Eersterangse Krieket

Eersterangse krieket (Engels: First-class cricket) is 'n vorm van krieketspel bestaande uit wedstryde wat vir drie of meer dae geskeduleer is, tussen twee spanne van elf spelers elk.

Die wedstryd word amptelik as eersterangs aangewys op grond van die hoë standaard van die mededingende spanne. In sulke wedstryde word spanne toegelaat om twee kolfbeurte elk te speel; alhoewel in die praktyk, 'n span moontlik net een beurt kan kolf (weens 'n groot oorwinning), of glad nie kolf nie (weens gure weer/wedstryd afgelas).

Eersterangse Krieket
Eersterangse krieket word altyd in wit uitrustings...
Eersterangse Krieket
...en met rooi krieketballe gespeel

Alhoewel toetskrieket die hoogste standaard van krieket verteenwoordig, is dit self 'n vorm van eersterangse krieket. Die term "eersterangs" word egter meer algemeen gebruik om te verwys na plaaslike/binnelandse kompetisies. 'n Speler se eersterangse statistiek sluit sy vertonings in toetswedstryde in.

As gevolg van die tydseise van eersterangse kompetisies is die spelers meestal betaalde professionele sportslui, maar in historiese opsig neem baie amateurspelers ook daaraan deel. Eersterangse spanne verteenwoordig gewoonlik 'n geopolitieke streek, soos 'n Engelse graafskap, 'n Australiese deelstaat, 'n Suid-Afrikaanse provinsie, 'n Nieu-Seelandse provinsie of 'n Wes-Indiese eilandstaat.

Plaaslik

Tans beskik al twaalf toetsnasies oor minstens een plaaslike eersterangse kriekettoernooi.

Nasie Liga(s)
Eersterangse Krieket  Afghanistan Ahmad Shah Abdali 4-day Tournament
Eersterangse Krieket  Australië Sheffield Shield
Eersterangse Krieket  Bangladesj National Cricket League
Eersterangse Krieket  Engeland County Championship
Eersterangse Krieket  Ierland Inter-Provincial Championship
Eersterangse Krieket  Indië Ranji Trophy
Duleep Trophy
Irani Cup
Eersterangse Krieket  Nieu-Seeland Plunket Shield
Eersterangse Krieket  Pakistan Quaid-e-Azam Trophy
Eersterangse Krieket  Sri Lanka Premier Trophy
Eersterangse Krieket  Suid-Afrika Sunfoil Series
Provincial Three-Day Challenge
Eersterangse Krieket  Wes-Indië Regional Four Day Competition
Eersterangse Krieket  Zimbabwe Logan Cup

Tags:

EngelsKrieket

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ArmoedeWieg van die MensdomSkildklierAndré JacobsHeks van HexrivierRenteVleilandMIVWebblaaierAntisemitismeVlag van Suid-AfrikaWalt DisneyDrinkwatervoorsieningApostoliese GeloofsbelydenisBlaarKongo-krisisVulvaBreinvliesontstekingKewerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KatoenGewone luislangPinksterNiemetaalRonelda KamferSkoolTasché BurgerLys van medisinale kruieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKunsmatige algemene intelligensieSelWaterbesoedelingVulkaanHamerkopIvan ZimmermannKarakteriseringSekondêre sektor van die ekonomieSkilpadFinansiële staatHondWiki CommonsHeuningSaldanhaOrkney Snork NieVigsCleopatra VIINazi-DuitslandHartversakingGqeberhaSteve HofmeyrKaapstadNiersteenLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierKhoikhoiNasionale VrouedagVrouLionel PetersonDirekte en Indirekte redeOseaanBeaufortskaalVerkleinwoordMetafoorVloeistofEskomKorrupsieKompasRegardt van den BerghJanie du PlessisVreesWerkloosheidWinterGoudWatersuiwering🡆 More