T20I-Wêreldbeker 2014: 2014 IKR Wêreld Twintig20

Die T20I-wêreldbeker 2014 (Engels: 2014 ICC World Twenty20) is van 16 Maart tot 6 April 2014 in Bangladesj beslis.

Dit was die vyfde T20I-wêreldbeker in T20I-krieket wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied is. Destyds is dié toernooi Wêreldtwintig20 2014 genoem, maar sedert die 2021-toernooi staan dit as T20I-wêreldbeker bekend. Die manstoernooi is gelyktydig met die vrouetoernooi gehou en beide die halfeindrondte en die eindstryde van albei toernooie is op dieselfde dag op dieselfde stadions gespeel. Ná die T20I-wêreldbeker 2012 in Sri Lanka was dit die tweede agtereenvolgende T20I-wêreldbekertoernooi in ’n Asiatiese land.

T20I-wêreldbeker 2014
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions
Kenteken van die T20I-wêreldbeker 2014
Datums 16 Maart – 6 April
Bestuurder Internasionale Krieketraad (IKR)
Krieketformaat Twintig20 (T20I)
Toernooiformaat Eerste rondte, Super Tien en uitklopfase
Gashere Vlag van Bangladesj Bangladesj
Kampioen Vlag van Sri Lanka Sri Lanka (1ste titel)
Naaswenner Vlag van Indië Indië
Deelnemers 16 (26 kwalifiseer)
Wedstryde gespeel 35
Speler van die reeks Vlag van Indië Virat Kohli
Meeste lopies Vlag van Indië Virat Kohli (319)
Meeste paaltjies Vlag van Nederland Ahsan Malik
Vlag van Suid-Afrika Imran Tahir (12 elk)
2012
2016
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions
Die T20I-wêreldbekertrofee waarom meegeding is

Die T20I-wêreldbeker 2014 was die eerste toernooi met 16 deelnemende nasionale krieketspanne, teenoor die twaalf van die eerste vier T20I-wêreldbekertoernooie. Die 16 deelnemende nasionale krieketspanne was: Die destydse tien toetskrieketlande (Australië, Bangladesj, Engeland, Indië, Nieu-Seeland, Pakistan, Sri Lanka, Suid-Afrika, Wes-Indië en Zimbabwe), saam met die wenners van die kwalifisering (Afghanistan, Hongkong, Ierland, Nederland, Nepal en die Verenigde Arabiese Emirate). Tydens die T20I-wêreldbeker 2014 is 35 wedstryde gespeel, waaronder twaalf in die eerste rondte, 20 in die Super Tien en drie in die uitklopfase, insluitende die eindstryd. Die beste spanne op die IKR se T20I-ranglys soos op 8 Oktober 2012 het aan die Super Tien deelgeneem, terwyl die laer geplaasde spanne saam met die kwalifiserende spanne in die eerste rondte gespeel het. Die agt spanne wat aan die eerste rondte deelgeneem het, is in twee groepe van vier spanne elk verdeel, waarvan elke span een keer teen al die ander spanne in die groep gespeel het. Die beste span van elke groep het hierna vir die Super Tien gekwalifiseer. In die Super Tien is die spanne in twee groepe van vyf spanne elk verdeel, waarvan die twee beste spanne tot die halfeindrondte gevorder en die wenners van hierdie wedstryde in die eindstryd ontmoet het.

Indië, Sri Lanka, Suid-Afrika en Wes-Indië het vir die halfeindrondte gekwalifiseer. Indië het Suid-Afrika en Sri Lanka het die verdedigende wêreldkampioen Wes-Indië geklop, waardeur die twee Suid-Asiatiese spanne Indië en Sri Lanka in die eindstryd ontmoet het. Sri Lanka het Indië in die eindstryd op die Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion in Dhaka met ses paaltjies verslaan en sodoende sy eerste T20I-wêreldbekertitel ingepalm. Saam met hul oorwinning tydens die Krieketwêreldbeker 1996 en die gedeelde titel met Indië tydens die Kampioenetrofee 2002 was dit Sri Lanka se derde internasionale kriekettitel. Die gasheer Bangladesj is in die Super Tien uitgeskakel.

Toewysing

Die Internasionale Krieketraad het Bangladesj in 2010 as gasheer vir die T20I-wêreldbeker 2014 aangewys. Ná die Kampioenetrofee 1998 was dit die tweede kriekettoernooi wat geheel en al in Bangladesj aangebied is.

Deelnemers

Op 16 April 2012 het die IKR se uitvoerende raad besluit dat vanaf 2014 16 pleks van 12 spanne aan die T20I-wêreldbeker sal kan deelneem. Vervolgens kon naas die destydse tien toetslande ses assosiaatlede aan die T20I-wêreldbeker 2014 deelneem. Die volgende 16 spanne het vir die T20I-wêreldbeker 2014 gekwalifiseer: Australië, Bangladesj (gasheer), Engeland, Indië, Nieu-Seeland, Pakistan, Sri Lanka, Suid-Afrika, Wes-Indië en Zimbabwe het as volle lede van die Internasionale Krieketraad met toetskrieketstatus regstreeks vir die T20I-wêreldbeker 2014 gekwalifiseer. Afghanistan, Hongkong, Ierland, Nederland, Nepal en die Verenigde Arabiese Emirate het as wenners van die kwalifisering vir dié toernooi gekwalifiseer. Hongkong, Nepal en die Verenigde Arabiese Emirate het vir die eerste keer aan ’n T20I-wêreldbekertoernooi deelgeneem. Die agt beste volle lede op die IKR se T20I-ranglys soos op 8 Oktober 2012 het regstreeks tot die Super Tien gevorder, terwyl die oorblywende agt spanne aan die eerste rondte deelgeneem het.

