfers in reeks Teen Land Seisoen
1 2 20 paaltjies teen 9.20 38 lopies teen 19.00 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Nieu-Seeland Suid-Afrika 2007/08
2 3 20 paaltjies teen 19.10 59 lopies teen 29.50 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Wes-Indië Suid-Afrika 2007/08
3 2 14 paaltjies teen 12.57 7 lopies teen 7.00 Dale Steyn: Rekords, Toekennings, Verwysings  Bangladesj Bangladesj 2007/08

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Dale Steyn RekordsDale Steyn ToekenningsDale Steyn VerwysingsDale Steyn Eksterne skakelsDale Steyn198327 JunieInternasionale eendagwedstrydKampioenetrofeeKampioenetrofee 2009Kampioenetrofee 2013KrieketKrieketwêreldbekerKrieketwêreldbeker 2011Krieketwêreldbeker 2015Krieketwêreldbeker 2019PhalaborwaProteasSuid-AfrikaT20I-wêreldbekerT20I-wêreldbeker 2009T20I-wêreldbeker 2010T20I-wêreldbeker 2012T20I-wêreldbeker 2014T20I-wêreldbeker 2016ToetskrieketTwintig20

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KeramiekDigvormAfrikaanse WikipediaDroogteGoogleVratHerfsNagmaalKonsentrasiekampPikkewynAngina pectorisFanie ViljoenJacques LootsApartheidGipsGordelroosSmall HandsWet op Bantoe-onderwysWhatsAppLettergreepIntensiewe vormIslamitiese mitologieJavaScriptProvinsies van Suid-AfrikaKlimenti NagorniOraniaGronddegradasieSwartbewussynsbewegingHadjKlimaatsverandering in AfrikaSportSomerLetterlike en figuurlike taalgebruikMaatskappy1919Parlement van Suid-AfrikaToonhoogteSonenergieDistillasieWoordsoortTrekarbeidErosietipesPampoentjiesDrakensbergeKoolstofKuberkrakerIdioomWaterbesoedelingApollo 11Wêreld- Ekonomiese ForumSimmetrieResensieHaasRustelosebenesindroomBestaansboerderyJak de PriesterGeelsugOman KrieketFrankrykPretoriaFinale OplossingArendDagroofvoëlsOos-KaapVulkaanDuitslandKweekhuiseffekKanadaGeboortePinksterBevolkingSwart menseRob HersovUitwerking van klimaatsveranderingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBeeldspraak🡆 More