Theodore Roosevelt

Theodore Roosevelt, Jr.

Theodore Roosevelt
Theodore Roosevelt
26ste President van die Verenigde State
Ampstermyn 14 September 19014 Maart 1909
Voorganger William McKinley
Opvolger William Howard Taft
Geboortedatum 27 Oktober 1858
Geboorteplek New York Stad, New York
Sterftedatum 6 Januarie 1919
Sterfteplek Oyster Bay, New York
Eerste Dame Alice Hathaway Lee (1880–1884)
Edith Kermit Carow (1886–1919)
Politieke party Republikein
Visepresident Geen (1901–1905)
Charles W. Fairbanks (1905–1909)
Handtekening Theodore Roosevelt

Tydens sy ampstermyn het Oklahoma op 16 November 1907 die 46ste deelstaat van die Verenigde State geword. Sy portret is saam met die van die presidente George Washington, Thomas Jefferson en Abraham Lincoln by Mount Rushmore uitgebeeld.

Tydens die Spaans-Amerikaanse Oorlog het hy die stormloop op San Juan-heuwel gelei. Theodore Roosevelt het in 1906 die Nobelprys vir Vrede ontvang vir sy bemiddeling in die Russies-Japannese Oorlog van 1904−1905. Danksy sy inisiatief is die oorlog formeel beëindig met die ondertekening van die Verdrag van Portsmouth.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

16 November18581907191927 Oktober6 JanuarieAbraham LincolnDeelstate van die Verenigde State van AmerikaGeorge WashingtonMount RushmoreOklahomaPresident van die Verenigde StateThomas Jefferson

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TongDuitse perdebyRussiesOosters-Ortodokse KerkSwitserlandMielieKonjunktivitisHomoniemRacheltjie de BeerNoord-AmerikaGNU-lisensie vir vrye dokumentasieAdolf HitlerHelm (geboorte)AfghanistanWaldimar PelserTrigeminale neuralgieVoorhuidKoolhidraatVermaakBybelvertalingAntieke EgipteWoordJohan StemmetMosambiekBosluisPinksterNamakwalandSkoenlapperWaarheid-en-versoeningskommissieKarpaletonnelsindroomAsynGoeie VrydagDoziBeroerteGianna MichaelsRenier van RooyenTrappe van vergelykingHorlosieGrasHerpes simplexKoorsSeksualiteitWitbloedselStuitjieWynand du ToitIntensiewe vormSmaakAbstraksie (rekenaarwetenskap)Kasteel die Goeie HoopEoraptorPeach van PletzenALily CarterLys van veltoestandeParysMarga van RooyWynsteen2024 Australiese Grand PrixTuisbladAkkedisBreinvliesontstekingNic de JagerLongontstekingSatireKoggelmanderVolksrepubliek ChinaAppel (sanger)Staat PalestinaEstlandIdioomISBN🡆 More