T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions 
Uitslag van die T20I-wêreldbeker 2014-kwalifisering; altesaam 26 lande het deelgeneem.

   Gasheer

   Volle lede van die Internasionale Krieketraad (IKR)

   Wenner van die kwalifisering

   Deelgeneem aan die wêreldwye kwalifisering, maar versuim om te kwalifiseer

   Deelgeneem aan die plaaslike kwalifisering, maar versuim om te kwalifiseer

   Nie deelgeneem nie

Span Kwalifiseringmetode Verskynings by eindstryde Laaste verskyning Vorige beste prestasie
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Bangladesj Gasheer Vyfde 2012 Super Agt (2007)
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Australië Volle lede Vyfde 2012 Naaswenner (2010)
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Engeland Vyfde 2012 Kampioen (2010)
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Indië Vyfde 2012 Kampioen (2007)
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nieu-Seeland Vyfde 2012 Halfeindrondte (2007)
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Pakistan Vyfde 2012 Kampioen (2009)
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Sri Lanka Vyfde 2012 Naaswenner (2009, 2012)
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Suid-Afrika Vyfde 2012 Halfeindrondte (2009)
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Wes-Indië Vyfde 2012 Kampioen (2012)
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Zimbabwe Vierde 2012 Eerste rondte (2007, 2010, 2012)
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Afghanistan T20I-wêreldbekerkwalifisering in 2013 Derde 2012 Eerste rondte (2010, 2012)
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Hongkong Eerste Debuut
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Ierland Vierde 2012 Super Agt (2009)
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nederland Tweede 2009 Eerste rondte (2009)
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nepal Eerste Debuut
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Verenigde Arabiese Emirate Eerste Debuut

Stadions

Tydens die toernooi is drie Bengaalse stadions gebruik. Altesaam 35 wedstryde is tydens die T20I-wêreldbeker 2014 gespeel, waaronder twee halfeindstryde en die eindstryd.

Chittagong Dhaka Sylhet
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion Sylhet Internasionale Krieketstadion
22°21′20.89″N 91°46′4.51″O / 22.3558028°N 91.7679194°O / 22.3558028; 91.7679194 (Zohur Ahmed Chowdhury-stadion) 23°48′24.9″N 90°21′48.9″O / 23.806917°N 90.363583°O / 23.806917; 90.363583 (Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion) 24°55′14.81″N 91°52′07.15″O / 24.9207806°N 91.8686528°O / 24.9207806; 91.8686528 (Sylhet Internasionale Krieketstadion)
Kapasiteit: 20 000 Kapasiteit: 26 000 Kapasiteit: 18 500
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions 
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions 
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions 
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions 
Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions 
Sylhet Internasionale Krieketstadion
T20I-wêreldbeker 2014 (Bangladesj)

Formaat

Die T20I-wêreldbeker 2014 is oor 22 dae tussen 16 verskillende nasies oor 35 wedstryde beslis. Dit het op 16 Maart 2014 op Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion in Dhaka met die openingswedstryd tussen die gasheer Bangladesj en Afghanistan begin. Die toernooi het geëindig op dieselfde stadion op 6 April met die eindstryd tussen Indië en Sri Lanka, waartydens Sri Lanka die T20I-wêreldbekertrofee ingepalm het.

Kalender

Die volgende tabel dui die T20I-wêreldbeker 2014 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die eerste rondte, ’n siaan blokkie op die Super Tien, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Eerste rondte
Maart
So
16
Ma
17
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Groep A 2 2 2
Groep B 2 2 2
Super Tien
Maart/April
Vr
21
Sa
22
So
23
Ma
24
Di
25
Wo
26
Do
27
Vr
28
Sa
29
So
30
Ma
31
Di
1
Groep 1 2 2 2 2 2
Groep 2 1 2 1 2 2 2
Uitklopfase
April
Wo
2
Do
3
Vr
4
Sa
5
So
6
Uitklopfase 1 1 1
Verklaring

   Eerste rondte

   Super Tien

   Uitklopfase

   Eindstryd

Eerste rondte en Super Tien

Die T20I-wêreldbeker 2014 is deur 16 nasionale krieketspanne beslis. Die ses kwalifiserende spanne en die twee laagste toetslande op die Twintig20-wêreldranglys soos op 8 Oktober 2012 is geplaas in die eerste rondte wat uit twee groepe van vier spanne elk bestaan het. Elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die eerste rondte gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n onbesliste wedstryd en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens lopietempo, dan boultempo en dan die uitslag van die direkte ontmoeting gerangskik. Die beste span van albei groepe het na die Super Tien deurgedring.

In die geval van ’n gelykop (d.w.s. as albei spanne die gelyke aantal lopies aan die einde van hul onderskeidelike kolfbeurt aangeteken het), is die wedstryd deur ’n Superboulbeurt beslis. Dit was van toepassing in alle fases van die toernooi.

Die Super Tien is deur tien spanne in twee groepe van vyf spanne elk beslis, waartydens elke span een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel het, dus het elke span vier wedstryde in die Super Tien gespeel. Die kwalifisering was gegrond op dieselfde kriterias as in die eerste rondte.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit drie wedstryde bestaan het: twee halfeindstryde en die eindstryd. Die wenner en naaswenner van elk van die Super Tien-groepe het na die uitklopfase deurgedring. Die groepwenner van albei groepe het teen die naaswenner van die ander groep in die halfeindstryde gespeel. Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná albei kolfbeurte ’n gelykopuitslag was, is die wenner deur ’n Superboulbeurt bepaal.

