Londen The Oval

The Oval, ook genoem die Kia Oval weens borgskapredes, is 'n bekende internasionale krieketstadion in Kennington, Londen, Engeland.

    Hierdie artikel handel oor die krieketveld in Londen. Vir ander gebruike sien die dubbelsinnigheidsbladsy The Oval.

Dit het ook voorheen as "Kennington Oval" bekend gestaan.

The Oval
Londen The Oval
Bynaam Kia Oval
Ligging Kennington, Londen, Engeland
Koördinate 51°29′1.4″N 0°6′54″W / 51.483722°N 0.11500°W / 51.483722; -0.11500 0°6′54″W / 51.483722°N 0.11500°W / 51.483722; -0.11500
Eienaar Hertogdom Cornwallis
Operateur Surrey County Cricket Club
Kapasiteit 25 500
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1845
Huurders
Surrey (1846–hede)
Corinthian-Casuals (sokker; 1950–1963)
Londen The Oval
The Oval se oorlosie

"The Oval" is die tuisveld van die Surrey County Cricket Club. "The Oval" was die eerste veld in Engeland en die tweede ter wêreld (ná die Melbourne-krieketveld in Australië) om toetskrieket aan te bied. Engeland se nederlaag teen Australië op 29 Augustus 1882 en die spottende reaksie van Australië het tot inrigting van Die As-kompetisie tussen albei nasionale krieketspanne gelei, wat sedertdien al om die twee jaar uitgespeel word. The Oval is al tydens vyf krieketwêreldbekertoernooie vir wedstryde ingespan: in 1975, 1979, 1983, 1999 en 2019. In 2009 is die veld vir die IKR se WêreldTwintig20 gebruik. Daarbenewens het The Oval wedstryde tydens die Kampioenetrofeë in 2004, 2013 en 2017 aangebied.

Wedstryde

Krieketwêreldbeker 1975

Groepfase
11 Junie 1975

Telkaart
Londen The Oval  Australië
328/5 (60 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Sri Lanka
276/4 (60 boulbeurte)
Alan Turner 101 (113)
Somachandra de Silva 2/60 (12 boulbeurte)
Sunil Wettimuny 53* (102)
Ian Chappell 2/14 (4 boulbeurte)
Australië wen met 52 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Lloyd Budd (Eng) en Arthur Fagg (Eng)
Speler van die wedstryd: Alan Turner (Aus)
  • Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Groepfase
14 Junie 1975

Telkaart
Londen The Oval  Australië
192 almal uit (53.4 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Wes-Indië
195/3 (46 boulbeurte)
Ross Edwards 58 (74)
Andy Roberts 3/39 (10.4 boulbeurte)
Alvin Kallicharran 78 (83)
Ashley Mallett 1/35 (11 boulbeurte)
Wes-Indië wen met sewe paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Dickie Bird (Eng) en David Constant (Eng)
Speler van die wedstryd: Alvin Kallicharran (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Halfeindrondte
18 Junie 1975

Telkaart
Londen The Oval  Nieu-Seeland
158 almal uit (52.2 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Wes-Indië
159/5 (40.1 boulbeurte)
Geoff Howarth 51 (93)
Bernard Julien 4/27 (12 boulbeurte)
Alvin Kallicharran 72 (92)
Richard Collinge 3/28 (12 boulbeurte)
Wes-Indië wen met vyf paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Lloyd Budd (Eng) en Arthur Fagg (Eng)
Speler van die wedstryd: Alvin Kallicharran (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.

Krieketwêreldbeker 1979

Groepfase
13–15 Junie 1979

Telkaart
t
Wedstryd afgelas sonder dat 'n bal geboul is.
The Oval, Londen
Skeidsregters: onbekend
Speler van die wedstryd: nie toegeken nie
  • geen loot nie
  • Twee reserwedae gebruik, as gevolg van swaar reën nie gespeel nie.
Halfeindrondte
20 Junie 1979

Telkaart
Londen The Oval  Wes-Indië
293/6 (60 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Pakistan
250 almal uit (56.2 boulbeurte)
Gordon Greenidge 73 (107)
Asif Iqbal 4/56 (11 boulbeurte)
Zaheer Abbas 93 (122)
Colin Croft 3/29 (11 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 43 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Lloyd Budd (Eng) en David Constant (Eng)
Speler van die wedstryd: Gordon Greenidge (WI)
  • Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.

