Buffalopark

Buffalopark is 'n krieketstadion in Oos-Londen, Suid-Afrika.

Dit is een van die tuisvelde van die Warriors-krieketspan (voorheen die Grens-krieketspan). Die stadion kan tot 15 000 toeskouers huisves.

Buffalopark
Ligging Oos-Londen, Suid-Afrika
Koördinate 33°0′24.14″S 27°55′09.72″O / 33.0067056°S 27.9193667°O / -33.0067056; 27.9193667 27°55′09.72″O / 33.0067056°S 27.9193667°O / -33.0067056; 27.9193667
Kapasiteit 15 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Huurders

'n Enkele toetswedstryd is vanaf 18 tot 21 Oktober 2002 hier aangebied (Suid-Afrika teen Bangladesj). Daar is egter reeds verskeie internasionale eendagwedstryde hier gespeel. Buffalopark is tydens die Krieketwêreldbeker 2003 vir drie wedstryde ingespan.

Die stadion was voorheen as die Mercedes-Benz Park bekend, danksy 'n borgskap deur dié Duits-Suid-Afrikaanse motorvervaardiger.

Wedstryde

Krieketwêreldbeker 2003

Groepfase
16 Februarie 2003

Telkaart
Buffalopark  Nederland
142/9 (50 boulbeurte)
t
Buffalopark  Engeland
144/4 (23.2 boulbeurte)
Tim de Leede 58* (96)
James Anderson 4/25 (10 boulbeurte)
Michael Vaughan 51 (47)
Daan van Bunge 3/16 (3 boulbeurte)
Engeland wen met 6 paaltjies
Buffalopark, Oos-Londen
Skeidsregters: Rudi Koertzen (SA) en Darrell Hair (Aus)
Speler van die wedstryd: James Anderson (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Groepfase
27 Februarie 2003

Telkaart
Buffalopark  Suid-Afrika
254/8 (50 boulbeurte)
t
Buffalopark  Kanada
136/5 (50 boulbeurte)
Boeta Dippenaar 80 (118)
Ashish Patel 3/41 (7 boulbeurte)
Ishwar Maraj 53* (155)
Makhaya Ntini 2/19 (10 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 118 lopies
Buffalopark, Oos-Londen
Skeidsregters: Daryl Harper (Aus) en Kevan Barbour (Zim)
Speler van die wedstryd: Boeta Dippenaar (SA)
  • Kanada het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Super Ses
15 Maart 2003
10:00
Telkaart
Buffalopark  Sri Lanka
256/5 (50 boulbeurte)
t
Buffalopark  Zimbabwe
182 (41.5 boulbeurte)
Marvan Atapattu 103* (127)
Heath Streak 2/40 (10 boulbeurte)
Craig Wishart 43 (71)
Sanath Jayasuriya 3/30 (6 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 74 lopies
Buffalopark, Oos-Londen
Skeidsregters: Brian Jerling (SA) en Rudi Koertzen (SA)
Speler van die wedstryd: Marvan Atapattu (SL)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om te kolf.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Buffalopark WedstrydeBuffalopark Sien ookBuffalopark VerwysingsBuffalopark Eksterne skakelsBuffaloparkKrieketOos-LondenStadionSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GedigRoesKinderregteCheslin KolbeSelfoonVersamelnaamMieliestronkAkademiaSinsbouKarnivoorSwartrenosterJavaScriptDieremishandelingWikimedia-stigtingKrampNieuwoudtvilleVoegwoordKitaarBreedtegraadCovid-19-pandemieDikdermFluoorLugbesoedelingPirow BekkerSeksismeHemelvaartSaartjie BaartmanKompasCremonaHaasKolitisGoogle MapsErfenisElandréNasiebouSteenkool in Suid-AfrikaSoogdierGoudPersoonlikheidLiefdeEendbekdierAkuutKatherine JohnsonVerkleurmannetjiePornografieVoorvoegselNarkoseDiarreeGrondbesoedelingKriekEkostelselVarkgriepWiskundige terminologiePretoriaBernice WestBeaufortskaalBysteekMarsHoofstadMaagsweerRookgewoonteAntisemitismeSout (chemiese stof)DermpoliepOnderhandelinge om apartheid te beëindigBeesvleisGautengTussenwerpselHeks van HexrivierOutismeNG gemeente MurraysburgSelfieKernoorlogMiddeloorontstekingSwart nasionalismeWes-KaapWerkloosheidAppel🡆 More