Skeidsregters en wedstrydbeamptes

’n Paneel van 14 skeidsregters en vier wedstrydbeamptes is vir die toernooi ingespan.

Skeidsregters

Wedstrydbeamptes

Wedstryde

Kwalifiseer vir die Super Tien.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in drie fases opgedeel, naamlik die eerste rondte, die Super Tien en die uitklopfase.

Eerste rondte

Agt spanne het aan die eerste rondte deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die Super Tien deurgedring.

Groep A

Span S W V O P LT
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Bangladesj 3 2 1 0 4 +1.466
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nepal 3 2 1 0 4 +0.933
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Afghanistan 3 1 2 0 2 −0.981
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Hongkong 3 1 2 0 2 −1.455
16 Maart 2014
15:30 (BST)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Afghanistan
72 (17.1 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Bangladesj
78/1 (12 boulbeurte)
Gulbodin Naib 21 (22)
Shakib Al Hasan 3/8 (3.1 boulbeurte)
Anamul Haque 44* (33)
Samiullah Shenwari 1/14 (3 boulbeurte)
Bangladesj wen met nege paaltjies
Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka
Skeidsregters: Nigel Llong (Eng) en Richard Illingworth (Eng)
Speler van die wedstryd: Shakib Al Hasan (Ban)
  • Bangladesj het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Najeeb Tarakai (Afg) het sy T20I-debuut gemaak.
  • Afghanistan teken met 72 almal uit sy laagste T20I-telling aan en dit is ook die laagste T20I-telling teen Bangladesj deur enige span.
  • Bangladesj se oorwinning met nege paaltjies en 48 oorblywende aflewerings is hulle hoogste T20I-oorwinning volgens beide “met paaltjies” en “met aflewerings”.
  • Afghanistan se nederlaag met nege paaltjies en 48 oorblywende aflewerings is hulle ergste T20I-nederlaag volgens beide “met paaltjies” en “met aflewerings”.
16 Maart 2014
19:30 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nepal
149/8 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Hongkong
69 (17 boulbeurte)
Gyanendra Malla 48 (41)
Haseeb Amjad 3/25 (4 boulbeurte)
Babar Hayat 20 (25)
Shakti Gauchan 3/9 (4 boulbeurte)
Nepal wen met 80 lopies
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Shakti Gauchan (Nep)
  • Hongkong het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Aizaz Khan, Babar Hayat, Haseeb Amjad, Irfan Ahmed, Jamie Atkinson, Nadeem Ahmed, Najeeb Amar, Nizakat Khan, Tanwir Afzal, Waqas Barkat en Mark Chapman (almal HK), asook Binod Bhandari, Basant Regmi, Gyanendra Malla, Jitendra Mukhiya, Naresh Budayair, Paras Khadka, Sharad Vesawkar, Sagar Pun, Sompal Kami, Shakti Gauchan en Subash Khakurel (almal Nep) het hul T20I-debuut gemaak.
  • Dit is die eerste T20I-wedstryd vir beide Nepal en Hongkong.
  • Dit is ook die eerste T20I-wêreldbekerwedstryd tussen twee assosiaatlede.
  • Najeeb Amar (HK) word op 42 jaar en 172 dae die oudste T20I-debutant.
  • Paras Khadka (Nep) neem ’n paaltjie met sy eerste T20I-aflewering.
  • 69 almal uit is die tweede laagste T20I-wêreldbekertelling en die vyfde laagste in T20Is.
18 Maart 2014
15:30 (BST)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Hongkong
153/8 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Afghanistan
154/3 (18 boulbeurte)
Mark Chapman 38 (43)
Zadran, Nabi 2/27 (4 boulbeurte)
Mohammad Shahzad 68 (53)
Tanwir Afzal 1/19 (3 boulbeurte)
Afghanistan wen met sewe paaltjies
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong
Skeidsregters: Sundaram Ravi (Ind) en Paul Reiffel (Aus)
Speler van die wedstryd: Mohammad Shahzad (Afg)
  • Hongkong het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Munir Dar (HK) het sy T20I-debuut gemaak.
  • Hongkong is hiermee uit die toernooi geskakel.
18 Maart 2014
19:30 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nepal
126/5 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Bangladesj
132/2 (15.3 boulbeurte)
Paras Khadka 41 (35)
Al-Amin Hossain 2/17 (4 boulbeurte)
Anamul Haque 42 (33)
Basanta Regmi 1/14 (3 boulbeurte)
Bangladesj wen met agt paaltjies
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong
Skeidsregters: Rod Tucker (Aus) en Aleem Dar (Pak)
Speler van die wedstryd: Al-Amin Hossain (Ban)
  • Bangladesj het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
20 Maart 2014
15:30 (BST)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nepal
141/5 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Afghanistan
132/8 (20 boulbeurte)
Subash Khakurel 56 (53)
Shapoor Zadran 2/19 (4 boulbeurte)
Asghar Stanikzai 49 (36)
Jitendra Mukhiya 3/18 (4 boulbeurte)
Nepal wen met nege lopies
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong
Skeidsregters: Sundaram Ravi (Ind) en Aleem Dar (Pak)
Speler van die wedstryd: Jitendra Mukhiya (Nep)
  • Afghanistan het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Afghanistan is hiermee uit die toernooi geskakel.
20 Maart 2014
19:30 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Bangladesj
108 (16.3 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Hongkong
114/8 (19.4 boulbeurte)
Shakib Al Hasan 34 (27)
Nadeem Ahmed 4/21 (3.3 boulbeurte)
Munir Dar 36 (27)
Shakib Al Hasan 3/9 (4 boulbeurte)
Hongkong wen met twee paaltjies
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong
Skeidsregters: Rod Tucker (Aus) en Paul Reiffel (Aus)
Speler van die wedstryd: Nadeem Ahmed (HK)
  • Hongkong het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Ehsan Nawaz (HK) het sy T20I-debuut gemaak.
  • Dit is Hongkong se eerste internasionale krieketoorwinning.
  • Bangladesj vorder hiermee tot die Super Tien.
  • Nepal is hiermee uit die toernooi geskakel.

