Kaapse Kobras

Die Kaapse Kobras was die naam wat gebruik is vanaf die 2005-06-seisoen deur die gekombineerde Westelike Provinsie en Boland eersterangse krieketspan in Suid-Afrikaanse plaaslike krieket.

Die gesamentlike Westelike Provinsie en Boland-span was die Westelike Provinsie-Boland genoem tydens die 2004-05 seisoen. Ná afloop van die 2020/21-seisoen is die span tydens 'n hervorming van Suid-Afrikaanse krieket ontbind.

Six Gun Grill
Kaapse Kobras
Aktief 2005–2021
Spankleure Tuis:      Blou      Geel
Weg:      Oranje      Blou
Kaptein Zubayr Hamza
Afrigter Ashwell Prince
Tuisvelde Nuweland-krieketveld
Boland Bank Park
Webtuiste Cape Cobras

Tuisvelde

Die Kobras se tuisvelde was die Nuweland-krieketveld in Kaapstad en Boland Bankpark in die Paarl.

Deelname aan kompetisies

Die Kobras het in Suid-Afrika aan die Sunfoil-toernooi, Momentum 1-dagbeker en Standard Bank Twintig20-kompetisies deelgeneem. Hulle amptelike naam vir borgskapredes was Six Gun Grill Kaapse Kobras.

Verwysings

Tags:

Eersterangse krieketKrieketSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Distrik SesKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaGeslagsgelykheidAarde se atmosfeerRugbywêreldbeker 2023HulpwerkwoordKorrupsieKangaroeLiewe HeksieNiemetaalKunsMondVlinderKongo-krisisKaapstadse waterkrisis 2015-2018PretoriaLys van Afrikaanse televisiereekseMaagsweerSwart menseAtoomDiepaartromboseKultuurSkaakAustraliëViëtnamGeografie van Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse rolprenteHeelgetalOmgewingskwessies in Suider-AfrikaElon MuskNeurenberg-verhoreMusieksimboleKinkhoesPaasfeesByung-Chul HanArmoedeverligtingCarike KeuzenkampOrthopteraVolstruisWoordSkaapDelft, KaapstadViëtnamoorlogApartheidLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAfrikaanse WikipediaHadedaAgtervoegselLys van Afrikaanse skrywersKarakteriseringBloedvergiftigingPaddaMisdaadromanLewerGesonde dieetKunstenaarTwaalf Stamme van IsraelVoorvoegselSoweto-opstandLeenwoordWitbloedselEkonomieSpysverteringstelselStedelike hitte-eilandVoegwoordSiekteSuid-Afrikaanse ReserwebankSkoolGeldOopbroninhoudWinnie Madikizela-MandelaTegnologieDigtheidNamibwoestyn🡆 More