Bergfynbos En -Renosterveld

Die bergfynbos en -renosterveld is 'n WWF-ekostreek van Suid-Afrika.

Bergfynbos en -renosterveld
Ekostreek
Bergfynbos En -Renosterveld
WWF-kode AT1203
Lande Suid-Afrika
Bioom Mediterreense woud, bos- en struikveld
Ekosone Afrotropiese gebied
Floraryk Capensis
Oppervlakte   45 800  km²
Beskerm %
Portaal  Portaalicoon   Biologie

Die ekostreek is veral in die berge van die Wes-Kaap geleë en ongeveer 81,5% daarvan bestaan uit fynbos en 18,5% uit renosterveld.

Gebiede

Dit bestaan uit vier gebiede:

Die berge van die weste; van die Kaap tot die Bokkeveld in die noorde. Tafelberg, Kogelberg, Hottentots-Hollandberge, Du Toitskloof, Slanghoekberge, Hexrivier, Witsenberg, Groot-Winterhoekberge, Skurweberg, Koue Bokkeveld, Olifantsrivier, Sederberg en Gifberg.
Die kusgebergte van die Suid-Kaap Groenlandberg, Riviersonderendberge, Kleinrivierberge, Langeberg, Outeniekwaberge, Tsitsikammaberge, Kougaberge, Groot-Winterhoekberge, Elandsberg
Die berge van die binneland, noord van die Klein-Karoo. Witteberg, Klein Swartberg, Groot Swartberg, Baviaanskloof
Die eilandberge van die Klein-Karoo. Anysberg, Warmwaterberg, Touwsberg, Rooiberg, Gamkaberg, Kammanassieberge, Antoniesberg

Flora

Die plante van die fynbosdeel omvat vier belangrike groepe: restio's, ericoïde, proteas en geofiete. 'n Endemiese plant wat hier groei is die klipkreupelbos. Daar is min bome, hoewel die Clanwilliamseder 'n endemiese boomspesie van die hierdie streek verteenwoordig.

Sandkool is van die soorte wat in die bergrenosterveld voorkom.

Verwysings

Tags:

EkostreekWWF

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bernice WestKapitalismeHartversakingGroepsdrukSwartbewussynsbewegingKaaps-Hollandse stylRussiese inval in Oekraïne sedert 2022BelastingWetenskapGevolge van aardverwarming op oseaneItaliëOopbroninhoudPornografiese akteurVoortrekkermonumentSirkelSpreeuOntbossingAbstraksie (rekenaarwetenskap)KonsentrasiekampToerismeNamakwalandSharpeville-slagtingVoorvoegselFiela se kind (rolprent)KunselementeSwartMynbedryf van Suid-AfrikaWelwitschiaDiepaartromboseLys van elemente volgens simboolHoofstadElandréCristiano RonaldoWaarheid-en-versoeningskommissieGriepElon MuskNarsismeSatellietFeminismeMane van GalileiWater (molekuul)NatuurChristendomPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSimboolKlankverskynselsKlankIndustriële RevolusieSeksismeSelfmoordVoëlEnkelvoudige sinKlavierWorcesterProstaatkankerFacebookSoortnaamGeweldAfleiding (taalkunde)Pad na jou hartLiefdeEjakulasieWiki CommonsBrandmondsindroomVarkKasteel die Goeie HoopRooibokDirekte en Indirekte redeIronieWes-KaapCheslin KolbeGeskiedenis van die BoererepubliekeBiodiversiteitLys van Nederlandse skildersDistillasieKommunisme🡆 More