Groep B

Span S W V O P LT
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nederland 3 2 1 0 4 +1.109
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Zimbabwe 3 2 1 0 4 +0.957
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Ierland 3 2 1 0 4 −0.701
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Verenigde Arabiese Emirate 3 0 3 0 0 −1.541
17 Maart 2014
15:30 (BST)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Zimbabwe
163/5 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Ierland
164/7 (20 boulbeurte)
Brendan Taylor 59 (46)
George Dockrell 2/18 (4 boulbeurte)
Paul Stirling 60 (34)
Tinashe Panyangara 4/37 (4 boulbeurte)
Ierland wen met drie paaltjies
Sylhet Internasionale Krieketstadion, Sylhet
Skeidsregters: Steve Davis (Aus) en Marais Erasmus (RSA)
Speler van die wedstryd: Paul Stirling (Irl)
  • Ierland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Andy McBrine (Irl) en Tafadzwa Kamungozi (Zim) het hul T20I-debuut gemaak.
  • Dit is die eerste T20I-wedstryd tussen dié twee spanne.
  • Dit is die naelskraapste T20I-oorwinning vir Ierland volgens aantal paaltjies en oorblywende aflewerings.
  • Dit is die naelskraapste T20I-nederlaag vir Zimbabwe volgens aantal paaltjies en oorblywende aflewerings.
17 Maart 2014
19:30 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Verenigde Arabiese Emirate
151 (19.5 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nederland
152/4 (18.5 boulbeurte)
Shaiman Anwar 32 (19)
Ahsan Malik 3/16 (3.5 boulbeurte)
Stephan Myburgh 55 (36)
Kamran Shazad 2/19 (4 boulbeurte)
Nederland wen met ses paaltjies
Sylhet Internasionale Krieketstadion, Sylhet
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Ian Gould (Eng)
Speler van die wedstryd: Tom Cooper (Ned)
  • Die Verenigde Arabiese Emirate het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Logan van Beek (Ned), asook Manjula Guruge, Amjad Ali, Amjad Javed, Shadeep Silva, Faizan Asif, Kamran Shazad, Khurram Khan, Rohan Mustafa, Shaiman Anwar, Swapnil Patil en Vikrant Shetty (almal UAE) het hul T20I-debuut gemaak.
  • Dit is die eerste T20I-wedstryd vir die Verenigde Arabiese Emirate.
19 Maart 2014
15:30 (BST)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nederland
140/5 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Zimbabwe
146/5 (20 boulbeurte)
Tom Cooper 72 (58)
Prosper Utseya 2/24 (4 boulbeurte)
Brendan Taylor 49 (39)
Pieter Seelaar 2/9 (2 boulbeurte)
Zimbabwe wen met vyf paaltjies
Sylhet Internasionale Krieketstadion, Sylhet
Skeidsregters: Steve Davis (Aus) en Bruce Oxenford (Aus)
Speler van die wedstryd: Brendan Taylor (Zim)
  • Nederland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
19 Maart 2014
19:30 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Verenigde Arabiese Emirate
123/6 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Ierland
103/3 (14.2 boulbeurte)
Shaiman Anwar 30 (28)
Paul Stirling 2/12 (3 boulbeurte)
Ed Joyce 43 (38)
Sharif Asadullah 2/21 (3 boulbeurte)
Ierland wen met 21 lopies (D/L-metode)
Sylhet Internasionale Krieketstadion, Sylhet
Skeidsregters: Marais Erasmus (RSA) en Ian Gould (Eng)
Speler van die wedstryd: Ed Joyce (Irl)
  • Ierland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Speel is weens vloedligskade onderbreek en eindelik na reën by 14.2 boulbeurte gedurende Ierland se kolfbeurt afgelas. Hul wentelling was 83 lopies volgens die Duckworth-Lewis-metode.
  • Ahmed Raza en Sharif Asadullah (albei UAE) het hul T20I-debuut gemaak.
  • Die Verenigde Arabiese Emirate is hiermee uit die toernooi geskakel.
21 Maart 2014
11:30 (BST)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Verenigde Arabiese Emirate
116/9 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Zimbabwe
118/5 (13.4 boulbeurte)
Swapnil Patil 30 (26)
Sean Williams 3/15 (4 boulbeurte)
Elton Chigumbura 53* (21)
Manjula Guruge 2/18 (4 boulbeurte)
Zimbabwe wen met vyf paaltjies
Sylhet Internasionale Krieketstadion, Sylhet
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Bruce Oxenford (Aus)
Speler van die wedstryd: Elton Chigumbura (Zim)
  • Zimbabwe het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Elton Chigumbura slaan die destyds vinnigste T20I-vyftigtal vir Zimbabwe (in 21 aflewerings).
21 Maart 2014
15:30 (BST)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Ierland
189/4 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nederland
193/4 (13.5 boulbeurte)
Andrew Poynter 57 (38)
Ahsan Malik 2/26 (4 boulbeurte)
Stephan Myburgh 63 (23)
Kevin O’Brien 2/29 (3 boulbeurte)
Nederland wen met ses paaltjies
Sylhet Internasionale Krieketstadion, Sylhet
Skeidsregters: Steve Davis (Aus) en Ian Gould (Eng)
Speler van die wedstryd: Stephan Myburgh (Ned)
  • Nederland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Stephan Myburgh slaan die destyds vinnigste T20I-vyftigtal vir Nederland (in 17 aflewerings).
  • Om die Super Tien te haal moes Nederland binne-in 14.2 boulbeurte of minder wen.
  • Nederland vorder hiermee tot die Super Tien.
  • Ierland en Zimbabwe is hiermee uit die toernooi geskakel.

