Cannes-Rolprentfees 2002

Die 55ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 15-26 Mei 2002 gehou.

Die Amerikaanse regisseur David Lynch was die voorsitter van die jurie. Die Franse aktrise Virginie Ledoyen het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam 55 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.

 Cannes-Rolprentfees 2002 Cannes-rolprentfees 2002 

Datum 15-26 Mei 2002
Plek Cannes, Frankryk
Aanbieder  Virginie Ledoyen
Getal prente  22 (In Kompetisie)
22 (Un Certain Regard)
11 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Hollywood Ending
Afsluitingsfliek  And Now... Ladies and Gentlemen
Palme d'Or  The Pianist

Die Pools-Frans-Duits-Britse rolprent The Pianist, met Roman Polanski as regisseur, het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Woody Allen se Hollywood Ending en afgesluit met And Now... Ladies and Gentlemen van Claude Lelouch.

Belangrikste fliekpryse

David Lynch (voorsitter van die jurie).
Roman Polanski (Palme d'Or).
Rolprent Regisseur Land Prys
The Pianist Roman Polanski Pole, Frankryk, Duitsland, Brittanje Palme d'Or
The Man Without a Past
(Mies vailla menneisyyttä)
Aki Kaurismäki Finland Grand Prix
Divine Intervention (Yadon ilaheyya) Elia Suleiman Palestina Jurieprys
After Rain (Eso Utan) Péter Mészáros Hongarye Kortfilm-Palme d'Or

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur Im Kwon-taek
Paul Thomas Anderson
Painted Fire (Chi-hwa-seon)
Punch-Drunk Love
Suid-Korea
VSA
Beste draaiboek Paul Laverty Sweet Sixteen Brittanje
Beste akteur Olivier Gourmet The Son (Le Fils) België
Beste aktrise Kati Outinen The Man Without a Past
(Mies vailla menneisyyttä)
Finland

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Cannes-Rolprentfees 2002 Belangrikste fliekpryseCannes-Rolprentfees 2002 Ander pryseCannes-Rolprentfees 2002 VerwysingsCannes-Rolprentfees 2002 Eksterne skakelsCannes-Rolprentfees 200215 Mei200226 MeiCannes-rolprentfeesDavid LynchFrankrykRolprentVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JagluiperdBynierHadjMilwaukeePhilip GlassKettinglynAllan BoesakIndiëVoorhuidLourierblaarMeervoudAfrikaanse TaalbewegingLys van Joodse feeste en herdenkings2013 Aboe Dhabi Grand PrixMarkus JoosteWeegskaal (sterreteken)KekerertjieSelBangladesjByvoeglike naamwoordVatikaanstadGeboorteSuid-AfrikaanseJulius MalemaSportAntieke RomeBloublasieTheodore RooseveltEuropese UnieCobus RossouwNederduitse Gereformeerde KerkKunsmatige intelligensieKrieketwêreldbeker 1983Verenigde KoninkrykBalletOrthopteraMetafoorBorsteVaginale kankerIndonesiëDuitslandBreingewasMagda van BiljonDuitse nasionale rugbyspanBemarkingRuan JoshFransNatuurbewaringKnopiespinnekopWes-SamoaSuid-Afrikaanse GrensoorlogSpinnekopChristo WieseLys van Griekse mitologiese figureVolstruisGoudWayback MachineAartappelEkostreekJohannes KerkorrelSponsdierTurks- en CaicoseilandeProxima Centauri bDermpoliepSally EsterhuizenKoringLeeuBloemhofdamHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalViëtnamEjakulasieKijifTropiese sikloonOraniaOnderhandelinge om apartheid te beëindig🡆 More