Krieketwêreldbeker 1983

Groepfase
9 Junie 1983

Telkaart
Londen The Oval  Engeland
322/6 (60 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Nieu-Seeland
216 (59 boulbeurte)
Allan Lamb 102 (105)
Martin Snedden 2/105 (12 boulbeurte)
Martin Crowe 97 (118)
Bob Willis 2/9 (7 boulbeurte)
Engeland wen met 106 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Barrie Meyer (Eng) en Don Oslear (Eng)
Speler van die wedstryd: Allan Lamb (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Groepfase
15 Junie 1983

Telkaart
Londen The Oval  Wes-Indië
282/9 (60 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Indië
216 (53.1 boulbeurte)
Viv Richards 119 (146)
Roger Binny 3/71 (12 boulbeurte)
Mohinder Amarnath 80 (139)
Michael Holding 3/40 (9.1 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 66 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Barrie Meyer (Eng) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Viv Richards (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Halfeindrondte
22 Junie 1983

Telkaart
Londen The Oval  Pakistan
184/8 (60 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Wes-Indië
188/2 (48.4 boulbeurte)
Mohsin Khan 70 (176)
Malcolm Marshall 3/28 (12 boulbeurte)
Viv Richards 80* (96)
Rashid Khan 1/32 (12 boulbeurte)
Wes-Indië wen met agt paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: David Constant (Eng) en Alan Whitehead (Eng)
Speler van die wedstryd: Viv Richards (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.

Krieketwêreldbeker 1999

Groepfase
22 Mei 1999

Telkaart
Londen The Oval  Suid-Afrika
225/7 (50 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Engeland
103 (41 boulbeurte)
Herschelle Gibbs 60 (94)
Alan Mullally 2/28 (10 boulbeurte)
Neil Fairbrother 21 (44)
Allan Donald 4/17 (8 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 122 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Steve Dunne (NZ) en Srinivasaraghavan Venkataraghavan (Ind)
Speler van die wedstryd: Lance Klusener (SA)
  • Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Super Ses
4 Junie 1999

Telkaart
Londen The Oval  Australië
282/6 (50 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Indië
205 (48.2 boulbeurte)
Mark Waugh 83 (99)
Robin Singh 2/43 (7 boulbeurte)
Ajay Jadeja 100* (138)
Glenn McGrath 3/34 (10 boulbeurte)
Australië wen met 77 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Peter Willey (Eng)
Speler van die wedstryd: Glenn McGrath (Aus)
  • Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Super Ses
11 Junie 1999

Telkaart
Londen The Oval  Pakistan
271/9 (50 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Zimbabwe
123 (40.3 boulbeurte)
Saeed Anwar 103 (144)
Henry Olonga 2/38 (5 boulbeurte)
Neil Johnson 54 (94)
Saqlain Mushtaq 3/16 (6.3 boulbeurte)
Pakistan wen met 148 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Dave Orchard (SA)
Speler van die wedstryd: Saeed Anwar (Pak)
  • Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.

Kampioenetrofee 2004

Groepfase
10 September 2004

Telkaart
Londen The Oval  Nieu-Seeland
347/4 (50 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Verenigde State
137 (42.4 boulbeurte)
Nathan Astle 145* (151)
Richard Staple 2/76 (10 boulbeurte)
Clayton Lambert 39 (84)
Jacob Oram 5/36 (9.4 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 210 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Billy Doctrove (WI) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Nathan Astle (NZ)
  • Die Verenigde State het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Groepfase
16 September 2004

Telkaart
Londen The Oval  Nieu-Seeland
198/9 (50 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Australië
199/3 (37.2 boulbeurte)
Brendon McCullum 47 (68)
Michael Kasprowicz 3/32 (10 boulbeurte)
Andrew Symonds 71* (47)
Scott Styris 1/9 (2 boulbeurte)
Australië wen met sewe paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Rudi Koertzen (SA)
Speler van die wedstryd: Andrew Symonds (Aus)
  • Australië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Groepfase
18–19 September 2004

