Die Mangaung-ovaal (voorheen bekend as Springbokpark, Chevroletpark, Goodyearpark en die OUTsurance-ovaal) is 'n stadion in Bloemfontein, Suid-Afrika, aangrensend aan die Vrystaatstadion.
Die stadion, wat oorwegend vir krieketwedstryde gebruik word, is in 1989 geopen en kan 20 000 toeskouers huisves. Dit is die tuisveld van die Knights-krieketspan. Mangaung-ovaal is tydens die Krieketwêreldbeker 2003 vir vyf wedstryde ingespan.
Mangaung-ovaal | ||
Ligging | Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
---|---|---|
Koördinate | 29°7′0.04″S 26°12′18.97″O / 29.1166778°S 26.2052694°O 26°12′18.97″O / 29.1166778°S 26.2052694°O | |
Eienaar | Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit | |
Operateur | Vrystaat Krieket | |
Kapasiteit | 20 000 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 1989 | |
Huurders | ||
Vrystaat (1989–hede) Knights-krieketspan (2004–hede) |
Span (A) | Span (B) | Wenner | Telling | Jaar |
---|---|---|---|---|
Suid-Afrika | Zimbabwe | Suid-Afrika | Met beurte & 13 lopies | 1999 |
Suid-Afrika | Nieu-Seeland | Suid-Afrika | Met 5 paaltjies | 2000 |
Suid-Afrika | Indië | Suid-Afrika | Met 9 paaltjies | 2001 |
Suid-Afrika | Bangladesj | Suid-Afrika | Met beurte & 129 lopies | 2008 |
t | ||
Sanath Jayasuriya 120 (125) Nathan Astle 3/34 (7 boulbeurte) | Scott Styris 141 (125) Russel Arnold 3/47 (8.3 boulbeurte) |
t | ||
Khaled Mashud 29 (67) Makhaya Ntini 4/24 (7.1 boulbeurte) | Gary Kirsten 52* (32) Mohammad Manjural Islam 0/26 (4 boulbeurte) |
t | ||
Klaas-Jan van Noortwijk 134* (129) Louis Burger 2/49 (10 boulbeurte) | Danie Keulder 52 (67) Adeel Raja 4/42 (8.5 boulbeurte) |
t | ||
Heath Streak 72* (84) Chris Cairns 2/16 (4 boulbeurte) | Nathan Astle 102* (122) Andy Blignaut 2/41 (10 boulbeurte) |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Mangaung-ovaal, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.