Berggrasveld, Boomveld En Woud Van Die Drakensberge

Die berggrasveld, boomveld en woud van die Drakensberge is 'n WWF-ekostreek in Suid-Afrika en Lesotho.

Berggrasveld, boomveld en woud van die Drakensberge
Ekostreek
Berggrasveld, Boomveld En Woud Van Die Drakensberge
WWF-kode ██ AT1004
Lande Suid-Afrika, Lesotho, Eswatini
Bioom Berggrasveld en -struikveld
Ekosone Afrotropiese gebied
Floraryk Paleotropis
Oppervlakte   202 000  km²
Beskerm %
Portaal  Portaalicoon   Biologie

Die gebied bestaan veral uit grasveld en is tussen 1 800 en 2 500 m hoogte geleë. Naas grasveld is daar plek-plek ook naaldwoud of ruigte. Hoër dele van die gebergte behoort tot 'n eie ekostreek, die hooggebergte van die Drakensberge (AT1003). Grasspesies wat hier volop groei is byvoorbeeld Monocymbium ceresiiforme, Diheteropogon filifolius, Sporobolus centrifugus, Harpochloa falx, Rendlia altera, Cymbopogon dieterlenii en Eulalia villosa. Die wolkesuikerbos is 'n gelokaliseerde endemiese spesie van hierdie ekostreek.

Sien ook

Galery

Verwysings

Tags:

EkostreekLesothoSuid-AfrikaWWF

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HipoteseWebblaaierVolhoubaarheidDermpoliepMoedersdagMasturbasieAfrikaanse woordelys en spelreëlsFotosinteseVoegwoordRacheltjie de BeerTydsoneRoesMetaalKankerMonopolyAardeTsoenamiTarentalePomeloKoolstofInstagramLeeudoringstadEreksieRooikatDriedimensioneelPenisverlengingHomoniemJenewerbessieWiskundeTandbederfWoordeboek van die Afrikaanse TaalBaarmoederKimberleyNegrologieSamestellende afleidingHoenderBrandmondsindroomHeuningKommunikasieKreatiwiteitGeslagsgelykheidUnited Africans TransformationKoos KombuisPornhubNeurenberg-verhoreErektiele disfunksieAspoestertjieJeugdagTolla van der MerweMeningsverskil oor aardverwarmingMiltWerkersdagDaggaKolorektale kankerVulkaanKlitorisBruin huisslangPaulus van TarsusBeesvleisDysselsdorpAntjie SomersBosvarkNoord-KaapSkisofrenieLugbesoedelingShine4Nic de JagerAnglo-BoereoorlogKennisWaterbesparing in Suid-AfrikaGevolge van aardverwarming op oseaneGalileo GalileiStaalLimpopo (rivier)🡆 More