Telkaart
Londen The Oval  Suid-Afrika
246/6 (50 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Wes-Indië
249/5 (48.5 boulbeurte)
Herschelle Gibbs 101 (135)
Chris Gayle 3/50 (10 boulbeurte)
Ramnaresh Sarwan 75 (99)
Makhaya Ntini 2/26 (5 boulbeurte)
Wes-Indië wen met vyf paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Jeremy Lloyds (Eng) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Ramnaresh Sarwan (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Reën onderbreek die speel nadat ses boulbeurte van Wes-Indië se kolfbeurt geboul is. Die res is op 19 September gespeel.
Groepfase
14 September 2004

Telkaart
Londen The Oval  Zimbabwe
191 (49.1 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Sri Lanka
195/6 (43.5 boulbeurte)
Elton Chigumbura 57 (71)
Nuwan Zoysa 3/19 (10 boulbeurte)
Marvan Atapattu 43 (80)
Marvan Atapattu 43 (80 boulbeurte)
Sri Lanka wen met vier paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Daryl Harper (Aus) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Elton Chigumbura (Zim)
  • Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Eindstryd
25 September 2004

Telkaart
Londen The Oval  Engeland
217 (49.4 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Wes-Indië
218/8 (48.5 boulbeurte)
Marcus Trescothick 104 (124)
Wavell Hinds 3/24 (10 boulbeurte)
Shivnarine Chanderpaul 47 (66)
Andrew Flintoff 3/38 (10 boulbeurte)
Wes-Indië wen met twee paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Rudi Koertzen (SA) en Simon Taufel (Aus)
Speler van die wedstryd: Ian Bradshaw (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.

