Cannes-Rolprentfees 1992

Die 45ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 7-18 Mei 1992 gehou.

Die Franse akteur en vervaardiger Gérard Depardieu was die voorsitter van die jurie. Altesaam 53 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

 Cannes-Rolprentfees 1992 Cannes-rolprentfees 1992 

Datum 7-18 Mei 1992
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  21 (In Kompetisie)
20 (Un Certain Regard)
12 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Basic Instinct
Afsluitingsfliek  Far and Away
Palme d'Or  The Best Intentions

Die Sweedse rolprent The Best Intentions (Den goda viljan) van die regisseur Bille August het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Paul Verhoeven se Basic Instinct en afgesluit met Far and Away van Ron Howard.

Belangrikste fliekpryse

Gérard Depardieu (voorsitter van die jurie).
Tim Robbins (beste akteur).
Prys Rolprent Regisseur Land
Palme d'Or The Best Intentions (Den goda viljan) Bille August Swede
Grand Prix The Stolen Children (Il ladro di bambini) Gianni Amelio Italië
Caméra d'Or Mac John Turturro VSA
Jurieprys Dream of Light (El sol del membrillo)
An Independent Life (Samostojatelnaja zjizn)
Víctor Erice
Vitali Kanevsky
Spanje
Rusland
Kortfilm-Palme d'Or Omnibus Sam Karmann Frankryk

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur Robert Altman The Player VSA
Beste akteur Tim Robbins The Player VSA
Beste aktrise Pernilla August The Best Intentions (Den goda viljan) Swede

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Cannes-Rolprentfees 1992 Belangrikste fliekpryseCannes-Rolprentfees 1992 Ander pryseCannes-Rolprentfees 1992 VerwysingsCannes-Rolprentfees 1992 Eksterne skakelsCannes-Rolprentfees 199218 Mei19927 MeiCannes-rolprentfeesFrankrykGérard DepardieuRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan-Willem BreurePornografiese subgenresLionel PetersonSimon PetrusLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAntisemitismeBloedsomloopstelselEpilepsieVioolAardverwarmingLidwoordIronieKontinentKolonoskopieVersoeningsdagMIVDrinkwatervoorsieningKhoisanSoweto-opstandKabinet van Nelson MandelaAlliterasieVoedselkettingOrganisasie sonder winsoogmerkBreinvliesontstekingSekondêre sektor van die ekonomieWet op NaturellengrondOrale seksRymKeelseerSonpaneelHomofoonPad na jou hartVersamelnaamNapoleon Bonaparte15 AprilCovid-19-pandemieLeenwoordSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVarkRenaissanceWetenskaplike klassifikasieDuitsMonumentVoorsetselBrongitisChristus die VerlosserMynbedryf van Suid-AfrikaKoronavirusAngina pectorisSintetiese veselsFiela se kindSimboolBeeldspraakDomineeGriepVrugHokkieDermpoliepAfro-AmerikanersOngeprosesseerde kosIslamitiese StaatKlinkerMuishondLys van myne in Suid-AfrikaBateCarike KeuzenkampMensSelfoonNiersteenEufemismeWortelWatersuiweringMary WalkerProteïenHeelgetal🡆 More