Tuinsanger

Die tuinsanger (Sylvia borin) is 'n algemene en wydverspreide klein voëltjie wat in die grootste deel van Europa en in die Palearktiese gebied tot in die weste van Siberië broei.

Dit is 'n langvlerk en langstert tipiese sanger met 'n bruin bolyf en vaalwit onderlyf; die geslagte is soortgelyk en die kleintjies lyk soos volwassenes. Die twee subspesies daarvan verskil slegs effens en kruis waar hul variëteite oorvleul. Vanweë die gebrek aan onderskeidende kenmerke, kan hierdie spesie verwar word met 'n aantal ander ongestreepte sangers. Die ryk melodiese liedjie van die tuinsanger is soortgelyk aan dié van die swartkroonsanger, sy naaste familielid, wat meeding om grondgebied wanneer hulle in dieselfde bos nesmaak. Die voël kom in digte ruigtes in woud-, bos- en rivierwoonplekke voor. Hulle is sku en word maklik misgekyk. Hulle word 14 cm lank en weeg 16 – 24 gram. In Engels staan die voël bekend as die Garden Warbler.

Tuinsanger
Tuinsanger
'n Tuinsanger in Swede.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. borin
Binomiale naam
Sylvia borin
(Boddaert, 1783, France)
Subspesies
  • S. b. borin (Boddaert, 1783)
  • S. b. woodwardi (Sharpe, 1877)
Tuinsanger
██  Broeigebied in die somer██  Besoekers in die winter

(verspreiding is benaderd)

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Tuinsanger FotogaleryTuinsanger Sien ookTuinsanger BronTuinsanger VerwysingsTuinsanger

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VioolHokkieMadison IvyVaalrivierKunsmatige intelligensieMetafoorHoofletterBronadresDurbanMetaalSuid-AfrikaInstagramTennisAardbewingBedreigde spesiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWoordBurgerregteGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaGoudkus (streek)Sosiale mediaBysteekVolhoubaarheidSuikersiekteWater (molekuul)AfrikanernasionalismeAngolese BurgeroorlogEmfiseemChristiaan Frederik BeyersSonStilleweRookgewoonteHeks van HexrivierGriepSeksposisieWapen van Suid-AfrikaKerngeneeskundeLys van hoofstedeEthiopiëGeboorteVerkragtingTropiese sikloonMaselsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MaanImpakte van toerismeVoortrekkermonumentBateFinansiële staatByJan van TonderMagnesiumKrimpvarkieVolstruisAdolessensieWoordsoortJohan BadenhorstPikkewynLongLandbouBronsDuitse maselsAfleiding (taalkunde)TekstielEkonomiese sektorKorrupsieGoeie VrydagOmtrek, oppervlakte en volumeOlimpiese SpeleAkroniemKonjunktivitisLieweheersbesieSonnestelselLeeuSanskritVerenigde State van Amerika🡆 More