T20I-wêreldbeker 2009

Eerste rondte
6 Junie 2009
10:00 (BST)
Telkaart
Londen The Oval  Skotland
89/4 (7 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Nieu-Seeland
90/3 (6 boulbeurte)
Kyle Coetzer 33 (15)
Ian Butler 3/19 (2 boulbeurte)
Jesse Ryder 31 (12)
Ryan Watson 1/4 (1 boulbeurt)
Nieu-Seeland wen met sewe paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Billy Doctrove (WI) en Daryl Harper (Aus)
Speler van die wedstryd: Ian Butler (NZ)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Reën verkort die wedstryd tot sewe boulbeurte per span.
Eerste rondte
6 Junie 2009
14:00 (BST)
Telkaart
Londen The Oval  Australië
169/7 (20 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Wes-Indië
172/3 (15.5 boulbeurte)
David Warner 63 (53)
Dwayne Bravo 2/31 (4 boulbeurte)
Chris Gayle 88 (50)
Mitchell Johnson 2/36 (3.5 boulbeurte)
Wes-Indië wen met sewe paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Asad Rauf (Pak)
Speler van die wedstryd: Chris Gayle (WI)
  • Australië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Eerste rondte
7 Junie 2009
13:30 (BST)
Telkaart
Londen The Oval  Suid-Afrika
211/5 (20 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Skotland
81 (15.3 boulbeurte)
AB de Villiers 79* (34)
Majid Haq 2/25 (4 boulbeurte)
Kyle Coetzer 42 (32)
Albie Morkel 2/15 (1.4 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 130 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Asad Rauf (Pak) en Amiesh Saheba (Ind)
Speler van die wedstryd: AB de Villiers (SA)
  • Skotland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Eerste rondte
7 Junie 2009
18:30 (BST) (D/N)
Telkaart
Londen The Oval  Engeland
185/5 (20 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Pakistan
137/7 (20 boulbeurte)
Kevin Pietersen 58 (38)
Saeed Ajmal 2/23 (4 boulbeurte)
Younis Khan 46* (31)
Stuart Broad 3/17 (3 boulbeurte)
Engeland wen met 48 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Billy Doctrove (WI) en Daryl Harper (Aus)
Speler van die wedstryd: Luke Wright (Eng)
  • Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Super Agt
13 Junie 2009
13:30 (BST)
Telkaart
Londen The Oval  Suid-Afrika
183/7 (20 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Wes-Indië
163/9 (20 boulbeurte)
Herschelle Gibbs 55 (35)
Jerome Taylor 3/30 (4 boulbeurte)
Lendl Simmons 77 (50)
Wayne Parnell 4/14 (4 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 20 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Mark Benson (Eng)
Speler van die wedstryd: Wayne Parnell (SA)
  • Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Super Agt
13 Junie 2009
17:30 (BST) (D/N)
Telkaart
Londen The Oval  Nieu-Seeland
99 (18.3 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Pakistan
100/4 (13.1 boulbeurte)
Scott Styris 22 (29)
Umar Gul 5/6 (3 boulbeurte)
Shahzaib Hasan 35 (28)
Daniel Vettori 2/20 (4 boulbeurte)
Pakistan wen met ses paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Mark Benson (Eng) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Umar Gul (Pak)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Super Agt
15 Junie 2009
13:30 (BST)
Telkaart
Londen The Oval  Pakistan
159/5 (20 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Ierland
120/9 (20 boulbeurte)
Kamran Akmal 57 (51)
Kyle McCallan 2/26 (4 boulbeurte)
William Porterfield 40 (36)
Saeed Ajmal 4/19 (4 boulbeurte)
Pakistan wen met 39 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Rudi Koertzen (SA) and Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Kamran Akmal (Pak)
  • Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Super Agt
15 Junie 2009
17:30 (BST) (D/N)
Telkaart
Londen The Oval  Engeland
161/6 (20 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Wes-Indië
82/5 (8.2 boulbeurte)
Ravi Bopara 55 (47)
Dwayne Bravo 2/30 (4 boulbeurte)
Ramnaresh Sarwan 19* (9)
Adil Rashid 1/11 (1 boulbeurt)
Wes-Indië wen met vyf paaltjies (D/L-metode)
The Oval, Londen
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Rudi Koertzen (SA)
Speler van die wedstryd: Ramnaresh Sarwan (WI)
  • Engeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Duckworth-Lewis-metode hersien die teiken om te wen: 80 lopies in nege boulbeurte vir Wes-Indië.
Halfeindrondte
19 Junie 2009
17:30 (BST) (D/N)
Telkaart
Londen The Oval  Sri Lanka
158/5 (20 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Wes-Indië
101 (17.4 boulbeurte)
Tillakaratne Dilshan 96* (57)
Dwayne Bravo 2/32 (3 boulbeurte)
Chris Gayle 63* (50)
Angelo Mathews 3/16 (4 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 57 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Rudi Koertzen (SA)
Speler van die wedstryd: Tillakaratne Dilshan (SL)
  • Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.

Kampioenetrofee 2013

Groepfase
7 Junie 2013
10:30 (BST)
Telkaart
Londen The Oval  Pakistan
170 (48 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Wes-Indië
172/8 (40.4 boulbeurte)
Misbah-ul-Haq 96* (127)
Kemar Roach 3/28 (10 boulbeurte)
Chris Gayle 39 (47)
Mohammad Irfan 3/32 (9 boulbeurte)
Wes-Indië wen met twee paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Steve Davis (Aus) en Nigel Llong (Eng)
Speler van die wedstryd: Kemar Roach (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Groepfase
11 Junie 2013
10:30 (BST)
Telkaart
Londen The Oval  Wes-Indië
233/9 (50 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Indië
236/2 (39.1 boulbeurte)
Johnson Charles 60 (55)
Ravindra Jadeja 5/36 (10 boulbeurte)
Shikhar Dhawan 102* (107)
Sunil Narine 2/49 (10 boulbeurte)
Indië wen met agt paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Tony Hill (NZ)
Speler van die wedstryd: Ravindra Jadeja (Ind)
  • Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Groepfase
13 Junie 2013
13:00 (BST) (D/N)
Telkaart
Londen The Oval  Engeland
293/7 (50 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Sri Lanka
297/3 (47.1 boulbeurte)
Jonathan Trott 76 (87)
Rangana Herath 2/46 (10 boulbeurte)
Kumar Sangakkara 134* (135)
James Anderson 2/51 (10 boulbeurte)
Sri Lanka wen met sewe paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Aleem Dar (Pak)
Speler van die wedstryd: Kumar Sangakkara (SL)
  • Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Groepfase
17 Junie 2013
13:00 (BST) (D/N)
Telkaart
Londen The Oval  Sri Lanka
253/8 (50 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Australië
233 (42.3 boulbeurte)
Mahela Jayawardene 84* (81)
Mitchell Johnson 3/48 (10 boulbeurte)
Adam Voges 49 (62)
Nuwan Kulasekara 3/42 (9 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 20 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Marais Erasmus (SA) en Tony Hill (NZ)
Speler van die wedstryd: Mahela Jayawardene (SL)
  • Australië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Groepfase
19 Junie 2013
10:30 (BST)
Telkaart
Londen The Oval  Suid-Afrika
175 (38.4 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Engeland
179/3 (37.3 boulbeurte)
David Miller 56* (51)
James Tredwell 3/19 (7 boulbeurte)
Jonathan Trott 82* (84)
Rory Kleinveldt 1/10 (4 boulbeurte)
Engeland wen met sewe paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: James Tredwell (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.

