Palearktiese Gebied

Die Palearktiese gebied is een van agt ekosones waarin die aarde se oppervlak opgedeel word.

Dit is by verre die grootse ekosone wat oor die aaneengeslote landmassa (insluitende eilande naby die kus) van Europa, Noord-Afrika, die Midde-Ooste en Noord-, Sentraal- en Oos-Asië strek.

Palearktiese Gebied
Die Palearktiese gebied

Die term Palearkties word algemeen gebruik om die verspreiding van diere te beskryf. Omdat die gebied nie enige onoorkombare struikelblokke het nie, kom verskeie spesies reg oor die gebied voor (mits die klimatologiese omstandighede en die landskap natuurlik geskik is).

Tags:

AardeEkostreekEuropaMidde-OosteNoord-AfrikaNoord-AsiëOos-AsiëSentraal-Asië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlereSkisofrenieJohannesburgOlifantKonsentrasiekampMacintoshGoeie VrydagWatersuiweringEmfiseemKunsmatige intelligensieLys van universiteite in Suid-AfrikaSoogdierOnderhandelinge om apartheid te beëindigKasterolieDoelwitSteenkoolWikiLys van myne in Suid-AfrikaSlawernyTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinHamilton WesselsVlinderElandréChinese Grand PrixOorJagluiperdLabia (geslagsdele)Geskiedenis (vakgebied)Platteland (rolprent)BeesvleisGeprosesseerde kosHadjTydAartappelAppendiksKhoisanApokriewe boekeOrlando, FloridaWaterpokkiesLys van Kaapstad se voorstedeAfkappingstekenOppervlakteSomerEkotoerismeAvbobVarkgriepKaapstadse waterkrisis 2015-2018Persoon (taalkunde)KoorsPuberteitNedersettingGroot DepressieMaagIndustriële RevolusieCarles PuigdemontLys van slangeWortelAustraliëVleilandMiljardPrimêre sektor van die ekonomieEkonomieKuberkrakerKatBreinDie Stem van Suid-AfrikaAkuutKroepRivierKlerksdorpInternet🡆 More