Super Tien

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Tien spanne het aan die Super Tien deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep 1

Span S W V O P LT
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Sri Lanka 4 3 1 0 6 +2.233
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Suid-Afrika 4 3 1 0 6 +0.075
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nieu-Seeland 4 2 2 0 4 −0.678
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Engeland 4 1 3 0 2 −0.776
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nederland 4 1 3 0 2 −0.866
22 Maart 2014
15:30 (BST)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Sri Lanka
165/7 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Suid-Afrika
160/8 (20 boulbeurte)
Kusal Perera 61 (40)
Imran Tahir 3/26 (4 boulbeurte)
JP Duminy 39 (30)
Sachithra Senanayake 2/22 (4 boulbeurte)
Sri Lanka wen met vyf lopies
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong
Skeidsregters: Sundaram Ravi (Ind) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Kusal Perera (SL)
  • Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
22 Maart 2014
19:30 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Engeland
172/6 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nieu-Seeland
52/1 (5.2 boulbeurte)
Moeen Ali 36 (23)
Corey Anderson 2/32 (4 boulbeurte)
Kane Williamson 24* (17)
Jade Dernbach 1/13 (2 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met nege lopies (D/L-metode)
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Paul Reiffel (Aus)
Speler van die wedstryd: Corey Anderson (NZ)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Speel is weens reën by 5.2 boulbeurte gedurende Nieu-Seeland se kolfbeurt afgelas. Hul wentelling was 44 lopies volgens die Duckworth-Lewis-metode.
  • Die Engelse kaptein Stuart Broad word met 15% van sy wedstrydgeld beboet nadat hy die skeidsregters se besluit om tydens ’n donderstorm te speel kritiseer.
24 Maart 2014
15:30 (BST)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Suid-Afrika
170/6 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nieu-Seeland
168/8 (20 boulbeurte)
JP Duminy 86* (43)
Corey Anderson 2/28 (3 boulbeurte)
Ross Taylor 62 (37)
Dale Steyn 4/17 (4 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met twee lopies
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Sundaram Ravi (Ind)
Speler van die wedstryd: JP Duminy (RSA)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Die Suid-Afrikaanse kaptein Faf du Plessis word weens ’n stadige oorskotkoers met 40% van sy wedstrydgeld beboet en die ander Suid-Afrikaanse spelers met 20%.
24 Maart 2014
19:30 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nederland
39 (10.3 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Sri Lanka
40/1 (5 boulbeurte)
Tom Cooper 16 (18)
Ajantha Mendis 3/12 (2.3 boulbeurte)
Kusal Perera 14 (10)
Ahsan Malik 1/18 (2 boulbeurte)
Sri Lanka wen met nege paaltjies
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong
Skeidsregters: Paul Reiffel (Aus) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Angelo Mathews (SL)
  • Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Nederland teken met 39 almal uit die destyds laagste T20I-telling aan.
  • Dit is die destyds hoogste T20I-oorwinning volgens aantal oorblywende aflewerings.
27 Maart 2014
15:30 (BST)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Suid-Afrika
145/9 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nederland
139 (18.4 boulbeurte)
Hashim Amla 43 (22)
Ahsan Malik 5/19 (4 boulbeurte)
Stephan Myburgh 51 (28)
Imran Tahir 4/21 (4 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met ses lopies
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong
Skeidsregters: Steve Davis (Aus) en Bruce Oxenford (Aus)
Speler van die wedstryd: Imran Tahir (RSA)
  • Nederland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Ahsan Malik word die vierde bouler en eerste Nederlander wat ’n vyf-paaltjie-oes in ’n T20I-wêreldbekerwedstryd neem. Hy behaal ook die beste T20I-boulsyfers deur ’n geassosieerde bouler teen ’n toetsland.
