Geelkwikkie

Die geelkwikkie (Motacilla flava) is 'n sangvoël in die familie Motacillidae.

In Suider-Afrika is dit 'n skaars tot lokaal algemene, nie-broeiende besoeker uit die Palearktiese gebied. Hulle kom gewoonlik in groepies voor in vogtige kortgrasgebiede naby waterliggame. Die voël is 17 cm groot en weeg 14 tot 21 gram. In Engels staan dit as die Western yellow wagtail bekend.

Geelkwikkie
Geelkwikkie
'n Volwasse mannetjie (M. flava lutea)
in die weste van Zimbabwe
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. flava
Binomiale naam
Motacilla flava
Linnaeus, 1758
Subspesies

Ongeveer 15-20, maar sien teks.

Geelkwikkie
      broeigebied       heeljaar aanwesig       trekgebied       nie-broeiende besoeker
Sinonieme

Motacilla tschutschensis (sien teks)

Geelkwikkie
Legsel van 'n Europese koekoek ('n broeiparasiet) by dié van M. flava (regs)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Grondwet van Suid-AfrikaInternetSomerResensieBevolkingSan Andreas-breukMonoloogStaalSportDemokratiese AlliansieBosluisbytkoorsSneeuJohannesburgEk is 'n Afrikaan (toespraak)WiskundeKinderregteIngenieursweseJakkalsHondeklipbaaiBosvarkKlinkerAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWiskundige terminologieVaste stofBloedsomloopstelselWolfWieg van die MensdomSteenkoolErfenisGrondwetHidroëlektrisiteitDesmond TutuLodewyk XVI van FrankrykEuropaLys van elemente volgens simboolCorioliskragStokely CarmichaelHindoeïsmeLys van bekende Suid-AfrikanersWoordsoortMondToekoms van die AardeStereotipeGemeenskapsorganisasiePussy RiotAfrikaanse taalleerVoedselkettingSatellietBruin menseAfvalbestuurLetterlike en figuurlike taalgebruikSokkerSnaarinstrumentSeksuele opwekkingKalenderGeloftedagCarles PuigdemontRosa ParksVerenigde KoninkrykKaapstadAsemhalingSelfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWikimedia-stigtingDonkieLys van kleureBreinvliesontstekingMynbedryf van Suid-AfrikaRekeningkundeAssonansieWithaaiPerdebyeFrederik Willem de KlerkImpakte van toerisme🡆 More