Kampioenetrofee 2017

Groepfase
1 Junie 2017
10:30 (BST)
Telkaart
Londen The Oval  Bangladesj
305/6 (50 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Engeland
308/2 (47.2 boulbeurte)
Tamim Iqbal 128 (142)
Liam Plunkett 4/59 (10 boulbeurte)
Joe Root 133* (129)
Sabbir Rahman 1/13 (1 boulbeurte)
Engeland wen met agt paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Sundaram Ravi (Ind) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Joe Root (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Groepfase
3 Junie 2017
10:30 (BST)
Telkaart
Londen The Oval  Suid-Afrika
299/6 (50 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Sri Lanka
203 (41.3 boulbeurte)
Hashim Amla 103 (115)
Nuwan Pradeep 2/54 (10 boulbeurte)
Upul Tharanga 57 (69)
Imran Tahir 4/27 (8.3 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 96 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Ian Gould (Eng)
Speler van die wedstryd: Imran Tahir (SA)
  • Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Groepfase
5 Junie 2017
13:30 (BST) (D/N)
Telkaart
Londen The Oval  Bangladesj
182 (44.3 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Australië
83/1 (16 boulbeurte)
Tamim Iqbal 95 (114)
Mitchell Starc 4/29 (8.3 boulbeurte)
David Warner 40* (44)
Rubel Hossain 1/21 (4 boulbeurte)
Onbeslis
The Oval, Londen
Skeidsregters: Chris Gaffaney (NZ) en Nigel Llong (Eng)
  • Bangladesj het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Wedstryd afgelas weens reën.
Groepfase
8 Junie 2017
10:30 (BST)
Telkaart
Londen The Oval  Indië
321/6 (50 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Sri Lanka
322/3 (48.4 boulbeurte)
Shikhar Dhawan 125 (128)
Lasith Malinga 2/70 (10 boulbeurte)
Kusal Mendis 89 (93)
Bhuvneshwar Kumar 1/54 (10 boulbeurte)
Sri Lanka wen met sewe paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Richard Kettleborough (Eng) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Kusal Mendis (SL)
  • Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Groepfase
11 Junie 2017
10:30 (BST)
Telkaart
Londen The Oval  Suid-Afrika
191 (44.3 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Indië
193/2 (38 boulbeurte)
Quinton de Kock 53 (72)
Bhuvneshwar Kumar 2/22 (7.3 boulbeurte)
Shikhar Dhawan 78 (83)
Imran Tahir 1/37 (6 boulbeurte)
Indië wen met agt paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Paul Reiffel (Aus)
Speler van die wedstryd: Jasprit Bumrah (Ind)
  • Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Eindstryd
18 Junie 2017
10:30 (BST)
Telkaart
Londen The Oval  Pakistan
338/4 (50 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Indië
158 (30.3 boulbeurte)
Fakhar Zaman 114 (106)
Kedar Jadhav 1/27 (3 boulbeurte)
Hardik Pandya 76 (43)
Mohammad Amir 3/16 (6 boulbeurte)
Pakistan wen met 180 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Marais Erasmus (SA) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: Fakhar Zaman (Pak)
  • Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.

