Wortelboommoerasse Van Suid-Afrika En Mosambiek

Die Wortelboommoerasse van Suid-Afrika en Mosambiek vorm 'n klein ekostreek van die Afrotropiese gebied.

Die streek bestaan uit party klein wortelboomgebiedjies in suidelike Mosambiek en die Suid-Afrikaanse provinsies KwaZulu-Natal en Oos-Kaap.

Wortelboommoerasse van Suid-Afrika en Mosambiek
Ekostreek
Wortelboommoerasse Van Suid-Afrika En Mosambiek
WWF-kode AT1405
Lande Suid-Afrika, Mosambiek
Bioom Wortelboommoeras
Ekosone Afrotropiese gebied
Floraryk Paleotropis
Oppervlakte   1 036  km²
Beskerm %
Avicennia marina
Avicennia marina
Portaal  Portaalicoon   Biologie

Verder noordwaarts, langs die kus van Mosambiek en Oos-Afrika lê die ekostreek wortelboommoerasse van Oos-Afrika (AT1402), wat groter en beter ontwikkel is. Die verskil is hoofsaaklik dat die suidelike wortelboommoerasse die enigste subtropiese wortelboommoerasse van Afrika vorm. Hulle is op hoër breedte geleë, maar die Agulhasstroom, wat kuslangs vloei, verwarm hul habitat.

Op die voormalige Transkei se kus kom wortelbome in 17 riviermondings voor, maar hul totale oppervlakte beslaan slegs 0,17 km². Spesies soos Avicennia marina, Bruguiera gymnorrhiza en Rhizophora mucronata word daar aangetref. In die Mkozi-monding word ook die manglietvaring Acrostichum aureum L. aangetref.

Galery

Sien ook

Verwysings

Tags:

Afrotropiese gebiedEkostreekKwaZulu-NatalMosambiekOos-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HokkieSkoenlapperHelpmekaar-kollegeTelevisieEerste WêreldoorlogBorsGroot Muur van ChinaBiologieJakkalsJan van RiebeeckSwart nasionalismeSkaakWaarheid-en-versoeningskommissieMcDonald'sKoue OorlogDroogteSteenkool in Suid-AfrikaJohannesburgTaalfossielSoweto-opstandKarlien van JaarsveldViëtnamoorlogKaapstadse waterkrisis 2015-2018DrakensbergeEnsiklopedieSlag van Cuito Cuanavale23 AprilByvoeglike naamwoordTropiese sikloonLys van Afrikaanse rolprenteOutismeAgtergrond (narratief)Afrikaanse woordelys en spelreëlsWitbloedselUitwerking van klimaatsveranderingChristiane JaccottetLys van elemente volgens simboolHeuningOnderwerp (taalkunde)Wiskundige terminologieGloeilampIngenieursweseSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Wetenskaplike metodeInfeksieLiefdeBloedsomloopstelselElektroniese of digitale mediaLetterlike en figuurlike taalgebruikGregoriaanse kalenderGeboorteNeerslagVrystaatKunsBewaringstatusWeer (meteorologie)SowjetunieDaggaKoringDuitse maselsMiddeloorontstekingStaatstoelaeInternetTransatlantiese slawehandelAntoniemVennootskapIndustriële RevolusieAspoestertjieOranje-VrystaatProteïenSuikersiekteEiffeltoring🡆 More