  • Die Suid-Afrikaanse kaptein Faf du Plessis word weens ’n stadige oorskotkoers met 20% van sy wedstrydgeld beboet en uit die volgende wedstryd geskors.
27 Maart 2014
19:30 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Sri Lanka
189/4 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Engeland
190/4 (19.2 boulbeurte)
Mahela Jayawardene 89 (51)
Chris Jordan 2/28 (4 boulbeurte)
Alex Hales 116* (64)
Nuwan Kulasekara 4/32 (4 boulbeurte)
Engeland wen met ses paaltjies
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Alex Hales (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Alex Hales word die vyfde kolwer en eerste Engelsman wat ’n T20I-wêreldbekerhonderdtal slaan. Sy telling van 116* is ook die hoogste in T20Is deur ’n Engelse speler.
  • Die Sri Lankaanse kaptein Dinesh Chandimal word weens ’n stadige oorskotkoers met 20% van sy wedstrydgeld beboet en uit die volgende wedstryd geskors.
29 Maart 2014
15:30 (BST)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nederland
151/4 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nieu-Seeland
152/4 (19 boulbeurte)
Peter Borren 49 (35)
Nathan McCullum 1/20 (4 boulbeurte)
Brendon McCullum 65 (45)
Timm van der Gugten 3/30 (4 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met ses paaltjies
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Bruce Oxenford (Aus)
Speler van die wedstryd: Brendon McCullum (NZ)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Brendon McCullum (NZ) word die eerste kolwer wat die mylpaal van 2000 T20I-lopies haal.
  • Nederland is hiermee uit die toernooi geskakel.
29 Maart 2014
19:30 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Suid-Afrika
196/5 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Engeland
193/7 (20 boulbeurte)
AB de Villiers 69* (28)
James Tredwell 1/25 (3 boulbeurte)
Alex Hales 38 (22)
Wayne Parnell 3/31 (4 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met drie lopies
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong
Skeidsregters: Steve Davis (Aus) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: AB de Villiers (RSA)
  • Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • AB de Villiers slaan die destyds vinnigste T20I-vyftigtal vir Suid-Afrika (in 23 aflewerings).
  • Suid-Afrika vorder hiermee tot die halfeindrondte.
  • Engeland is hiermee uit die toernooi geskakel.
31 Maart 2014
15:30 (BST)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nederland
133/5 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Engeland
88 (17.4 boulbeurte)
Wesley Barresi 48 (45)
Stuart Broad 3/24 (4 boulbeurte)
Ravi Bopara 18 (20)
Mudassar Bukhari 3/12 (3.4 boulbeurte)
Nederland wen met 45 lopies
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong
Skeidsregters: Steve Davis (Aus) en Bruce Oxenford (Aus)
Speler van die wedstryd: Mudassar Bukhari (Ned)
  • Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • 88 is die destyds laagste T20I-telling deur ’n volle lid teen ’n assosiaatlid.
  • Nederland word die eerste assosiaatlid wat dieselfde volle lid vir die tweede keer in T20I-wedstryde kon verslaan.
31 Maart 2014
19:30 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Sri Lanka
119 (19.2 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nieu-Seeland
60 (15.3 boulbeurte)
Mahela Jayawardene 25 (32)
Trent Boult 3/20 (4 boulbeurte)
Kane Williamson 42 (43)
Rangana Herath 5/3 (3.3 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 59 lopies
Zohur Ahmed Chowdhury-stadion, Chittagong
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Rangana Herath (SL)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Rangana Herath word die vyfde bouler en derde Sri Lankaan wat ’n vyf-paaltjie-oes in ’n T20I-wêreldbekerwedstryd neem. Hy behaal ook die destyds beste T20I-boulsyfers.
  • Nieu-Seeland se 60 almal uit is die destyds laagste T20I-telling deur ’n toetsland.
  • Kane Williamson se bydrae van 42 lopies tot Nieu-Seeland se telling van 60 is met 70% die hoogste individuele T20I-bydra.
  • Sri Lanka vorder hiermee tot die halfeindrondte.
  • Nieu-Seeland is hiermee uit die toernooi geskakel.