Krieketwêreldbeker 2019

Groepfase
30 Mei 2019
10:30 (BST)
Telkaart
Londen The Oval  Engeland
311/8 (50 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Suid-Afrika
207 (39.5 boulbeurte)
Ben Stokes 89 (79)
Lungi Ngidi 3/66 (10 boulbeurte)
Quinton de Kock 68 (74)
Jofra Archer 3/27 (7 boulbeurte)
Engeland wen met 104 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Bruce Oxenford (Aus)
Speler van die wedstryd: Ben Stokes (Eng)
  • Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Groepfase
2 Junie 2019
10:30 (BST)
Telkaart
Londen The Oval  Bangladesj
330/6 (50 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Suid-Afrika
309/8 (50 boulbeurte)
Mushfiqur Rahim 78 (80)
Andile Phehlukwayo 2/52 (10 boulbeurte)
Faf du Plessis 62 (53)
Mustafizur Rahman 3/67 (10 boulbeurte)
Bangladesj wen met 21 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Paul Reiffel (Aus) en Joel Wilson (WI)
Speler van die wedstryd: Shakib Al Hasan (Ban)
  • Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Groepfase
5 Junie 2019
13:30 (BST) (D/N)
Telkaart
Londen The Oval  Bangladesj
244 (49.2 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Nieu-Seeland
248/8 (47.1 boulbeurte)
Shakib Al Hasan 64 (68)
Matt Henry 4/47 (9.2 boulbeurte)
Ross Taylor 82 (91)
Mosaddek Hossain 2/33 (8 boulbeurte)
Neu-Seeland wen met twee paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Bruce Oxenford (Aus) en Paul Reiffel (Aus)
Speler van die wedstryd: Ross Taylor (NZ)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Groepfase
9 Junie 2019
10:30 (BST)
Telkaart
Londen The Oval  Indië
352/5 (50 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Australië
316 (50 boulbeurte)
Shikhar Dhawan 117 (109)
Marcus Stoinis 2/62 (7 boulbeurte)
Steve Smith 69 (70)
Bhuvneshwar Kumar 3/50 (10 boulbeurte)
Indië wen met 36 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Chris Gaffaney (NZ) en Ian Gould (Eng)
Speler van die wedstryd: Shikhar Dhawan (Ind)
  • Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Groepfase
15 Junie 2019
10:30 (BST)
Telkaart
Londen The Oval  Australië
334/7 (50 boulbeurte)
t
Londen The Oval  Sri Lanka
247 (45.5 boulbeurte)
Aaron Finch 153 (132)
Dhananjaya de Silva 2/40 (8 boulbeurte)
Dimuth Karunaratne 97 (108)
Mitchell Starc 4/55 (10 boulbeurte)
Australie wen met 87 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Richard Illingworth (Eng)
Speler van die wedstryd: Aaron Finch (Aus)
  • Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.

Fotogalery

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Londen The Oval WedstrydeLonden The Oval FotogaleryLonden The Oval VerwysingsLonden The Oval Eksterne skakelsLonden The OvalEngelandKrieketLonden

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfoonAardverwarmingKangaroeProvinsies van Suid-AfrikaLarry PagePornografiese akteurPaulus van TarsusWoordeboek van die Afrikaanse TaalSportErns GrundlingDoelwitLys van Afrikaanse digtersReënDuitsOorkruipersSelfmoordKaapstadHemelvaartProstaatkankerGalileo GalileiSinoniemImpakte van toerismeKindersiektesReg tot ‘n gesonde omgewingSlaginstrumentNamibiëMiltOntdekking van goud in Suid-AfrikaVierkantswortelMikro-ekonomieTaalMisdaadromanGesonde dieetSwartrenosterKorrupsieGasKondensasieBevolkingsafnameWayde van NiekerkEmo AdamsAfkortingGeldVerdampingMaanOrale seksBeurtkragEienaamMark (ekonomie)KlavierDermpoliepKontinentFanie ViljoenMenslike seksuele gedragIntensiewe vormDrakensbergeMosesFabelKriekEkotoerismeMolekuulTweede Nuwe JaarVingerseksOogRomanMenseregteStam (taalkunde)SpinnekopLys van visseOseaanAborsie in Suid-AfrikaAlkoholismeCalviniaDieregeluideKolitisNiemetaalRenaissance🡆 More