Robin Peterson

Robin John Peterson (* 4 Augustus 1979 in Port Elizabeth, Kaapprovinsie) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler.

Hy is 'n linkerarm-bouler en veelsydige speler. Hy het by Alexander Road High School in Port Elizabeth gematrikuleer in 1997. Hy speel vir die Kaapse Kobras in plaaslike Suid-Afrikaanse krieket.

Robin Peterson
Robin Peterson
Volle naam Robin John Peterson
Gebore 4 Augustus 1979 (1979-08-04) (44 jaar oud)
Port Elizabeth, Kaapprovinsie, Suid-Afrika
Bynaam(e) Robbie P
Kolfstyl Linkshandig
Boulstyl Linkerarm stadig ortodoks
Rol Veelsydig
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Suid-Afrika
Toetsdebuut (no 291) 1-4 Mei 2003 v Bangladesj
Laaste Toets 12 Februarie 2014 v Australië
Toetshempno. 56
EDI debuut (no 70) 25 September 2002 v Indië
Laaste EDI 11 November 2013 v Pakistan
T20I debuut (no 22) 24 Februarie 2006 v Australië
Laaste T20I 3 Maart 2013 v Pakistan
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
1997–2004 Oostelike Provinsie
2004–2009 Warriors
2009–huidig Kaapse Kobras
2010 Derbyshire
2012 Mumbai Indians
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets     EDI     1e rang    A-lys     T20I
Wedstryde 14 77 134 206 20
Lopies aangeteken 433 545 4,504 2,885 120
Kolfgemiddeld 28.86 20.96 25.73 25.53 15.00
100s/50s 0/2 0/1 6/17 1/16 0/0
Hoogste telling 84 68 130 101 34
Aflewerings geboul 2,311 3,193 24,149 8,589 335
Paaltjies 35 70 373 224 21
Boulgemiddeld 36.57 37.20 32.79 29.84 20.14
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 1 0 15 4 0
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 n/a 1 - -
Beste boulontleding 5/33 4/12 6/67 7/24 3/30
Vangskote/Stonkings 8/– 27/- 63/- 78/- 9/-
Bron: Cricinfo, 12 Februarie 2014

Peterson maak sy EDI-debuut op 25 September 2002, teen Indië in Colombo. Hy het 15 toetse en meer as 70 eendagwedstryde vir Suid-Afrika gespeel. Hy het onder meer tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 2003, 2007 en 2011, die Kampioenetrofeë in 2002, 2004, 2006, 2009 en 2013, asook die T20I-wêreldbekertoernooie in 2009 en 2012 vir Suid-Afrika gespeel.

Hy hou die twyfelagtige rekord as die bouler van wie Brian Lara 'n wêreldrekord van 28 lopies in 'n enkele boulbeurt gemoker het.

In Desember 2009 word daar aangekondig dat hy 'n Kolpak-kontrak onderteken het om vir Derbyshire graafskapskrieket te speel.

Hy is in die 2012 Indiese Premier League spelersveiling deur die Mumbai Indians vir $ 100 000 gekoop.

Toetskrieket

Hy was die laaste bouler om Ricky Ponting uit te haal in toetskrieket, op glip gevang deur Jacques Kallis, ná Ponting net 8 lopies in sy laaste toetsbeurt kon aanteken.

Beste vertonings van sy loopbaan

soos op 1 Februarie 2014

Kolf Boul
Lopies Wedstryd Plek Seisoen Boulsyfer Wedstryd Plek Seisoen
Toetse 61 Suid-Afrika v Bangladesj Dhaka 2003 6-44 Proteas v Bangladesj Mirpur 2011
EDI 23 Proteas v Wes-Indië Centurion 2004 2-26 Proteas v Pakistan Faisalabad 2006
Twintig20 Internasionaal 34 Proteas v Australië Centurion 2009 3-30 Proteas v Australië Wanderers 2007
Eersterangs 130 Oostelike Provinsie v Gauteng Wanderers 2002 6-67 Oostelike Provinsie v Grens

Buffalopark, Oos-Londen

1999
A-lys 101 Oostelike Provinsie v Grens St George's Park, Port Elizabeth 2001 7–24 Warriors v Eagles Buffalopark, Oos-Londen 2008
Twintig-20 72* Warriors v Dolphins Oos-Londen 2008 3–24 Warriors v Eagles St George's Park, Port Elizabeth 2009

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Robin Peterson ToetskrieketRobin Peterson Beste vertonings van sy loopbaanRobin Peterson VerwysingsRobin Peterson Eksterne skakelsRobin Peterson19794 AugustusKaapprovinsieKrieketPort ElizabethSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SomerBruin huisslangHerpes simplexAngolaXhosasDeurgangsriteVoorvoegselXenofobieEiffeltoringPeriodieke tabelVrymesselaryLys van landePropagandaSelfoonGestremdheidMarco PoloMikro-ekonomieSlag van Cuito CuanavaleAardbewingVoegwoordDubbelpuntWerkersdagDie GelofteLionel PetersonInternet van DingeKernoorlogArmoedeGriepMierHartKnysnaAktuarisBywoordHipertensieCristiano RonaldoSlotmasjienKolonoskopieGrondwetAfrikaansUpingtonJeugdagHelpmekaar-kollegeSteenkool in Suid-AfrikaMetaalDiepaartromboseKunsmatige intelligensieGesonde dieetSimmetrieFinale OplossingRooibokSlawerny in Suid-AfrikaWillie JoubertKoolstofdioksiedAlkoholismeBateSuid-Afrikaanse InkomstediensVleilandLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMetafoorAfkappingstekenVars waterKragopwekkingAntjie SomersMandalaKlinkerAfrikaanse naguilInsekDiskriminasieBreingewasDundermBaarmoederg8ftoKoos du PlessisGrondYsterSirkelKapitaal (ekonomie)🡆 More