Cannes-Rolprentfees 1969

Die 22ste Cannes-rolprentfees is van 8-23 Mei 1969 in Cannes, Frankryk, gehou.

’n Nuwe, niemededingende afdeling met die naam Directors' Fortnight is op dié fees bygevoeg na aanleiding van die kansellasie van die 1968-fees. Die Palme d'Or is toegeken aan if.... deur Lindsay Anderson.

 Cannes-Rolprentfees 1969 Cannes-rolprentfees 1969 

Datum 8-23 Mei 1969
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  26 in kompetisie
14 kortprente
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Sweet Charity
Palme d'Or  if....

Die fees is geopen met Sweet Charity deur Bob Fosse. Die Italiaanse regisseur en draaiboekskrywer Luchino Visconti was die president van die jurie.

Pryse

Cannes-Rolprentfees 1969 
Luchino Visconti, president van die jurie.
Cannes-Rolprentfees 1969 
Vanessa Redgrave, beste aktrise.

Van die mense en prente wat in 1969 pryse ontvang het, is:

  • Palme d'Or: if.... deur Lindsay Anderson
  • Jurieprys: Z deur Costa Gavras (eenparig)
  • Spesiale jurieprys: Ådalen 31 deur Bo Widerberg
  • Beste regisseur: Glauber Rocha vir Antonio das Mortes en Vojtěch Jasný vir All My Compatriots (Všichni dobří rodáci)
  • Beste eerste werk: Easy Rider deur Dennis Hopper
  • Beste akteur: Jean-Louis Trintignant vir Z
  • Beste aktrise: Vanessa Redgrave for Isadora

Kortprente

  • Palme d'Or: Cîntecele Renasterii deur Mirel Ilieşiu
  • Spesiale jurieprys: La Pince à ongles deur Jean-Claude Carrière

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

196923 Mei8 MeiCannesCannes-rolprentfees 1968FrankrykPalme d'Or

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PneumatikaBloemhofAngssteuringPandjabiWaarheid-en-versoeningskommissieEreksieStandbeeld van Nelson Mandela (Uniegebou)VulkaanPAstronomiese eenheidViëtnamoorlogGewone dikkopBritse algemene verkiesing van 2010GeloftedagEuropaEerste WêreldoorlogEuroRuhan du ToitPalmsondagMangelKatastrofiese beseringKlankverskynselsTelegrafieImogen BaileyNetflixSurveyor 5Suid-Afrikaanse InkomstediensKappie (skryfteken)DiplopodaPornografiese subgenresLys van Suider-Afrikaanse soogdierePoleTurkyeZambezirivierToerismeLidwoordEskomDavid OxleyHendrik WitbooiAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNagapieIrma SternWoordsoortNetbalNelson MandelaSeksuele stimulasieLast.fmApokriewe boekeLetterlike en figuurlike taalgebruikIndiëWiskundeLGBTAssonansieEmosieDepressie (gemoedstoestand)AsteroïdeVoornaamwoordBritse RykSkoonma-se-tongAustraliëLiewe HeksieChatGPTMaliSuikersiektePreseminale vloeistofBambi WoodsWaterbesoedelingLys van medisinale kruieLigSportZerilda SteynKennisJohannes HeestersWeeluisKlem-in-die-kaakRichard Maurice Bucke🡆 More