Colombo

Colombo, of somtyds in Afrikaans: Kolombo, (Singalees: කොළඹ, Kolamba, ; Tamil: கொழும்பு, Kozhumpu, ) is die kommersiële hoofstad en grootste stad van Sri Lanka.

Die stad het 'n bevolking van 647 100 in 2001 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 37,31 km².

Colombo
කොළඹ
கொழும்பு
Colombo

Kaart Wapen
Colombo
Colombo
Vlag
Colombo
 Land Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
 Provinsie Westelike Provinsie
 Koördinate 06°53′N 79°54′O / 6.883°N 79.900°O / 6.883; 79.900
 Stigting 5de eeu n.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 37,31 vk km
 Hoogte bo seevlak
 Bevolking:  
 - Totaal (2001) 647 100
 - Bevolkingsdigtheid 17nbsp;344/vk km
 - Metropolitaanse gebied 5 648 000
 Tydsone UTC +05:30
 Burgemeester Uvais Mohamed Imitiyas

Sport

Colombo beskik met Colombo Krieketklubveld, Paikiasothy Saravanamuttu-stadion, R. Premadasa-stadion en Sinhalese Sportklubveld oor vier toetskrieketstadions. In die stad speel die Sri Lankaanse nasionale krieketspan van sy tuiswedstryde. Op die R. Premadasa-stadion is onder andere wedstryde tydens die Krieketwêreldbeker 1996, die Krieketwêreldbeker 2011, die Kampioenetrofee 2002, die T20I-wêreldbeker 2012 en die gelyktydige vrouetoernooi aangebied, terwyl die Sinhalese Sportklubveld vir wedstryde tydens die Krieketwêreldbeker 1996 en die Kampioenetrofee 2002 gebruik is.

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaansSingaleesSri LankaTamil

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BewussynProstaatklierKultuurNatuurlike hulpbronKonjunktivitisAntoniemNatuurwetenskapVierkantswortelC. Louis LeipoldtAardeMielieHandbalAgtergrond (narratief)KarakteriseringBywoordKunsWikipediaKangogrotteWet op Bantoe-onderwysVerkleurmannetjieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKletsrymSosiale mediaPolisieKonflik (proses)DuitslandVryheid van spraakLidwoordKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVigsEnkelvoudige sinNeurenberg-verhoreAgtervoegselCalviniaDriedimensioneelVloeistofLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaPlae van EgipteWikimedia-stigtingSpreeuMuishondVars waterMiskruierWolfVrystaatGawes van die Heilige GeesApartheidPretoriaSeekoeiMynbedryf van Suid-AfrikaPubliekPaarl GimnasiumMetaalAnale kankerVlag van Suid-AfrikaJeuksiekteProvinsies van Suid-AfrikaKweekhuiseffekTrappe van vergelykingSuid-Afrikaanse GrensoorlogBeeldspraakVerdampingWiki CommonsPuberteitHeidelberg, GautengMasturbasieVoorsetselHemelBesemRumatiekLionel MessiPad na jou hartGreen PornoNasionale erfenisterreine van Suid-Afrika🡆 More