Groep 2

Span S W V O P LT
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Indië 4 4 0 0 8 +1.280
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Wes-Indië 4 3 1 0 6 +1.971
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Pakistan 4 2 2 0 4 −0.384
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Australië 4 1 3 0 2 −0.857
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Bangladesj 4 0 4 0 0 −2.072
21 Maart 2014
19:30 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Pakistan
130/7 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Indië
131/3 (18.3 boulbeurte)
Umar Akmal 33 (30)
Amit Mishra 2/22 (4 boulbeurte)
Virat Kohli 36* (32)
Bilawal Bhatti 1/17 (2 boulbeurte)
Indië wen met sewe paaltjies
Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: Amit Mishra (Ind)
  • Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Mohammed Shami (Ind) het sy T20I-debuut gemaak.
23 Maart 2014
15:30 (BST)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Pakistan
191/5 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Australië
175 (20 boulbeurte)
Umar Akmal 94 (54)
Nathan Coulter-Nile 2/36 (4 boulbeurte)
Glenn Maxwell 74 (33)
Zulfiqar Babar 2/26 (4 boulbeurte)
Pakistan wen met 16 lopies
Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka
Skeidsregters: Richard Kettleborough (Eng) en Nigel Llong (Eng)
Speler van die wedstryd: Umar Akmal (Pak)
  • Australië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Brad Hogg (Aus) word op 43 jaar en 53 dae die destyds oudste speler wat in ’n T20I-wêreldbekerwedstryd verskyn – later oortref deur Ryan Campbell (HK) op 44 jaar en 34 dae tydens die 2016-toernooi.
  • Glenn Maxwell slaan die destyds vinnigste T20I-vyftigtal vir Australië (in 18 aflewerings).
23 Maart 2014
19:30 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Wes-Indië
129/7 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Indië
130/3 (19.4 boulbeurte)
Chris Gayle 34 (33)
Ravindra Jadeja 3/48 (4 boulbeurte)
Rohit Sharma 62* (55)
Andre Russell 1/12 (2 boulbeurte)
Indië wen met sewe paaltjies
Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Richard Illingworth (Eng)
Speler van die wedstryd: Amit Mishra (Ind)
  • Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Dit is Indië se eerste T20I-oorwinning teen Wes-Indië.
25 Maart 2014
19:30 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Wes-Indië
171/7 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Bangladesj
98 (19.1 boulbeurte)
Dwayne Smith 72 (43)
Al-Amin Hossain 3/21 (4 boulbeurte)
Mushfiqur Rahim 22 (22)
Samuel Badree 4/15 (4 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 73 lopies
Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka
Skeidsregters: Richard Kettleborough (Eng) en Nigel Llong (Eng)
Speler van die wedstryd: Dwayne Smith (WI)
  • Bangladesj het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
28 Maart 2014
15:30 (BST)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Australië
178/8 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Wes-Indië
179/4 (19.4 boulbeurte)
Glenn Maxwell 45 (22)
Sunil Narine 2/19 (4 boulbeurte)
Chris Gayle 53 (35)
Mitchell Starc 2/50 (4 boulbeurte)
Wes-Indië wen met ses paaltjies
Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka
Skeidsregters: Marais Erasmus (RSA) en Ian Gould (Eng)
Speler van die wedstryd: Daren Sammy (WI)
  • Australië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
28 Maart 2014
19:30 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Bangladesj
138/7 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Indië
141/2 (18.3 boulbeurte)
Anamul Haque 44 (43)
Amit Mishra 3/26 (4 boulbeurte)
Virat Kohli 57* (50)
Mashrafe Mortaza 1/23 (4 boulbeurte)
Indië wen met agt paaltjies
Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: Ravichandran Ashwin (Ind)
  • Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Indië vorder hiermee tot die halfeindrondte.
30 Maart 2014
15:30 (BST)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Pakistan
190/5 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Bangladesj
140/7 (20 boulbeurte)
Ahmed Shehzad 111* (62)
Abdur Razzak 2/20 (4 boulbeurte)
Shakib Al Hasan 38 (32)
Umar Gul 3/30 (4 boulbeurte)
Pakistan wen met 50 lopies
Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka
Skeidsregters: Ian Gould (Eng) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: Ahmed Shehzad (Pak)
  • Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Ahmed Shehzad word die sesde kolwer en eerste Pakistani wat ’n T20I-wêreldbekerhonderdtal slaan.
  • Australië en Bangladesj is hiermee uit die toernooi geskakel.
30 Maart 2014
19:30 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Indië
159/7 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Australië
86 (16.2 boulbeurte)
Yuvraj Singh 60 (43)
Glenn Maxwell 1/20 (4 boulbeurte)
Glenn Maxwell 23 (12)
Ravichandran Ashwin 4/11 (3.2 boulbeurte)
Indië wen met 73 lopies
Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Marais Erasmus (RSA)
Speler van die wedstryd: Ravichandran Ashwin (Ind)
  • Australië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Mohit Sharma (Ind) het sy T20I-debuut gemaak.
1 April 2014
15:30 (BST)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Bangladesj
153/5 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Australië
158/3 (17.3 boulbeurte)
Shakib Al Hasan 66 (52)
Nathan Coulter-Nile 2/17 (3 boulbeurte)
Aaron Finch 71 (45)
Al-Amin Hossain 2/30 (3.3 boulbeurte)
Australië wen met sewe paaltjies
Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Marais Erasmus (RSA)
Speler van die wedstryd: Aaron Finch (Aus)
  • Bangladesj het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Taskin Ahmed (Ban) het sy T20I-debuut gemaak.
1 April 2014
19:30 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Wes-Indië
166/6 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Pakistan
82 (17.5 boulbeurte)
Dwayne Bravo 46 (26)
Mohammad Hafeez 1/15 (2 boulbeurte)
Mohammad Hafeez 19 (32)
Samuel Badree 3/10 (4 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 84 lopies
Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka
Skeidsregters: Ian Gould (Eng) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: Dwayne Bravo (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Wes-Indië teken 82 lopies binne-in die laaste vyf boulbeurte aan.
  • Wes-Indië vorder hiermee tot die halfeindrondte.
  • Pakistan is hiermee uit die toernooi geskakel.

Uitklopfase

  Halfeindrondte Eindrondte
             
3 April – Dhaka
 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Sri Lanka 160/6  
 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Wes-Indië 80/4   6 April – Dhaka
     T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Sri Lanka 134/4
4 April – Dhaka    T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Indië 130/4
 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Indië 176/4
 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Suid-Afrika 172/4  

Halfeindrondte

3 April 2014
19:00 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Sri Lanka
160/6 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Wes-Indië
80/4 (13.5 boulbeurte)
Lahiru Thirimanne 44 (35)
Krishmar Santokie 2/46 (4 boulbeurte)
Dwayne Bravo 30 (19)
Lasith Malinga 2/5 (2 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 27 lopies (D/L-metode)
Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka
Skeidsregters: Richard Kettleborough (Eng) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Angelo Mathews (SL)
  • Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
  • Speel is weens reën en hael by 13.5 boulbeurte gedurende Wes-Indië se kolfbeurt afgelas. Hul wentelling was 107 lopies volgens die Duckworth-Lewis-metode.
  • Sri Lanka haal vir die derde keer ná 2009 en 2012 die eindstryd.
4 April 2014
19:00 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Suid-Afrika
172/4 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Indië
176/4 (19.1 boulbeurte)
Faf du Plessis 58 (41)
Ravichandran Ashwin 3/22 (4 boulbeurte)
Virat Kohli 72* (44)
Beuran Hendricks 2/31 (4 boulbeurte)
Indië wen met ses paaltjies
Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Ian Gould (Eng)
Speler van die wedstryd: Virat Kohli (Ind)
  • Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.

