Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande

Die Indiese Oseaan se Antarktiese eilande is 'n WWF-ekostreek van die Antarktiese gebied wat 'n toendra-bioom besit.

Indiese Oseaan se Antarktiese eilande
Ekostreek
Van links na regs: Prins Eduard, Crozet, Kerguelen, Heard en McDonald
Van links na regs: Prins Eduard, Crozet, Kerguelen, Heard en McDonald
WWF-kode AN1104
Bioom Toendra
Ekosone Antarktiese gebied
Floraryk Antarctis
Oppervlakte   8 300  km²
Beskerm %
Lyallia kerguelensis
'Lyallia kerguelensis'
Portaal  Portaalicoon   Biologie

Die ekostreek omvat die eilande:

  1. Prins Eduard-eiland en Marion, wat by Suid-Afrika behoort
  2. De Crozeteilande, Franse besit
  3. De argipel van Kerguelen, Franse besit
  4. Die eiland Heard en die McDonald-eilande, Australiese besit

Flora

Daar is min vaatplante op hierdie eilande, maar party van hulle is endemies.

Endemiese spesie Prins Eduard Marion Crozeteilande Kerguelen Heard McDonald
Poa cookii Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande 
Pringlea antiscorbutica Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande 
Colobanthus kerguelensis Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande 
Poa kerguelensis Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande 
Ranunculus moseleyi Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande 
Polystichum marionense Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande  Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande 
Lyallia kerguelensis Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande 
Elaphoglossum randii Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande 

Daar is nóg party nie-endemiese species, soos: Crassula moshata, Aceana magellanica, Azorella selago, Cotula plumosa, die grasspesie Agrostis magellanica en die varing Blechnum penna-marina.

Fauna

'n Endemiese voëlspesie is Eaton se pylsterteend.

Galery

Verwysings

Tags:

Indiese Oseaan Se Antarktiese Eilande FloraIndiese Oseaan Se Antarktiese Eilande FaunaIndiese Oseaan Se Antarktiese Eilande GaleryIndiese Oseaan Se Antarktiese Eilande VerwysingsIndiese Oseaan Se Antarktiese EilandeEkostreekWWF

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TermietDuitsVerantwoordelikheidSimon PetrusAsiëGroot Muur van ChinaKaartPropagandaDiskriminasieKnopiespinnekopDansVennootskapEmosieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaTolla van der MerweLys van bekende Suid-AfrikanersTatoeëermerkAardedagHeuningbyDoelwitSomerYstertydperkLys van Suid-Afrikaanse skrywersGrondbewerkingEkonomieProvinsies van Suid-AfrikaKunsmisSitrusHoofkarakterSuid-Afrikaanse GrensoorlogWiki CommonsSelfmoordBestaansboerderyTafelbergMikro-ekonomieBeesCarike KeuzenkampEugenetikaReënNoordwesFacebookLys van landeMIV/vigs in Suid-AfrikaMiddeloorontstekingAgtergrond (narratief)GeboorteSeptimius AwardsViëtnamPerdEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGalblaasJavaScriptSkildklierTennisUniegebouBloedsomloopstelselLys van Suider-Afrikaanse soogdiereElektroniese of digitale mediaFabelPretoriaSuid-Afrikaanse randChris HaniWikiBloemfonteinSendelingposisieHannes van WykKatoenSekondêre sektor van die ekonomieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHemelvaartStaatstoelaeBrittany Ashton HolmesNG gemeente JansenvilleTrappe van vergelykingK🡆 More