Ekostreek: Ekologies en geografies gedefinieerde gebied wat kleiner is as 'n biostreek

Die Wêreldnatuurlewefonds definieer 'n ekostreek as 'n groot stuk land of water wat 'n versameling spesies, natuurlike gemeenskappe en ekologiese omstandighede bevat wat geografies verskil.

Daar is ook ander navorsers wat probeer het om die natuur van die wêreld in streke in te deel. Daar is byvoorbeeld die fitogeografiese indeling in floraryke. Die WWF se indeling is egter van die mees grondige. Dit is op wetenskaplike basis opgebou en probeer 'n sintese van plante- en diereverspreidings te wees.

Die WWF onderskei tussen:

  • ekostreke op land
  • ekostreke van soetwater
  • ekostreke van see en oseaan

Landekostreke

Die WWF onderskei 867 landekostreke. Die grense is nie altyd duidelik nie, maar hulle word bepaal deur te kyk na:

  • rykdom aan spesies
  • endemie van spesies
  • uniekheid van die spesies, byvoorbeeld die aanwesigheid van primitiewe spesies of spesies wat oorblyfsels uit die verlede is.
  • besonderhede op ekologiese en evolusionêre gebied, soos besondere aanpassings
  • die seldsaamheid van die tipe vegetasie

'n Ekostreek behoort tot een van die 14 WWF-biome en een van die 8 ekosones.

WWF-ekosones

Ekostreek: Landekostreke, Die kode vir n ekostreek, Sien ook 
Die 8 ekosones

Die ekosones en hul kodes is:

WWF-biome

Ekostreek: Landekostreke, Die kode vir n ekostreek, Sien ook 
Die WWF-ekostreke van die Afrotropiese gebied. Die kleure dui hul bioom aan.
██ 01. ██ 02. ██ 07. ██ 08. ██ 09.
██ 10. ██ 12. ██ 13. ██ 14.

Die WWF-biome en hul kodes is:

Die kode vir 'n ekostreek

Ekostreek: Landekostreke, Die kode vir n ekostreek, Sien ook 
Die ekostreek AT1203

Elke ekostreek kry 'n kode soos AT1203 wat wys dat hierdie ekostreek aan die ekosone Afrotropiese gebied (AT) en die bioom Mediterreense woud, bos- en struikveld (12) behoort. Dit is die derde ekostreek van hierdie ekosone/bioom-kombinasie. Hierdie ekostreek word beskryf as die bergfynbos en -renosterveld van die Wes-Kaap.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Ekostreek LandekostrekeEkostreek Die kode vir n ekostreekEkostreek Sien ookEkostreek VerwysingsEkostreek Eksterne skakelsEkostreekGeografieLandSpesieWaterWêreldnatuurlewefonds

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Maroela MediaJaco JacobsSelfieDroomChemiese elementOrgasmeHeidelberg, GautengDonderstormPornografieGesondheidGesonde dieetChatGPTMonopolieCarike KeuzenkampMenseregtedagVrugbaarheidMorfologie (taalkunde)Industriële RevolusieOnse VaderThys die BosveldklongGroot-VisrivierRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Geskiedenis van AfrikaansTrigeminale neuralgieSoweto-opstandSwangerskapOrale seksGrondwetDachshundTrappe van vergelykingSuid-EuropaKolonoskopieDigitale en analogiese tydRooibloedselSuid-SothoDikdermWiki CommonsInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSkaakProteïenVioolKarooLetterlike en figuurlike taalgebruikAngolese BurgeroorlogGrondsoorteDinosourusStollingsgesteenteKompasBreinvliesontstekingPornografiese akteurDaggaHaasSuid-Afrikaanse InkomstediensSinoniemSias ReineckeNasionale lied van Suid-AfrikaHondBoelieryEkologieOlimpiese Somerspele 2024XhosasShanzhaiHolocaustGetalOlimpiese SpeleMarie AntoinetteDagboekBipolêre gemoedsteuringRekeningkundeMiddeloorontstekingMenslike seksuele gedragPerdVaste stofTaalVoedingGasDolfyn🡆 More