Eindstryd

6 April 2014
19:30 (BST) (D/N)
Telkaart
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Indië
130/4 (20 boulbeurte)
t
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Sri Lanka
134/4 (17.5 boulbeurte)
Virat Kohli 77 (58)
Rangana Herath 1/23 (4 boulbeurte)
Kumar Sangakkara 52* (35)
Mohit Sharma 1/18 (2 boulbeurte)
Sri Lanka wen met ses paaltjies
Sher-e-Bangla Nasionale Krieketstadion, Dhaka
Skeidsregters: Ian Gould (Eng) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: Kumar Sangakkara (SL)
  • Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Dit was die laaste T20I-wedstryd vir Kumar Sangakkara en Mahela Jayawardene.
  • Mahela Jayawardene word die eerste kolwer wat die mylpaal van 1000 T20I-wêreldbeker-lopies haal.
T20I-wêreldkampioen 2014
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Sri Lanka

Statistiek

Finale puntestand

T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions 
Uitslag van die T20I-wêreldbeker 2014:

   Kampioen

   Naaswenner

   Halfeindrondte

   Super Tien

   Groepfase

   Nie deelgeneem nie

Hierdie tabel toon die finale puntestand van al die 16 deelnemende nasionale krieketspanne in die T20I-wêreldbeker 2014.

Rang Span Groep S W O V LV LT +/– P LT
Finaliste
1 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Sri Lanka 1 6 5 0 1 807 659 +148 10
2 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Indië 2 6 5 0 1 867 789 +78 10
In die halfeindrondte uitgeskakel
3 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Wes-Indië 2 5 3 0 2 725 648 +77 6
4 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Suid-Afrika 1 5 3 0 2 843 841 +2 6
In die Super Tien uitgeskakel
5 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Pakistan 2 4 2 0 2 593 612 –19 4 −0.384
6 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nieu-Seeland 1 4 2 0 2 432 612 –180 4 −0.678
7 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Engeland 1 4 1 0 3 643 570 +73 2 −0.776
8 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Australië 2 4 1 0 3 597 682 –85 2 −0.857
9 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nederland B/1 7 3 0 4 947 911 +36 6
10 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Bangladesj A/2 7 2 0 5 847 972 –125 4
In die eerste rondte uitgeskakel
11 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Zimbabwe B 3 2 0 1 427 420 +7 4 +0.957
12 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Nepal A 3 2 0 1 416 333 +83 4 +0.933
13 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Ierland B 3 2 0 1 456 479 –23 4 −0.701
14 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Afghanistan A 3 1 0 2 358 372 –14 2 −0.981
15 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Hongkong A 3 1 0 2 336 411 –75 2 −1.455
16 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Verenigde Arabiese Emirate B 3 0 0 3 390 373 +17 0 −1.541

Meeste lopies en paaltjies

Meeste lopies:
Naam Lopies
1 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Virat Kohli 319
2 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Tom Cooper 231
3 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Stephan Myburgh 224
4 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Rohit Sharma 200
5 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  JP Duminy 187
Meeste paaltjies:
Naam Paaltjies
1 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Imran Tahir 12
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Ahsan Malik
3 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Samuel Badree 11
T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Ravichandran Ashwin
5 T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions  Amit Mishra 10

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

T20I-wêreldbeker T20I-Wêreldbeker 2014: Toewysing, Deelnemers, Stadions 

Suid-Afrika 2007 • Engeland 2009 • Wes-Indië 2010 • Sri Lanka 2012 • Bangladesj 2014 • Indië 2016 • Oman / Verenigde Arabiese Emirate 2021 • Australië 2022 • Verenigde State / Wes-Indië 2024Indië / Sri Lanka 2026Australië / Nieu-Seeland 2028Engeland / Ierland / Skotland 2030

Tags:

T20I-Wêreldbeker 2014 ToewysingT20I-Wêreldbeker 2014 DeelnemersT20I-Wêreldbeker 2014 StadionsT20I-Wêreldbeker 2014 FormaatT20I-Wêreldbeker 2014 Skeidsregters en wedstrydbeamptesT20I-Wêreldbeker 2014 WedstrydeT20I-Wêreldbeker 2014 StatistiekT20I-Wêreldbeker 2014 Sien ookT20I-Wêreldbeker 2014 VerwysingsT20I-Wêreldbeker 2014 Eksterne skakelsT20I-Wêreldbeker 2014AsiëBangladesjEngelsInternasionale KrieketraadKrieketSri LankaT20I-wêreldbekerT20I-wêreldbeker 2012T20I-wêreldbeker 2021Twintig20

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EikelSkoenlapperBloedsomloopstelselPieter BiewengaOntlastingOntbinding van die SowjetunieKinderregteLys van bekende Suid-AfrikanersKoöperasiestoriesZuid-Afrikaansche RepubliekSpookvoëlDachshundTweede VryheidsoorlogOrthopteraAnglo-BoereoorlogDaggaNagmaalIntensiewe vormVerkoueWaldimar PelserNatuurlike satelliete van kleinplaneteIndonesiëWerwelkolomOopbroninhoudGuillain-Barré-sindroomAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeTikTokTrappe van vergelykingVyfsterWortelkanaalSkildklierJoodse kalenderDassievoëlVerenigde State van AmerikaPeniskankerEmfiseemOnderwys (geskiedenis)NatuurbewaringKewerDuitse perdebyEuropaBorsteMusiekKommunikasieBaardskeerder-spinnekopLys van kinderspeletjiesJodeLys van Afrikaanse rolprenteErica RhodesGodsdiensJan BloukaasOpgestopte speelgoedRugbywêreldbeker 2023Tropiese sikloonKuberkrakerJerusalemHartversakingPersentasieNamibiëStuitjieJapanSelfstandige naamwoordNelson MandelaSemenAuschwitz-konsentrasiekampBeroerteAsynOrkaan GustavKoekie (rekenaarwetenskap)Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBernice WestJan van Riebeeck🡆 More